* Geld is nie stom nie. Bestudeer gerus wat op die groot moondhede se handelsfronte gebeur, waar baie finansies betrokke is en waar ook groot korrupsie betrokke is. Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie, duikbote, ens die beste, grootste en duurste is. Soms is daar selfs kleiner lande wat netso… Continue reading Wapenhandel groot moonthede
Kategorie: vuurwapens
Wapenhandel internasionaal
* Wapenhandel tussen lande op al die kontinente is en was nog altyd binne sekere tydperke 'n baie groot bedryf en dit sluit nie net die groot moondhede daarby in nie. Die aanbod en aanvraag in handel groei en is beslis groter as dekades gelede. Dit blyk ook dat sommige lande wat meer… Continue reading Wapenhandel internasionaal
Self-defence – selfverdediging
Hoe verdedig enige persoon hulself of hul familielede as hul lewe bedreig word? Deur 24 uur 'n dag paraat te wees. Nie net Boere nie, maar veral die Blanke minderheidsvolk. Ons word daagliks blootgestel aan misdaad, op plase, plotte, huise, besighede en selfs op paaie, waar ongelisensieerdes koning kraai en meestal met onpadwaardige voertuie… Continue reading Self-defence – selfverdediging
Illegal firearms – South Africa KZN 14/8/2019
14 August 2019 - At least 146 firearms and 1219 rounds of ammunition seized during operations in KZN. Approximately 140 suspects were arrested for being in illegal possession of firearms and ammunition. * These arrests are as a result of operations conducted as from July 1 to July 31, in various parts of the province. … Continue reading Illegal firearms – South Africa KZN 14/8/2019