* Geld is nie stom nie. Bestudeer gerus wat op die groot moondhede se handelsfronte gebeur, waar baie finansies betrokke is en waar ook groot korrupsie betrokke is. Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie, duikbote, ens die beste, grootste en duurste is. Soms is daar selfs kleiner lande wat netso… Continue reading Wapenhandel groot moonthede
Kategorie: Wapens
Wapenhandel internasionaal
* Wapenhandel tussen lande op al die kontinente is en was nog altyd binne sekere tydperke 'n baie groot bedryf en dit sluit nie net die groot moondhede daarby in nie. Die aanbod en aanvraag in handel groei en is beslis groter as dekades gelede. Dit blyk ook dat sommige lande wat meer… Continue reading Wapenhandel internasionaal
Open borders – free AK 47 smuggling into SA
A Mozambican national has been sentenced to 18 years in prison in the Komatipoort Regional Court for smuggling seven AK47’s into SA. He was arrested in 2017 crossing the Lebombo border gate. There are various overseas countries that are involved in the smuggling of arms to kill people. Here in our country and it is… Continue reading Open borders – free AK 47 smuggling into SA