Genl Hertzog – grafskending

Hoe laag kan mens daal om so iets te doen, maak nie saak wat die motief is nie.    Verseker gaan die skuldiges seker weer "onskuldig" pleit.    Dis skokkend verby.  Mnr. Basie Hertzog, die jongste kleinkind van genl. Hertzog, het gesê hulle het nog geen aanduiding wat die motief vir die grafskending is nie.… Continue reading Genl Hertzog – grafskending

Generaal James Barry Munnik Hertzog

    Dit is bevestig dat dié historiese familiegraf oopgegrou is, maar die familie kon nie kommentaar lewer nie, aangesien die polisie se forensiese span nog op die toneel besig was met die ondersoek.      Die motief is op die stadium onbekend.   Die familie op die plaas het gevra dat daar nie enige inligting… Continue reading Generaal James Barry Munnik Hertzog