Wapenhandel groot moonthede

* Geld is nie stom nie.    Bestudeer gerus wat op die groot moondhede se handelsfronte gebeur, waar baie finansies betrokke is en waar ook groot korrupsie betrokke is.   Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie, duikbote, ens die beste, grootste en duurste is.   Soms is daar selfs kleiner lande wat netso… Continue reading Wapenhandel groot moonthede

Wapenhandel internasionaal

* Wapenhandel tussen lande op al die kontinente is en was nog altyd binne sekere tydperke 'n baie groot bedryf en dit sluit nie net die groot moondhede daarby in nie.      Die aanbod en aanvraag in handel groei en is beslis groter as dekades gelede.  Dit blyk ook dat sommige lande wat meer… Continue reading Wapenhandel internasionaal

Self-defence – selfverdediging

Hoe verdedig enige persoon hulself of hul familielede as hul lewe bedreig word?  Deur 24 uur 'n dag paraat te wees.  Nie net Boere nie, maar veral die  Blanke minderheidsvolk.    Ons word daagliks blootgestel aan misdaad, op plase, plotte, huise, besighede en selfs op paaie, waar ongelisensieerdes koning kraai en meestal met onpadwaardige voertuie… Continue reading Self-defence – selfverdediging

Illegal immigrants

When immigrants cross so many other neighbouring countries on their way to their so-called "destination" (eg. South Africa), without the necessary papers, visums or passports,  in the first place, they should not have been allowed by those respective countries.    When they eventually reach their "destinations",  there are much more fights between our own people… Continue reading Illegal immigrants

Open borders – free AK 47 smuggling into SA

A Mozambican national has been sentenced to 18 years in prison in the Komatipoort Regional Court for smuggling seven AK47’s into SA. He was arrested in 2017 crossing the Lebombo border gate.   There are various overseas countries that are involved in the smuggling of arms to kill people.   Here in our country and it is… Continue reading Open borders – free AK 47 smuggling into SA

Onwettige Vuurwapens in Suid-Afrika

Hoeveel onwettige vuurwapens is daar in Suid-Afrika?   Hoekom maak regters in howe verskillende uitsprake rakende die vonnisse?  Selfs in die geval waar Polisiebeamptes gesteelde vuurwapens moet ondersoek, word dit oor die algemeen as 'n normale huisinbraak ondersoek selfs al word burgers in daardie huis gedreig, gemartel en geslaan/verkrag, veral plaasmoorde en aanvalle. AGTERGROND Lees die… Continue reading Onwettige Vuurwapens in Suid-Afrika