VF +++ multi-kultuur

Hieroor verkies konserwatiewe Afrikaners, Boere en Blankes om vir 'n volksparty te steun wat vir ons eie selfbeskikking, ons eie onafhanklike gebied(e) voorsiening maak - ons eie onafhanklike land.  Stem vir Front Nasionaal en selfbeskikking om te verseker ons kinders en nageslagte het nie net paar bouvalle om te gaan skuil nie, waar eens fondasies… Continue reading VF +++ multi-kultuur

Advertisements

South Africa: JUSTICE Dubbeluitsprake

Daar is 'n groot onderskeid in uitsprake van verskeie regters, wat sake aanhoor van  Blankes en Swartes wat in howe opeindig.  Dan kry leiers soos Malema nooit vervolging oor blankes wat hy wil laat vermoor - Is this FAIR?  The significant increase in farm attacks and murders since 1994.   In June it was reported:  “The national… Continue reading South Africa: JUSTICE Dubbeluitsprake

Ramaphosa and his Madiba magic

Die een wil swakker wees as die ander.   As dit nie swart bemagtiging is nie, is dit grondgrype.   Swart bemagtiging was deur "madiba" gesteun en wet is deur hom geteken - RASSISME, haat en DISKRIMINASIE.  Now Ramaphosa said he will pursue ‘Madiba magic’ style dialogue for a peaceful resolution to the land issue, but follow… Continue reading Ramaphosa and his Madiba magic

Grond – Land (SA)

Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat.  Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals.   Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

There are various groups of political parties and also sponsors involved in this building.  More sponsors than you can think, involved in this small country with so much minerals to take away.    The main building and the website will tell their own story of what it is about and who the government received money… Continue reading Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Kringloop van omstandighede

Dit wat die huidige president, Ramaphosa aan ons toedig, naamlik die padda in die pot, is juis 'n lewensles wat ons diep oor moet nadink.  Is dit nou ons wat in die pot sit, of die kommuniste self?   Dit moet ons juis aanspoor om weg te beweeg uit sy en sy kaders se vernielsugtige lewensbestaan. … Continue reading Kringloop van omstandighede

Onafhanklike gebiede

Suid-Afrika het op 31 Mei 1910 ontstaan - daar was nie 'n land soos Suid-Afrika nie.   Daar was slegs Brits beheerde koloniale gebiede en ander onafhanklike republieke en monargie.  Na anneksasie van al die betrokke gebiede, het die Britte met hul Shepstone Beleid gedateer 1854 verskeie etniese reserwes of lokasies geskep wat na 1961 omskep… Continue reading Onafhanklike gebiede