Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA

* Dit is basies algemene kennis in Suid-Afrika, asook meeste van SA se Hansards - die notules van verskillende vergaderings in parlement, wat beskikbaar is op internet, hoe daar gediskrimineer word.     Soms word beeldmateriaal ook verskaf om dit te bevestig.   Dit is beslis so dat tradisionele leiers  vir verskillende Swart. Khoi san en Griekwas… Continue reading Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA

Leuens oor aparte gebiede – Segregasie

* Daar is so 'n groot verskeidenheid van leuens wat verkondig word, deur die huidige ANC, hul voorgangers, al die politieke party leiers, sowel as die links liberale Afrikane, diegene wat spesifiek na 1966 en selfs sedert 1902 daarmee begin het om die land aan die kommuniste en kaders te oorhandig.  Die vergaderings wat steeds… Continue reading Leuens oor aparte gebiede – Segregasie

SA Grondregte sedert 1750

* Swart stamme en immigrante het uit die noorde van Afrika afbeweeg en grond in suidelike Afrika beset.  Swart stamme uit baie Afrika lande is in vliegtuie ingevlieg en aangemoedig om hier in suidelike Afrika, veral die Boere republieke te kom werk in die myne wat die Britte geannekseer het in 1902.   Die tendens het… Continue reading SA Grondregte sedert 1750

Boere volksvryheid – Boere republieke

* Die Boere volk het reeds op verskillende geleenthede in die verlede internasionale erkenning geniet as Boere volk en bestaan steeds in die RSA.  Op die oomblik is hulle sonder hul Boere republieke en dis wat herstel moet word deur ons as Boere volk.  Ander volke gaan dit nie vir ons doen nie.  Daar is… Continue reading Boere volksvryheid – Boere republieke

Trustgebiede – KEV (CPA)

* Dis slegs die verskillende Swart, Khoi san en Griekwas stamme wat APARTE grondgebiede na 1994 mag opeis en dit is glad nie rassisties of diskriminerend volgens hierdie etniese groepe nie.  Ou tuislande en kroongebiede val binne die kategorie.   Maar sodra daar 'n plaas of twee privaat opgekoop word suiwer vir Boere volk en hul… Continue reading Trustgebiede – KEV (CPA)

Die “benadeeldes” in Suid-Afrika

* Daar word sedert 1994 soveel op die beuel van benadeeldes of agtergeblewenes en apartheid geblaas.    Na 1994 is miljoene HOP huise gebou en uitgedeel, meestal aan swartes en gekleurdes.  Miljarde rande en spesiale fondse is ingesamel en gestig vir die doel.   Befondsing in Suid-Afrika sowel as in die buiteland vir die Waarheids- en… Continue reading Die “benadeeldes” in Suid-Afrika

Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

* Boshoff artikel - Die inwoners van Orania en hul leiers, is ingesluit by die multi-kultuur Afrikaner organisasies en roem daarop dat hul gegroei het na 1994 verkiesing.   Hulle is ook saam die ander betrokke by AAI van Thabo Mbeki.   Niemand kan voorskriftelik wees aan enige eienaar(s) van plase, plotte of landgoedere nie of selfs… Continue reading Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het,  wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry.   Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie.   Dit is nie nou meer 1994 nie.  Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Boere, Groot Trek en Boere republieke

* It is not America, England or any other government that should make decisions about the Boer people, their interests of the Boer republics, which should be restored as they were in 1902. The Peace Treaty of 1902 was not respected by England, her allies, which included the Cape and liberally enlightened Afrikaners. It is… Continue reading Boere, Groot Trek en Boere republieke

Volksmoorde en skending van menseregte

* Die sionistiese staat Israel en haar bondgenote, Amerika, Brittanje en ander wat wapens, kamera tegnologie, hoë mure en finansiële hulp aan Israel verskaf, oortree alle ooreenkomste en verdrae rakende skending van menseregte, bomme, besettings met geweld en is die oorsaak dat daar nie net EEN nie, maar meer as een volksmoord plaasvind.    Israel… Continue reading Volksmoorde en skending van menseregte

Multi-kulturele organisasies en -partye

* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het.   Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies.   Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye

