Terreurdade, terrorisme, swart bemagtiging, onwettige immigrante en wapens in SA

*

Suid-Afrika is vandag  ‘n stukkende, onmenslike, wrede en onaanvaarbare vervalle land om in te lewe volgens die ‘vals vlag grondwet’ – die sogenaamde reg tot lewe eindig in erge misdaadtonele, korrupsie en sindikate.  Dit is nie ‘n lewe nie.  Wat hier plaaslik aangaan en deurgevoer word,  kan nie vergelyk word met enige ander land wat so iets nooit behoort toegelaat het sonder om hul burgers te raadpleeg nie.   Die SA regering, wat nie net uit een politieke party bestaan , laat alles toe om te beset en stede/dorpe oor te neem.   Immigrante is nie hier op vakansie nie, nog minder vlug hulle.   Hulle is doelgerig, en baie Suid-Afrikaners sluit by hulle aan om alles in Suid-Afrika te vernietig.
ActionSA Submits Comments on Immigration White Paper to End Abuse of  Immigration System and Put Citizens First - ActionSA

*

Ironies, dieselfde tipe konneksies of skakels van oorsese regerings dwing hierdie tipe van radikale elemente ook na hul eie lande (EU, Amerika, ander kontinente) – is dit om meer chaos in hul eie lande te veroorsaak veral vernietiging van die minderheidsvolke?    Die vroue van die gemeenskappe is ooral die slagoffers en teikens van die radikalisme.
Dit is feite:  Regerings doen wat hulle wil soos dit hulle pas, laat misdadigers en sindikate toe, omrede hul massas oningeligtes het wat hulle ondersteun.   Onwettige immigrante doen en maak soos hulle lus het en die regering het wetgewings ingestel om hierdie onwettiges en selfs misdadigers te beskerm .

Dit is nie uitgesluit dat miljoene immigrante uit ander lande reeds stemreg in SA beskik nie.   Moenie vir een oomblik dink ons in Suid-Afrika is slegs 65 miljoen, dit is baie meer en netsoveel immigrante kan hierby gereken word.   Gaan soek gerus die straatoeke op en kyk waar is immigrante en onwettiges meestal gevestig en die wyse hoe hulle die land binnesypel.

*

Stated during 2026 

This “foreigner problem” is not only a convenient scapegoating exercise, which I will prove, but it is a self-manufactured crisis.  In the last week of February 2026, the media was awash with stories of Special Investigating Unit (SIU) having uncovered, through investigations, “…that four [Home Affairs] officials who earn less than R25 000 per month have received a total of (R16.3-million) in direct deposits.    One of the officials, after acquiring land in cash, built herself a nice mansion and went as far as paying for a tar road that led to the house.

Bribery:   Most told stories of how you needed to have money to buy your place in the queue at the Refugee Reception Centre in Marabastad, Pretoria, from security guards, or how a certain amount of cash would ensure that your interpreter gives you a good story to tell to ensure that you got your asylum permit.
https://sundayworld.co.za/news/dont-be-fooled-promises-of-dealing-with-illegal-migration-are-meaningless/#goog_rewarded

Stated: 

The Department of Home Affairs has carried out a total of 109 344 deportations over the past two financial years, reflecting a sharp increase in enforcement as it tightens border and homeland security.   “Through ongoing campaigns like Operation New Broom, as well as the increasing use of biometric verification tools, we have already increased deportations by 46%,” Home Affairs Minister, Dr Leon Schreiber, said in a statement earlier this month. “Our message remains clear: If you are in South Africa illegally, self-deport now before we find you and ban you from ever entering our country legally in future.”

In the first year of the current administration, deportations rose by 30% — from 39 672 in 2023/24 to 51 560 in 2024/25. This was followed by a further 12% increase to 57 784 in 2025/26, at a cost of around R50 million.

https://defenceweb.co.za/border-security-2/home-affairs-deportations-surge-nearly-50-to-in-two-years-as-sa-tightens-border-security/

*
*
*

DIE SITUASIE VANDAG EN VOOR 1994

Die hoë posisies, begin sommer topstruktuur parlementslede,  kry almal groot salarisse en byvoordele wat miljoene rande beloop.  Hoeveel van hierdie hooggeplaastes voer regtig hul verantwoordelikhede uit en kom hul pligte na?  Dit sluit in nasionale en provinsiale ministers, hul amptenary, munisipale stadsrade en metros, hul burgemeesters en raadslede sowel munisipale amptenare en distrikte en hul duisende tradisionele leiers.  Dit sluit ook al die staatsentiteite in, soos Eskom, SAUK, SAL en ander wat al bankrot gesteel is en die belastingkas behoorlik leeggesuig het.

