*Voor 1994 was daar min of selde ooit enige armoedige plakkerskampe. Nie dat daar nie ook swartes wat wat arm gewees het nie, maar hierdie punt wat gemaak word gaan oor wetgewing wat voor 1994 besluit is om dit te implementeer en slegs blankes, die Boere volk sal geraak word. Volgens diegene wat dit besluit… Continue reading Swart bemagtiging, blanke armoede en plakkerskampe
Kategorie: Opkomende boere
Invalsplanne op Boere republieke
* Omstandighede buite die Boere volk se beheer en invloede van sekere kommunistiese wetgewings, het dit vir die volk baie moeilik gemaak om in 'n land soos Suid-Afrika die realiteite te trotseer wat ons verder op ekonomiese en maatskaplike gebied, afbreek en verwoes. Die 'Verskroeide aarde beleid" van Brittanje en haar bondgenote, word steeds in… Continue reading Invalsplanne op Boere republieke
Wit leuens van Brittanje en ander lande
* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid. Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is. Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande
Swart boere – Black farmers
* Dit is welbekende feite en vervat in Hansards, Wetgewing en selfs in die 1996 Grondwet dat Swartes en Khoisan eie (tradisionele) gebiede en leiers het, of mag hê - wat steeds apart van mekaar is en bestaan. In hierdie gevalle word dit nie as apartheid gesien of beskou nie, en meeste lande is 100%… Continue reading Swart boere – Black farmers



