Boere is ‘n VOLK nie net landbouers



*
Daar is verskillende blanke groepe in Suid-Afrika.   Die BOERE volk (wat baie mense, veral die media en internasionale regerings, verwar met ‘n landbouer), is ‘n volk,  nie ‘n nasie nie.   Die Boere volk is nie deel van die Afrikaners, wat veelvolkig en multi-kultureel is, ‘n gemengde reënboognasie.    Daar is ook anderkleuriges, swartes wat ook landbouers is, wat hul by die Afrikaner organisasies en politici aangesluit het.   Ook hulle is nie deel van die Boere volk nie.   

Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae – ONAFHANKLIK

*

Swartes in Suid-Afrika is nie almal een volk en nasie nie. Die Zoeloes is ‘n aparte volk net soos die Xhosa en Griekwas is. Die Khoi san bestaan uit verskillende gekleurde volke, nie almal is een nie. Baie van die gekleurdes is net na 1658 deur destydse VOC ingevoer as ‘slawe’ en heelwat het as in suidelike Afrika geland omdat hulle uitverban is uit hulle lande weens misdaad en ernstige misdade, soos verkragting en moorde.   Hulle moes hul vonnisse hier kom uitdien.

Dus is daar meer meer as een volk en nasie in Suid-Afrika.   Suid-Afrika het sedert 1652 verskillende blanke volke, swartes, gekleurdes en ander wat destyds sover as Saldanha was, wat rondtrekkend was, gehuisves.   Ook hulle wat as slawe en sommige as misdadigers hiernatoe gestuur is om hul vonnisse uit te dien.  Nugter alleen weet waar die vonnisse uitgedien is.

Selfs die Portugese het dit aangeteken in hul skeepsjoernale dat daar wel gekleurde volkies of stammetjies, was wat rondtrekkend was.    Hulle het nie stede of dorpe gestig nie, maar agter weiding aangegaan vir hul diere, nie net in suidelike Afrika nie, ook in Afrika. Heelwat het in grotte geslaap of onder die hemelruim.

Net omdat die woord BOER in Afrikaans en selfs in Nederland / België / Flanders, voorkom, word die woord BOER beskryf as ‘n landbouer, is nie die geval in die Boere volk se geval nie.       Die Boere volk wou nie onder die Engelse en Afrikaners wees nie, maar het gevra vir hul vryheid.  Daarom is al hul Boere republieke uitgeroep as BOERE republieke.   Daar was ander beroepe ook in die Republieke, nie net landbuers nie. Daar is en was heelwat beroepe in die Boere republieke wat koppel is aan die BOERE omdat sommige BOERE meer as een beroep gehad het.    Sommige het geboer as landbuer, maar het soms ossewaens herstel,  sowel as handel gedryf in die ware van die Boere volk. Boere was in beheer van hul BOERE republieke en selfs hier was en is daar verskillende beroepe in die Volksrade wat hul eie stelsels ontwikkel het. Die mynbedryf is nog ander beroepe, omdat heelwat handel gedryf het in die skep van werksgeleenthede, mynontginnings en ook handeldryf in die minerale of enige ander ware.   

Die woord BOERE volk is nie ‘n vloekwoord nie, maar die BOERE het ‘n geskiedenis, kultuur, tradisies en het vir hul vryheid geveg.   

Die BOERE is ‘n volk in eie reg, het hul eie geskiedenis, wat gekoppel is aan die 18 Boere repubieke wat sedert 1902 van hulle gesteel is. Van die Boere republieke was onafhanklik en selfs internasionaal erken. Dit is teen hulle wat die Engelse en haar bondgenote kom oorlog maak het, met veldslae, Anglo-BOERE oorlog EEN en TWEE en ook ander. Dis die BONDgenote wat die Verskroeide aarde beleid ingestel het om die BOERE te vervolg. Die burgers van die Boere republieke wou nie deur die Britte en Afrikaners regeer word na 1806 nie, en het in 1835 getrek en hul Boere republieke se grond bekom en dit as Republieke verklaar. Die oorloë, veldslae, konsentrasiekampe en verskroeide aarde beleid het oor al die Boere republieke gestrek.

Kultuurskatte, museums en -erfenisse –  bestaansreg van die Boere volk

Oud president Paul Kruger en Boere republieke

Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae

Vlae van Vrystaat en ZAR Boere republieke


*

To be honest, learn the history.    Some of the political leaders of the SA parliament today are killing the BOER people, the leaders are singing KILL the BOER kill the FARMER to their supporters. 

The question is who financed this chaos and crime in the country, constitution, legislations like B-BBEE in parliament and parliament.   Liberal think tanks like OSF.SA George Soros and his Cato Institute, as well as others, like Ford foundation.    It is not only Malema that sings to kill, but also leaders of the ANC (Zuma and others), like the DA as well. 

