Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere

*Die Boere en konserwatiewe Afrikaners in Suid-Afrika is die proefkonyne wat na 1994 getoets word met 'n vals gedweepte grondwet (1955 anc-pac manifes),  radikale rewolusies, rassisme, diskriminasie en onteiening.   Swart bemagtiging en regstellende aksie sowel onteiening van bates, eiendom neem die vryheid weg van elke blanke in SA met behulp van wetgewings wat ook in… Continue reading Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere

Fritz Joubert Duquesne (ABO) …

* Volkslede wat hom geken het, het Fritz Joubert as 'n held vereer.   Sy naam vir sommige dalk onbekend, maar daar is heelwat oor hom wat ons as volkslede nie geweet het nie.        Daar was 'n hartseer binne Fritz, wat baie nie van kennis gedra het nie en hy nie kon stilkry… Continue reading Fritz Joubert Duquesne (ABO) …

Fritz Joubert Duquesne …

* Dis nie net mites nie, maar realiteite.   Indien die feite nie korrek sou gewees het nie, sou skrywers nie soveel oor hom geskryf het of flieks oor sy lewe gemaak het  nie.   Hy was deur verskeie veldslae en was ook verban en in die tronk gegooi deur die Engelse.   Daar is twee verskillende biografieë… Continue reading Fritz Joubert Duquesne …

ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie.   Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie.   Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

Grond in SA vir landbou en minerale

* Daar word heelwat oor grondbesit gelieg vir die burgers van Suid-Afrika, juis om radikale opstokery te bespoedig sodat die land tot op grondvlak afgebreek kan word.   Malema en Anc leiers wat sing om die BOERE te vermoor is deesdae ook 'n afgewaterde afdreiging, veral vir die Boere volk.   Ongelukkig moet die Boere volk eerder… Continue reading Grond in SA vir landbou en minerale

ABO Haut rookpype – Boerehelde

  *Interessant hoe geskiedenis van die BOER soms in sekere artikels verewig en selfs later deel van ander Boerekrygers se huise of studeerkamers word.    Dis iets wat die Engelse of selfs die liberale blankes en kommuniste nie van die Boere kan wegneem nie.     Al probeer sommige  hoe hard om die Boere republieke en… Continue reading ABO Haut rookpype – Boerehelde

Geloftedag 16 Desember

* Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid.   Al gebeur dit ook net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer, is dit 100% reg.    Vir die Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te… Continue reading Geloftedag 16 Desember

Jan Smuts en Brittanje (44)

* Hulle was ooglopend meer as net vriende.  Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon.   Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n VALS Boere "nasionalis" en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, asook… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)

Die Anglo-Boere Oorloë in kleur

* Ons voorgeslagte het durf en deursettingsvermoë gehad om weg te beweeg van Engelse oorheersing vir hul vryheid in twee onafhanklike Boere republieke.  Voorwaar baie groter as legendes en hartseerverhale, maar deel van ons trotse Boere en Boere republieke se geskiedenis.   Diegene wat in die twee onafhanklike Boere republieke, asook ander Republieke wat gestig was,… Continue reading Die Anglo-Boere Oorloë in kleur

Herbert Baker huise en geboue

* Hierdie woning, ontwerp deur Herbert Baker in 1902 as sy eie huis, is 'n belangrike komponent van Parktown se oorlewende argitektoniese karakter. Daar is gebruik gemaak van natuurlike boumateriaal en sy fyn detail maak dit 'n uitstekende voorbeeld van kuns- en vakmanskap in Suid-Afrika. Dit is op 22 Februarie 1968 ingevolge ou NMC-wetgewing tot… Continue reading Herbert Baker huise en geboue

Paul Kruger 10 Oktober

* Paul Kruger was 'n gedugte staatsman en het terserfdertyd aan die einde 'n banneling geword uit sy uit land, vervreem deur die Britse regering.   Alvorens hy en ander verban is, het al die trotse Boere die Britte getrotseer om hul onafhanklikheid en vryheid te behou nie.   Dit is nog nooit teruggekry nie.  Die Anglo-Boere… Continue reading Paul Kruger 10 Oktober

Anglo Boere oorloë – Shepstone

*Sir Theophilus Shepstone was 'n Britse staatsman wat verantwoordelik was vir die anneksasie van Transvaal vir Brittanje in 1877.    Transvaal was nie die enigste gebied wat deurgeloop het nie.  Alvorens hul die Boere Republieke getakel het, het hul eers al die ander gebiede afgeneem en geannekseer. Shepstone is gebore te Westbury-on-Trym naby Bristol, Engeland.… Continue reading Anglo Boere oorloë – Shepstone

Shepstone and Boer republics

  * Sir Theophilus Shepstone was a British statesman who was responsible for the annexation of the Transvaal to Britain in 1877 and he was not the only one.   Theophilus Shepstone was born at Westbury-on-Trym near Bristol, England. When he was three years old his father, the Rev. William Theophilus, emigrated to Cape Colony. Young… Continue reading Shepstone and Boer republics

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994  onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer.   Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word.  Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Anglo-Boer War and soldiers

* Daar was heelwat soldate vanuit Australië wat hul tydens die Anglo-Boere oorloë aan die kant van die Britse ryk en haar bondgenote geskaar het om oorlog te voer teen ons twee onafhanklike Boere republieke.   Wat 'n skande is dit nie vir ons as Boere volk nie.   Dus was Australië deel van die grondgebiede wat… Continue reading Anglo-Boer War and soldiers

British in ZAR and Free state – ABWars

  Wêreldwyd is daar heelwat webtuistes wat melding maak van Boere en wat die Britte gedoen het tydens die Anglo-Boere oorloë.   Die Boere -  dis hoe die burgers in die twee onafhanklike lande bekendgestaan het.   Dus, die nageslagte afkomstig uit die twee onafhanklike Boere republieke moet na meer as 'n eeu heel trots voel op… Continue reading British in ZAR and Free state – ABWars

Sonkrag – Solar energy

Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan.  Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig.   Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy

ABOorloë – ABWars

* Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jou eie leiers aan te stel en te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering… Continue reading ABOorloë – ABWars

Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Die natuurskoon rondom ons, veral die boomryke areas, is vir dekades en selfs eeue aangeplant wat verder onderhou word met durf en deursettingsvermoë. Nie almal kan dit bekostig nie, maar bome vra nie baie nie, net liefde en aandag. Bome spring nie vanself in die grond en groei nie. Daar is sommige areas wat dit… Continue reading Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Christiaan de Wet (Vrystaat)

*Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)