Tog is daar heelwat lande wat dieselfde deurmaak as die burgers van Suid-Afrika en hul grense probeer toehou en behoorlike grensbeheer toepas word sterk onderdruk om immigrante te laat inkom om daar moeilikheid te maak.   Daar is eenvoudig nie goeie dade aan die klok van enige onwettige immigrante nie.   Daar word nie gepraat van immigrante wat voldoen aan wettige emigrasie nie.

Van die oorsese regerings sluit tot ooreenkomste in met die radikalisme en terreurdade in Suid-Afrika, wat saamstem met swart bemagtiging en regstellende aksie sowel onteiening.   Dit wil sê hulle keur daardie wetgewings goed om teen die Boere volk en blankes te diskrimineer.   Dit is ‘n internasionale reg om nie te diskrimineer teen enige persoon nie.

Suid-Afrika moenie alleen voel nie, maar diegene wat hier woon,  is diegene wat die agteruitgang beskou, die misdade van sindikate, inbrake, verkragtings, aanvalle en moorde, veral op plaasboere.  Dis die burgers van Suid-Afrika, wat hierdie land opgebou het.

 

*

ANDER VOLKERE – MISDAAD, SINDIKATE, AANVALLE EN MOORDE

Die wat verskil met opinies oor plaasaanvalle op Boere en die Boere volk, moet gerus aanblaai na hul volgende eie blad en die Boere met rus laat.  Kry vlerkies en vlieg verder tot in die diep sloot.  Niemand ontken ander aanvalle en misdade onder ander volke en nasies nie.   Niemand het al ooit beweer dat dit slegs Boere is wat aangeval word nie.   Niemand gaan die Boere volk probeer stilmaak as hul mense aangeval en vermoor word nie.    Dit is ‘n mensereg wat hulle uitvoer.  Daar is waarskynlik vandag meer as een volksmoord aan die gang en baie oningeligtes, smeer die ware feite toe.

Die groot koppe , ryk bevoordeeldes, wat agter alles sit

Dit is ook meestal swart leiers wat SING om die Boere te vermoor, nie ‘n ander volk nie, maar spesifiek die BOERE.   Boere het die reg om hulself te verdedig, want immigrante, onwettiges en selfs burgers uit ander groepe bewapen hul meestal onwettig, terwyl Boere eenvoudig hul vuurwapens gesluit moet hou in kluise, wat VERKEERD is.   Dit staan in wetgewing vervat sowel die kommunistiese grondwet, elkeen het die reg tot lewe en reg tot verdediging.

Daar word ‘n beroep gedoen aan die res in Suid-Afrika en Afrika – Hou rekord van jul eie mense of volkslede wie aangeval en vermoor word.   Verseker is daar nie net een volksmoord wat in Suid-Afrika plaasvind nie.  Hou rekord van hofsake en polisie verslae wat aangaan.  Moenie net die stroom van Polisie verslae en statistieke glo nie, maar seker van jou eie volkslede wat uitgewis word.  As die Boere volkslede dit kan doen, beteken dit nie die Boere moet nou skielik rekord hou van al die ander aanvalle en moorde nie.   Die Boere volk kan net namens hulself praat, want dis die massas wat swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening ingestel het.     Elkeen, die Boere volk ook, het die reg daartoe om hul geliefdes te onthou soos die Witkruis of ander plekke.   Ander mag dieselfde doen.Land expropriation without compensationWitkruismonument 16 September 2023

Voor 1994 was daar heelwat behoorlike infrastrukture, vandag is daar weinig daarvan oor.   Die weermag, polisie en immigrante beheer skitter in hul afwesigheid op die landsgrense.   Hier en daar voer weermag en polisie wel hul magte uit.   Grense wat voorheen 24/7 bewaak was, is oop vir almal om hul terreurdade te kom pleeg en selfs deel te vorm van swart bemagtiging en regstellende aksie diskriminerende wetgewings.

ANDER LANDE

Feite is dat geen Suid-Afrikaner die reg het om enige Afrika, EU of Amerikaanse lande binne te gaan sonder die nodige dokumentasie nie, hetsy of hulle toeriste is of daar werksaam wil wees.   Geen Afrika land laat dit toe nie.   Waarom is Suid-Afrika die misdaad en gevaarlike land wat dit is na 1994 geword het wat eenvoudig al wat leef en beef hier onwettig toelaat om te doen wat hulle wil?

Waar is regeringsoptrede al sedert 1994 om dit volgens hul vals vlag grondwet uit te voer?

