British in ZAR and Free state – ABWars

  Wêreldwyd is daar heelwat webtuistes wat melding maak van Boere en wat die Britte gedoen het tydens die Anglo-Boere oorloë.   Die Boere -  dis hoe die burgers in die twee onafhanklike lande bekendgestaan het.   Dus, die nageslagte afkomstig uit die twee onafhanklike Boere republieke moet na meer as 'n eeu heel trots voel op… Continue reading British in ZAR and Free state – ABWars

Sonkrag – Solar energy

Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan.  Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig.   Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy

ABOorloë – ABWars

* Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jou eie leiers aan te stel en te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering… Continue reading ABOorloë – ABWars

Own country – eie land

*Reeds in 1992 word in die media oorsee melding gemaak van gebiede vir die (veral) Boere in Suid-Afrika.   Dit behels maar net EEN plaas soos later aangedui sal word, wat van al die ander?   Die vraag kom onwillekeurig op:  hulle weet baie meer as baie liberaal verligte blankes in Suid-Afrika en tog glo hulle selfs… Continue reading Own country – eie land

ABO Perde – ABW horses

* Derduisende perde wat die Britse ryk tydens die Anglo-Boere Oorloë ingespan en gebruik het, was meestal 'werkperde' of 'oorlogsakke' en word meestal as berede infanterieperde, geweerperde en perderuiters gebruik.  Perde het uit verskillende oorsese lande en rigtings gekom, spesifiek om die Britse ryk te ondersteun.  Dus, was ons voorgeslagte se twee oorloë slegs teen… Continue reading ABO Perde – ABW horses

Geloftedag 16 Desember – oorsee

Indien volkslede hul vaderland verlaat beteken dit nie hul wortels gaan dood nie - hulle wortels is steeds afkomstig van die volksgroep waaraan hul behoort.  Hierdie wortels kan nie maklik vernietig word nie.     Hulle kan steeds enige gepaste samekomste hou of in hul huise spesifieke dae herdenk.    Blanke volksgenote word landuit geforseer weens… Continue reading Geloftedag 16 Desember – oorsee

Movies and Films / Flieks (SA)

* Lys van SA flieks wat gemaak is - 'n paar uit die ABO uit …, wat seker nie al is nie. Hierby is ook ‘n paar youtube video’s te sien. Ook ‘n paar dokumentêre films/inligting. Een dokumentêr oor Angola asook Rhodesië List of movies of SA: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_South_African_films Indien iemand skakels het van belangrike Anglo… Continue reading Movies and Films / Flieks (SA)

Boere volk – Grondsake – Land issues

* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef.   Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues