Denmark and South Africa – ANC

  Vanaf September 1975 tot May 1990 was die kantore in Denemarke slegs 'n konsulaat, en is dit in 1990 opgegradeer na die van 'n Ambassade.   Vorige regering het heelwat buitelandse kantore en missies gehad, om handelsbetrekkinge te bevorder.  Die ANC het nie agtergebly nie en ook hul eie mense oral geplaas en soms van… Continue reading Denmark and South Africa – ANC

Advertisements

Stram Kurs – Paludan

  They finished on 1.8 percent - Paludan and his Stram Kurs party had been tipped to enter parliament but when the final votes were tallied they failed to get above the 2 percent needed.   Paludan, has espoused vehemently anti-Islam rhetoric and has a criminal conviction (he has appealed) for inciting racial hatred. He also… Continue reading Stram Kurs – Paludan

Lugbesoedeling in Suid-Afrika

Almal het 'n reg om te lewe - ons in Suid-Afrika ook.    Twee gevaarlike risiko's wat ons tans  daagliks moet trotseer is (1) "besoedeling" wat hand aan hand loop met mineraal ontginning wat besoedeling veroorsaak.  Die regering beheer alle "permitte" en hulle reik ook wetgewings uit, saam met provinsiale en munisipale bywette vir regulering. … Continue reading Lugbesoedeling in Suid-Afrika

Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie.  Daaraan word ons daagliks blootgestel.  Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families.   Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Geprojekteerde sondes

Sommige media en regeerders ding mee om die projeksies van hul eie sondes van hul verledes op te haal en te verkoop, daarmee probeer hulle alle blaam vir mislukkings voor die blankes se deure plaas.   As daar na die bewoording opgelet word, bewys dit weer eens hoe obsessief hulle oor blankes in die land is. … Continue reading Geprojekteerde sondes

China in Afrika

Die nuwe koloniale magte - China is met "BRICS" hoog op in Afrika.  Moeletsi Mbeki. verbonde aan IRRSA, het ook gehelp met tenders in Afrika vir die Chinese.   Al die rekords is daar waar tenders aan Mbeki toegewys word maar die Chinese bou dit.  Regbo van Afrika tot by ons in Suid-Afrika.   Tender vir pad,… Continue reading China in Afrika

Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Dis 2010.    Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe.    Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word?  Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie.  Sy was maar… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk