Eskom and mines

Die "storie van sluit die myne" vrywillig vir 'n week of twee, het al in die verlede plaasgevind - nou gebeur dieselfde "dreigemente" - wat lei tot werkloosheid en rewolusies wat volg.   Dis nie 'n nuwe idee van mynmaatskappye om hul deure  toe te maak sodat Eskom kwansuis kan herstel nie - daar is niks… Continue reading Eskom and mines

Werkloosheid en swart bemagtiging

B-BBEE is ons grootste oorsaak hoekom daar werkloosheid is en tweede oorsaak is oop grensdeurbeleid.  Suid-Afrika sal nie 'n teleurstelling wees as die land nie nodig het om meer as die helfte wat onwettige immigrante is te dra nie.   Daar word altyd vertel deur ekonome hoe swak ons is, maar indien elke immigrant wat onwettig… Continue reading Werkloosheid en swart bemagtiging

Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa

Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop.  Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop.  Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa