* Al is dit 'n ou gesprek, bly dit interessante gesprekke met 'n verskeidenheid van vrae en antwoorde. Heelwat Boere en konserwatiewe blankes sal saamstem met die dieper gedagtes en direkte waarhede van wyle Eugene Terreblanche op televisie oor die Boere volk se geskiedenis, gebiede en ook hoe ons voorgeslagte hierdie grondgebiede bekom het. Dit… Continue reading Suid-Afrika – AWB Eugene Terreblanche en ander
Kategorie: Anglo Boere Oorloë
Leydsdorp Oos-Transvaal
* Leydsdorp is maar 'n klein dorpie, spookagtige huise wat verwaarloos staan, min of geen asems wat daar rond is nie. Daar word heelwat uit vergete dae se ou geboue, huise, mynhuise en strukture opgemerk. Die destydse president van die ZAR, Paul Kruger het ook sy huisie hier gehad waar daar onder andere dokumentasie geteken… Continue reading Leydsdorp Oos-Transvaal
Internasionale reg tot lewe
* Die reg tot lewe is 'n internasionale reg vir elke burger in Suid-Afrika sowel ander lande, sonder enige diskriminasie, rassisme en korrupsie. Begin eerstens in eie land om die probleme intern op te los en daarna kan daar na ander lande gekyk word. Sodra die grootste probleme soos rassisme, diskriminasie, korrupsie, verkragtings en moorde… Continue reading Internasionale reg tot lewe
Volle soewereiniteit en selfbeskikking
* Lees ook meer oor wie agter artikel 235 van die grondwet is. Volle soewereiniteit en selfbeskikking, beteken vir 'n volk om totaal onafhanklik te wees in eie gebiede, eie onafhanklike land, eie leiers en regeringstelsel, soos wat Botswana of Switzerland is. Dit is 'n erkende internasionale mensereg om onafhanklikheid te verkry as volk, veral… Continue reading Volle soewereiniteit en selfbeskikking
Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
* Die invloede, beheer en kontrole vanaf die Britse statebond is sedert 1994 steeds doenig in Suid-Afrika onder die ANC se beheer. Suid-Afrika is en bly steeds deel van die Britse statebond. Die ANC het in 1994 daarby aangesluit - alles opdragte van hul heersers af wat om uit te voer. Saam die liberaal verligte… Continue reading Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
Onafhanklikheid en volksvryheid
* Eksterne Selfbeskikking, onafhanklikheid en vryheid van 'n volk was lank voor Kodesa of die 1994 verkiesing op die tafel, juis met redes, want sommige liberale Afrikaners het nog nooit werklik in onafhanklikheid belanggestel nie - heelwat liberale Afrikaner organisasies staan geen volk of volksvryheid voor nie, en is 100% multi-kultuur. Hul mandaat is hul… Continue reading Onafhanklikheid en volksvryheid
Onregte van besettings deur oorlog en geweld
* Wie steel al die lande en minerale, met besettings, oorlog en geweld? Wie pleeg al die volksmoorde regoor al die kontinente, met besettings, oorlog en geweld? Dit is 100% skending van menseregte van verskeie minderheidsvolke regoor al die kontinente wat plaasvind en ook met herhaling plaasgevind het. Minerale speel oral 'n rol waar groot… Continue reading Onregte van besettings deur oorlog en geweld
Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede. Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer. Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
Suid-Afrika se volksetnisiteite
* Die Republiek van Suid-Afrika beskik oor verskillende minderheidsvolke wat elkeen met mekaar verskil. Die verskillende swart minderhede vorm 'n eenheid wat meestal politieke multi-kulturele partye soos die ANC, DA, EFF, IVP, COPE, ACDP en VF steun. Bo-en-behalwe dit, het meeste volke of stamme (soos die Khoi san, Zoeloes, Ndebele en ander) steeds hul eie… Continue reading Suid-Afrika se volksetnisiteite
Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere
