Lede van die Boere volk kan nie die wortels van hul voorouers vernietig nie, maar daar is ander volke en vreemde nasies en selfs regerings op internasionale vlak, wat dit wel probeer doen deur allerhande wortels voor te hou soos geld en beter lewens wat aan die kommuniste en wêreldbeheer gekoppel is. Dus is dit… Continue reading Die Boere volk en Boerieman
Kategorie: zulu
Tradisionele volke
*Daar bestaan vandag, meer as 25 jaar na die sogenaamde demokrasie in 1994 sowat 8840 tradisionele leiers onder die verskillende swart en bruin volke in Suid-Afrika. Dit beteken egter nie die Boere volk het nie ook regte hier nie, verseker het ons 'n reg tot gebiede wat aan ons behoort. Suid-Afrika het nog altyd… Continue reading Tradisionele volke

