* Geld is nie stom nie. Bestudeer gerus wat op die groot moondhede se handelsfronte gebeur, waar baie finansies betrokke is en waar ook groot korrupsie betrokke is. Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie, duikbote, ens die beste, grootste en duurste is. Soms is daar selfs kleiner lande wat netso… Continue reading Wapenhandel groot moonthede
Kategorie: Gevaarlike wapens – Dangerous weapons
Wapenhandel internasionaal
* Wapenhandel tussen lande op al die kontinente is en was nog altyd binne sekere tydperke 'n baie groot bedryf en dit sluit nie net die groot moondhede daarby in nie. Die aanbod en aanvraag in handel groei en is beslis groter as dekades gelede. Dit blyk ook dat sommige lande wat meer… Continue reading Wapenhandel internasionaal
Demokratiese rewolusie in SA na 1994
* Soos met die voorgangers gedoen is, word vereis dat Ramaphosa, die president wat hulle in plek gekies het, moet gaan. Daar sal kinkels en kabels in elke presidensie wees sonder vervolgings plaasvind. Dinsdagaand (11 April) het Mbeki ook dit vereis dat die ANC nie Ramaphosa moet beskerm nie en dat hy rekenskap moet… Continue reading Demokratiese rewolusie in SA na 1994
Open borders – free AK 47 smuggling into SA
A Mozambican national has been sentenced to 18 years in prison in the Komatipoort Regional Court for smuggling seven AK47’s into SA. He was arrested in 2017 crossing the Lebombo border gate. There are various overseas countries that are involved in the smuggling of arms to kill people. Here in our country and it is… Continue reading Open borders – free AK 47 smuggling into SA
Dangerous Weapons Act (15 of 2013)
Moenie enige terreurdade goedkeur nie. Indien iemand 'n klip optel om dood te gooi beteken dit selfverdediging mag inskop. Daar is al baie motorryers doodgegooi met bakstene, en dis onregverdig dat elke protesaksie motorbande brand, wat alles besoedel. Dis nie vreedsaam om 'n baksteen of klip op te tel om te beseer nie nog minder… Continue reading Dangerous Weapons Act (15 of 2013)