The BOER people are a people, they have their own TRIBE, like the Zulu , Xhosa and Khoi San and want to be ruled by their own leaders.   People that are voting every three years, are voting for those killings as well, they appointed their own leaders, that taking the forefront and use the song as a so-called struggle song.  They do not struggle anything, they are in charge.

https://www.youtube.com/watch?v=pu55E2Wxdv4

There is more than one people and nation in South Africa.   Since 1652, South Africa has been home to various white peoples, black people, Coloured people, and others – including nomadic groups that ranged as far as Saldanha. Even the Portuguese recorded the presence of small Coloured peoples or tribes that were nomadic. They did not found cities or towns but followed grazing lands for their animals – not only in southern Africa but across the continent. Many slept in caves or under the open sky.

Today there are millions and millions illegal immigrants in South Africa that also want free bees, taking part in B-BBEE positions and even RDP houses.

Black people do not constitute of a single people or nation.

The Zulus are a distinct people, just as the Xhosa and Griqua are. The Khoisan comprise various and different Coloured peoples; they are not a nation. Many Coloured people were brought in as “slaves” by the VOC shortly after 1658, while a significant number arrived in southern Africa after being banished from their homelands for crimes – including serious offenses such as rape and murder.   Today, there are hundreds of thousands part of the Afrikaner organisations and political parties.

There are also various white groups; the Boers – whom many, especially the media and international governments, confuse with the word BOER, meaning farmers.   But the Boers came from the Boer repubics . They are not a nation in the broad sense, nor are they part of the Afrikaners, who comprise a multi-ethnic, multicultural, and mixed “rainbow nation.”   

There are also black people who are farmers, but they are not part of the Boer people. While the word *Boer* in Afrikaans – and indeed in the Netherlands and Flanders – denotes a farmer, this is not the case for the *Boere* people themselves.   It is a tribe and people.  That is why their republics were proclaimed as “Boere” republics.   There were other professions in the republics besides farming; indeed, there were many occupations linked to the “Boer” identity, as some “Boere” held more than one job and career.    Some farmed their land but also repaired ox-wagons and traded in goods relevant to the  “Boere” people.     Previously, the “Boere” people governed their own republics, and within their legislative councils – which developed their own unique systems.   There was a variety of professions. Mining was another  occupation, involving job creation, extraction operations, and the trade of minerals and other commodities.

The  “Boere” are a people in their own right with a distinct history linked to the eighteen “Boere”  republics that were stolen from them after 1902. Some of these republics were fully independent and even internationally recognized. It was against these republics that the British and their allies waged war – engaging in pitched battles and the First and Second Anglo-Boer Wars, among other conflicts. It was the Allies who implemented the scorched-earth policy to persecute the “Boere”.   They were unwilling to live under British or Afrikaner rule after 1806, they trekked inland after 1835, acquired territory, and established their own “Boere” republics. 

*

Lees die BOEKE en geskrifte, sowel artikels van Wiets Buys en dr Lets Pretorius, selfs die Afrikaners het ook in die verlede bestaan, want hulle wou glad nie padgee onder die Rhodes regering nie.  Inteendeel, die Afrikaners was deel van Rhodes en haar parlement.   Die Afrikaner Bondparty.

Boere volk identiteit en vryheid –  Wiets Buys

Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke

Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek –  Dr Pretorius

Die BOERE is en was nooit deel van die Afrikaner veelvolkige reënboognasie nie.   Dit was 18 Boere republieke en is nooit afrikaner republieke genoem nie.   Geen volk of nasie kan op ‘n ander volk se grondgebiede wat hul wettig bekom het, aanspraak maak nie.  Alles wat na 1902 uitgevoer is rakende die Boere volk en Republieke, is inderwaarheid onwettig.   Die afrikaner leiers kon nie wag om die Unie sowel 1948 regering te beheer in Suid-Afrika nie.

Die Zoeloes bly in hul grondgebiede sedert 1816, was eers Zoeloe reservate genoem (deur hul eie leiers saam met Brittanje Shepstone) , later het Zoeloes gestem vir onafhanklikheid, 1961 onder wyle Dr Verwoerd en na 1993 word die gebiede die Ingonyama Trust gedoop.


