Die Boere volk en Boerieman

Lede van die Boere volk kan nie die wortels van hul voorouers vernietig nie, maar daar is ander volke en vreemde nasies en selfs regerings op internasionale vlak, wat dit wel probeer doen deur allerhande wortels voor te hou soos geld en beter lewens wat aan die kommuniste en wêreldbeheer gekoppel is. Dus is dit… Continue reading Die Boere volk en Boerieman

Shepstone in Britse Kolonies

* Die Boere volk het nie in 1902 ophou bestaan toe hul hul vryheid verloor het nie en het ook nie saamgesmelt met die veelvolkige Afrikaners soos baie dink nie.    Nog minder het die Boere volk skielik afrikaners geword nie. Ou kaarte vertel soms hul eie verhale maar sluit aan by die realiteit van… Continue reading Shepstone in Britse Kolonies

Oos-Afrika sionistiese voorstel

* Min lande en persone wêreldwyd weet dat daar in die verlede pogings aangewend was om Sionistiese state te skep reeds voor 1905,  maar nie as gevolg van die Belfour verklaring van 1917 nie.    Wat behels die Oos-Afrika Britse protektoraat se Sudan-Kenya-Uganda voorstel  en wie was daarby betrokke?   Net bietjie meer as 'n eeu… Continue reading Oos-Afrika sionistiese voorstel

Konsentrasiekampe – ABO

*Eendag sal klippe en klipgrafte uitroep en die meesters wat agter al die moorde sit, sal rekenskap gee vir wat hulle aan ons en ons volk gedoen het en dit geld vir vandag ook.    Destyds, was daar twee internasionaal erkende onafhanklike Boere republieke wat met duisende mans, vroue en kinders se bloed betaal is. … Continue reading Konsentrasiekampe – ABO

Begroting – tradisionele leiers 2019

* Dis net die begin, en weer begroting en natuurlik sal al hierdie tradisionele leiers hulle pond vleis vanuit die staatskas verkry, soos dit jaarliks gedoen word.   Lig u mense in wat aangaan.   Ons  het almal sedert 1994 onder die indruk verkeer dat tuislande weg is (aparte gebiede) - toe nie - dit het Trustgebiede… Continue reading Begroting – tradisionele leiers 2019

Isandlwana – Anglo-Zulu war (140 years)

* January 22 will mark one such battle, that of Isandlwana, when, to the dismay of the British, amaZulu warriors defeated them. Despite being armed only with assegais and cowhide shields, against an army equipped with modern Martini-Henry rifles, the Zulus’ athleticism, discipline and outright bravery won the day. King Cetshwayo was heard saying: “An assegai has… Continue reading Isandlwana – Anglo-Zulu war (140 years)