* Word die antieke dorpies en stede ingesluk deur die hitte, golwe van sand en woestyn? Chinguetti is in Noord-Mauritanië geleë en dit word ook die sewende heiligste stad in Islam genoem. Dit is volgens hul antieke waardes, die tuiste van sommige van die wêreld se belangrikste Middeleeuse Korantekste. Dit is in 777… Continue reading Skatte van Afrika
Kategorie: Trekboere
Oud president Paul Kruger en Boere republieke
* Soms word daar ellelange verdraaide stories oor die oud president, Paul Kruger en ander Boere leiers opgedis wat as die waarheid verkondig word. Alles gaan daaroor om die Boere volk se kultuur en geskiedenis te kaap en ook sodanig te wysig as sogenaamde Suid-Afrikaanse oorlog. Daar was nog nie eers 'n Suid-Afrika op rekord… Continue reading Oud president Paul Kruger en Boere republieke
Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk
* Maak nie saak hoe groot of klein volke en stamme is nie, hulle het almal een of ander vorm(s) van verskeidenheid kultuurskatte en erfenisse wat oor eeue heen behoue gebly het vir hulle as volk en stam. Kultuurskatte en erfenisse bind 'n volk saam in 'n eenheid. Dit alles maak van hulle 'n volk… Continue reading Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk
Invalsplanne op Boere republieke
* Omstandighede buite die Boere volk se beheer en invloede van sekere kommunistiese wetgewings, het dit vir die volk baie moeilik gemaak om in 'n land soos Suid-Afrika die realiteite te trotseer wat ons verder op ekonomiese en maatskaplike gebied, afbreek en verwoes. Die 'Verskroeide aarde beleid" van Brittanje en haar bondgenote, word steeds in… Continue reading Invalsplanne op Boere republieke
Wit leuens van Brittanje en ander lande
* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid. Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is. Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
* Die Boere is 'n Boere volk en is nie deel van die Afrikaner nasie nie. Die Boere volksgenote was nog nooit deel van die multi-kulturele Afrikaner nasie nie. Alhoewel sekere stelling al vir jare gedoen word dat die Boere deel is van die Afrikaners is hulle nie deel van die gemengde multi-kulturele Afrikaners of… Continue reading Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Grondgebiede van Boere volk
*Meeste minderheidsvolke in Suid-Afrika beskik oor grondgebiede wat geskiedkundige waarde vir hulle het. Die Boere volk het ook haar Boere republieke. Daar is verskeie etniese groepe wat reken dat die Boere volk nie geregtig is op 'n stukkie grondgebied nie, wyl ander dink die Boere is deel van die Afrikaners. Dit… Continue reading Grondgebiede van Boere volk
Boere, Britte en uitlanders
* Die Anglo-boere oorlog wat nog nooit regtig verby is nie, loop hand aan hand saam met besettings van grondgebiede en alle minerale regte in suidelike Afrika. Dit was die Britse koloniale magte wat oral, nie net in suidelike Afrika derduisende seemyle gereis, volke aangeval en van hul grondgebiede beroof het. Dit was hul heel… Continue reading Boere, Britte en uitlanders
Kennis is mag – Boere volksgenote
* Kennis is mag met veral die voortbestaan van individuele etniese volke wêreldwyd en wat niks met Ras of kleurvel te doen het nie. Volke verskil van mekaar en met velpigmente sal daar altyd verskille wees. Die Boere volk is en bly 'n blanke volk in Suid-Afrika en is nie verwant aan ander volke… Continue reading Kennis is mag – Boere volksgenote
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
* Geskiedenis herhaal self in Suid-Afrika. Die volgende gedeeltes verskyn in 'n oorsese publikasie en is langer as 'n eeu oud. Dit wat hieronder geskryf staan, is bygedra deur Afrikaners van die Kaapkolonie aan hulle Britse koningin Victoria om teen die Boere van die Boere republieke te veg. Dis 'n klomp geld om netso… Continue reading 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Politieke skip in SA
* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke. Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA
Boere, Groot Trek en Boere republieke
* It is not America, England or any other government that should make decisions about the Boer people, their interests of the Boer republics, which should be restored as they were in 1902. The Peace Treaty of 1902 was not respected by England, her allies, which included the Cape and liberally enlightened Afrikaners. It is… Continue reading Boere, Groot Trek en Boere republieke
Onafhanklikheid en volksvryheid
* Onafhanklikheid en vryheid van 'n volk is 'n Internasionale reg en word nie voorgeskryf deur enige land se plaaslike grondwet nie nog minder deur enige politieke party of die massas of meerderheid ondersteuners van politici nie. Politici en hul massa ondersteuners voer vandag 'n beleid van skrikbewind dat hulle alleenmag het oor al die… Continue reading Onafhanklikheid en volksvryheid
Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede. Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer. Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte
* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie. Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie. Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte
nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte
* Doelwitte en veral dubbel standaarde word meestal op alle vlakke van die samelewings toegepas. Dit kom voor as vals fronte en propaganda veldtogte. Dis veral ook op internasionale vlak aan die gebeur waar die moontlikheid bestaan dat daar meer inmenging vanaf die verskillende internasionale arenas plaasvind as om van onderlinge konflikte, diskriminasie en rassisme… Continue reading nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte
Jan Smuts en Brittanje (44)
* Hulle was ooglopend meer as net vriende. Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon. Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n VALS Boere "nasionalis" en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, asook… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)
Paul Kruger 10 Oktober
* Paul Kruger was 'n gedugte staatsman en het terserfdertyd aan die einde 'n banneling geword uit sy uit land, vervreem deur die Britse regering. Alvorens hy en ander verban is, het al die trotse Boere die Britte getrotseer om hul onafhanklikheid en vryheid te behou nie. Dit is nog nooit teruggekry nie. Die Anglo-Boere… Continue reading Paul Kruger 10 Oktober
EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994 onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer. Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word. Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Legkaart vir ons volk se voortbestaan
* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie. Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale Afrikaner grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet. Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan
