Ingonyama Trustland (Zulu people)

CPA’s in SA – 2021

Heelwat goud en minerale is landuit.   Met spoorlyne en deur blokhuise wat deur die Engelse en ander gebou en beman was om die Boere vegters te stuit om terug te keer na hul plase of kleinhoewes.   Die engelse en haar bondgenote het heelwat mynmagnate op die Boere repubieke afgedwing.   Die Boere volk is as agterlik en arm beskou.   Respek gaan aan elke Boere volksgenote.   Ons voorgeslagte was ysters

Geen oorlog is ‘n gesig om te onthou nie, veral as daar groot lewensverliese is.   Daar was meer as een bondgenoot wat saam die Britse kolonialisme en hul grense geveg het.   Engeland en al haar bondgenote het lande van hul eie   Maar hulle kon nie wag om aan te val en te annekseer nie, wat ook die minerale daarby insluit vir hul mynmagnate om oor te neem.  Met al die veldslae tot die Boere oorloë is dit lankal duidelik dat die Engelse nie alleen geveg het nie, maar duisende het hulle aan die kant van die Britse kroon geskaar teen ‘n handjievol Boere volk.   

HULLE IS NIE GRONDLOOS NIE

Vandag is sommige van daardie nasate besig om die Boere volk te beskuldig van diskriminasie, gronddiefstal en kolonialisme. Na ongeveer 1750’s is verskeie grondgebiede beset deur hierdie groepe wat hulle aan die kant van die Britte geskaar het en saamgeveg het om die Boere volk en Republieke te vernietig.   Hul beweer hul grond is gesteel, maar hulle sit en lewe steeds soos konings op al die grondgebiede, wat Trust en CPA genoem word.


*

LEES GERUS WIETS BUYS SE ARTIKELS OOR DIE BOER EN AFRIKANER

The Anglo-Boer War was undeniably a war of diverse participation. The British victory was secured not just by the “Khaki” of the regular army but by the 70,000 armed Black and Coloured combatants who manned the blockhouses, scouted the commandos, and secured the borders. It was sustained by the tens of thousands of Indian and African labourers who kept the supply lines moving.   Do not forget about the soldiers of the Afrikaners.

https://wietsjbuys.com/non-white-participation-in-the-british-imperial-forces-in-their-war-on-the-boers-1899-1902/

DIE AFRIKANER
https://wietsjbuys.com/n-nasie-deur-woorde-geskep-die-skepping-van-die-afrikaner/

Die AFRIKANERS

https://wietsjbuys.com/cecil-rhodes-the-cape-afrikaners-and-the-antagonism-with-paul-kruger/

and 
https://wietsjbuys.com/the-shocking-financial-lessons-of-the-anglo-boer-war-1899-1902/

THE COUP
DIE STAATSGREEP
John Hays Hammond
https://wietsjbuys.com/the-engineer-who-helped-plan-a-coup-john-hays-hammond-and-the-jameson-raid/

 

Paul Kruger, known as the “Lion of Rustenburg,” forged his formidable reputation not only in battle or in parliament, but deep in the Transvaal bush, battling the formidable beasts that roamed the frontier.

https://wietsjbuys.com/the-lion-of-rustenburg-2/

Dankie Wiets.
https://wietsjbuys.com/

Wiets se boeke is heel maklik om te volg en baie interessant wat sy navorsing uitgewys het.  Wat ook aansluit by ander, soos Dr Lets Pretorius.

Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke


 DIE BOERE

Waar het dit begin …. dit het eenvoudig aangegaan na 1902 met afrikaner leiers wat die kitaar geslaan het.

1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika

’n Groep mense het ’n gesofistikeerde samelewing van skeepsbouers, internasionale handelaars, skrywers en moderne boere agtergelaat, die Afrika-wildernis aangedurf, en in uiterste isolasie ’n leefstyl van bestaansveeboerdery en selfs ’n jagter-versamelaarsbestaan aangeneem. In hierdie omgewing het hul karakter, gekenmerk deur afsondering, individualisme en onafhanklikheid, ontwikkel – eienskappe wat steeds in hedendaagse Boer-afstammelinge waarneembaar is.

https://wietsjbuys.com/184-2/

Afrikaners wou nie trek nie, hulle was deel van die Rhodes regering.  Dit was die Boere volk wat nie onder die Afrikaner of Engelse wou buig en regeer word nie.   Afrikaners kon nie wag om die Boere repubieke te help vernietig nie.   Wat ‘n skande.   Hulle doen dit weer … Idasa, Kodesa, ABN, AAI … met die kommuniste.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  ABO

Veelrassige organisasies –  ABN

ABN en Dinokeng

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

BOERE Volksmoord  Genocide in SA (kriteria)

Hulle het lankal hul veelvolkigheid verklaar en is dus ‘n gemengde reënboognasie.

Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

&


Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening

Onteiening ‘n tydbom –  geen voedsel

 Richtersveld  KHOISAN AND CPA

Gold and diamonds -1886 – Griqualand West

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

 

*

Lewer kommentaar