*Die Boere en konserwatiewe Afrikaners in Suid-Afrika is die proefkonyne wat na 1994 getoets word met 'n vals gedweepte grondwet (1955 anc-pac manifes), radikale rewolusies, rassisme, diskriminasie en onteiening. Swart bemagtiging en regstellende aksie sowel onteiening van bates, eiendom neem die vryheid weg van elke blanke in SA met behulp van wetgewings wat ook in… Continue reading Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere
Fritz Joubert Duquesne (ABO) …
* Volkslede wat hom geken het, het Fritz Joubert as 'n held vereer. Sy naam vir sommige dalk onbekend, maar daar is heelwat oor hom wat ons as volkslede nie geweet het nie. Daar was 'n hartseer binne Fritz, wat baie nie van kennis gedra het nie en hy nie kon stilkry… Continue reading Fritz Joubert Duquesne (ABO) …
Fritz Joubert Duquesne …
* Dis nie net mites nie, maar realiteite. Indien die feite nie korrek sou gewees het nie, sou skrywers nie soveel oor hom geskryf het of flieks oor sy lewe gemaak het nie. Hy was deur verskeie veldslae en was ook verban en in die tronk gegooi deur die Engelse. Daar is twee verskillende biografieë… Continue reading Fritz Joubert Duquesne …
ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte
* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie. Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie. Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte
Grond in SA vir landbou en minerale
* Daar word heelwat oor grondbesit gelieg vir die burgers van Suid-Afrika, juis om radikale opstokery te bespoedig sodat die land tot op grondvlak afgebreek kan word. Malema en Anc leiers wat sing om die BOERE te vermoor is deesdae ook 'n afgewaterde afdreiging, veral vir die Boere volk. Ongelukkig moet die Boere volk eerder… Continue reading Grond in SA vir landbou en minerale
ABO Haut rookpype – Boerehelde
*Interessant hoe geskiedenis van die BOER soms in sekere artikels verewig en selfs later deel van ander Boerekrygers se huise of studeerkamers word. Dis iets wat die Engelse of selfs die liberale blankes en kommuniste nie van die Boere kan wegneem nie. Al probeer sommige hoe hard om die Boere republieke en… Continue reading ABO Haut rookpype – Boerehelde
Geloftedag 16 Desember
* Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid. Al gebeur dit ook net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer, is dit 100% reg. Vir die Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te… Continue reading Geloftedag 16 Desember
Jan Smuts en Brittanje (44)
* Hulle was ooglopend meer as net vriende. Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon. Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n VALS Boere "nasionalis" en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, asook… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)
Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
* Ons voorgeslagte het durf en deursettingsvermoë gehad om weg te beweeg van Engelse oorheersing vir hul vryheid in twee onafhanklike Boere republieke. Voorwaar baie groter as legendes en hartseerverhale, maar deel van ons trotse Boere en Boere republieke se geskiedenis. Diegene wat in die twee onafhanklike Boere republieke, asook ander Republieke wat gestig was,… Continue reading Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
Herbert Baker huise en geboue
* Hierdie woning, ontwerp deur Herbert Baker in 1902 as sy eie huis, is 'n belangrike komponent van Parktown se oorlewende argitektoniese karakter. Daar is gebruik gemaak van natuurlike boumateriaal en sy fyn detail maak dit 'n uitstekende voorbeeld van kuns- en vakmanskap in Suid-Afrika. Dit is op 22 Februarie 1968 ingevolge ou NMC-wetgewing tot… Continue reading Herbert Baker huise en geboue
Paul Kruger 10 Oktober
* Paul Kruger was 'n gedugte staatsman en het terserfdertyd aan die einde 'n banneling geword uit sy uit land, vervreem deur die Britse regering. Alvorens hy en ander verban is, het al die trotse Boere die Britte getrotseer om hul onafhanklikheid en vryheid te behou nie. Dit is nog nooit teruggekry nie. Die Anglo-Boere… Continue reading Paul Kruger 10 Oktober