Onafhanklikheid van ‘n volk

* Die multi-kulturele AFRIKANER nasie kan nie aanspraak maak op enige Boere volk gebiede in Suid-Afrika nie.  Afrikaners het nie Boere republieke gestig nie.   Boere het Boere republieke gestig voor 1902 - daar is 'n hele paar Boere republieke gestig deur die Boere.    Verwys na die 'Afrikaner' akkoord hierby.  Dit voel lank gelede, tog… Continue reading Onafhanklikheid van ‘n volk

Grond in SA vir landbou en minerale

* Daar word heelwat oor grondbesit gelieg vir die burgers van Suid-Afrika, juis om radikale opstokery te bespoedig sodat die land tot op grondvlak afgebreek kan word.   Malema en Anc leiers wat sing om die BOERE te vermoor is deesdae ook 'n afgewaterde afdreiging, veral vir die Boere volk.   Ongelukkig moet die Boere volk eerder… Continue reading Grond in SA vir landbou en minerale

Etnisiteit en onafhanklikheid

* Dit is selfs in die natuur ooglopend sigbaar:  Olie en water meng nie.    Soort soek soort.   Dit is egter 'n feit dat die kommuniste en hul kaders, die verligte Afrikaner liberalis probeer om dit al vir dekades te doen dat die vals reënboognasie in 1994 geskep is, met geen geskiedenis om op trots… Continue reading Etnisiteit en onafhanklikheid

Gordhan – Staatsentiteite – Eskom en ander

* Pravin Jamnadas Gordhan is tans die Minister van Openbare Ondernemings van die Republiek van Suid-Afrika; ’n pos wat hy sedert 27 Februarie 2018 beklee en op 30 Mei 2019 heraangestel is. Hy is lid van parlement, betrokke by SAKP gewees en was voorheen Minister van Finansies.   Terug in die geskiedenis, was hy gedurende die… Continue reading Gordhan – Staatsentiteite – Eskom en ander

Voedselproduksie en grond “hervorming”

* Sommige inligtingstukke en artikels wat in parlement gebeur, rym nie altyd met mekaar nie - verwys na Hansards, wetgewing en ook die 1996 grondwet.   Plase wat 'geannekseer' word deur die ANC (deur middel van grondeise) is beslis oor die algemeen nie uitgedeel om voedsel te produseer nie.     Heelwat hiervan, wat miljoene hektaar beloop,… Continue reading Voedselproduksie en grond “hervorming”

Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban

* Ramaphosa het hom tydens die amptelike kroning daartoe verbind om saam met die AmaZulu-koning, MisuZulu kaZwelithini, te werk in die regering se strewe om die land te ontwikkel.      'n sertifikaat van erkenning is aan die Koning oorhandig.   Vele beloftes is gemaak om die lewens van die mense te verander en om landelike… Continue reading Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban

Kurdistan – Koerde

* The Middle East is in turmoil with proxy wars, ISIS and a struggle between ideologies, values, Sunni versus Shia, and civilians versus dysfunctional states. Meanwhile, the stateless Kurds are gaining an international profile from fighting ISIS and having created islands of relative safety and stability in Iraq and Syria.   Compare the people of the… Continue reading Kurdistan – Koerde

South Africa : Suid-Afrika

* Geen Boer of konserwatiewe Afrikaner, die minderheidsvolk kan of kon ander volke se gebiede afgeneem het nie, omdat die Britse regering dit na Mfecane oorloë, 1840 begin annekseer het.   Dus, moenie alles net glo nie, moenie net die media of swart leiers glo of selfs vererg of kwaad word nie.   Hulle word betaal en… Continue reading South Africa : Suid-Afrika

Portuguese-Portugees and SA

Die Portugese taal gaan baie ver terug en kan nie anders om te dink hoe Portugese seevaarders om ons kus gewandel het voor ons as volk uiteindelik hier gebore is nie.   Die Portugese taal word nie net in Portugal gepraat nie.    Dit maak ander landsbewoners wat Portugees magtig is nie burgers van Portugal nie… Continue reading Portuguese-Portugees and SA