South Africa's High Court issued a scathing ruling against the state for  failing to stop xenophobic vigilante groups from blocking access to public  healthcare facilities in Johannesburg. In a judgment handed down 

*

One of the border ‘control’

There are NO control at all, how can they determine who and how many live in the bushes?

https://www.youtube.com/watch?v=yHNeWkzAL_M

*

Illegals from Africa – is that a game for them to play?
https://www.youtube.com/watch?v=6gOhD-oBwsM
Boats on the river

Between South Africa and Mozambique

Construction underway of concrete border wall between SA and Mozambique -  DefenceWeb

Sommiges in Lesotho en Swaziland word gedurig aangery om hier in Suid-Afrika skool te gaan, tog is daar nie plek vir plaaslike kinders in die skole nie.  Hulle gaan gratis skool toe.

*

SWART BEMAGTIGING, REGSTELLENDE AKSIE EN

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Meeste van die tyd word sekere wetgewings soos swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening van bates en eiendom as dodelike wapens gebruik om ‘n klein handjievol bevoorregtes ryker as biljoenêrs te maak.    Geen arm persoon, wettige burgers op grondvlak, word deur enige van hierdie diskriminerende en rassistiese wetgewing opgehef nie, maar verpletter en verder verarm.    Dis wat swart bemagtiging en regstellende aksie is.Vernietig alles en almal in hierdie land Suid-Afrika.
Feite is, daar het in 30 jaar, miljoene, veral swartes, hulself verryk met die rassistiese en diskriminerende wetgewings wat hierdie tipe van lewenspatrone nog ryker te maak.   Die massas ondersteuner stem daarvoor, en word as manipulasie poppe gebruik, wat niks anders is as slawerny nie,  sodat die massas verewig arm moet bly.   Hierdeur word die Boere volk of blankes of apartheid die skuld gegee.Die massas groei in tempo aan, want daar word geen onderskeid gemaak tussen die swart Suid-Afrikaner wat dalk 50 jaar in die land is en die immigrante uit alle Afrika lande wat paar maande hier is na 1994 en alles afbreek.

 

Hoeveel ZAMA zamas is onwettiges en aan wie word hulle minerale wat soms met outomatiese gewere beskerm word, gelewer?   Niemand van die SA burgers is zama zama’s in hierdie immigrante se lande nie – waarom nie?   Waarom word dit hier in SA toegelaat dat hulle swaar gewapen hiernatoe kom?

Leuentjies en kinkels

Terreurdade en terrorism in Suid-Afrika

Wet en orde VS Onwettige immigrante in SA

Die regering eerstens, bestaan uit almal in die parlement en is NIE net een politieke party nie.   Indien enige iemand al ooit in parlement dit teengestaan het om nie rassisties en diskriminerende wetgewings te laat instel nie, wat het daardie politieke partye gedoen om dit te stop – net mooi niks.  Help nie om te praat nie, dit help mos niks om daar te sit en miljoene rande te kry uit die staatskas uit terwyl misdaad, sindikate en moorde vloei soos ‘n rivier gevul met riool.  Die tipe van gemors en chaos wentel af vanaf nasionale regering na provinsies, distrikte en ook munisipaliteite waar swart bemagtigers hoë salarisse verniet kry, sonder om hul werk te doen.

Waar munisipale amptenare voorheen al hul werk self gedoen is, word daar om elke hoek en draai kwotasies tenders verkry sodat al hierdie privaatbesighede miljoene rande uit die belastingbetalers kry om dit uit te rig.  Meeste van hierdie tenders is gekoppel aan die reeds bestaande rykes van die land.    Dus, waarvoor is daar munisipale verkiesings as hierdie  swart bemagtigers nie weet wat hul take, verpligtinge en verantwoordelikhede is nie.   Al die rioolstasies is tot niet, want die inspekteurs, ingenieurs, loodgieters en ander beroepe op verskillende vlakke het geen trots in hul werk nie, solank belastingbetalers hulle hoë salarisse en byvoordele betaal, is dit hemels vir hulle en hul families.

Dis ‘n skande dat provinsies (ministers en administrasies), munisipale hoofde van departemente, stadsklerke of uitvoerende beamptes, raadslede en selfs burgemeesters,  en elke tradisionele leier dit toelaat.   Die ‘koninklikes’ tradisionele leiers en hulle hele infrastruktuur, laat dit ook toe, hulle ontvang ook groot salarisse en byvoordele.   Die verskillende paleise en kultuurhuise word met belastinginkomstes onderhou.   

Daarteenoor het immigrante regoor die wêreld vrye toegang om hier te kom help vullis ophoop toelaat dat al hierdie vullis gebruik vir rotte, wat plae is en siektes veroorsaak, vrylik in hierdie ashope uitbroei en floreer.   Dit is NIE net emigrante nie, maar die plaaslike bevolkings wat vrylik hul gewig agter hierdie misdade plaas om verder te eskaleer.   Daar is al baba’s en kinder sin nagte en selfs dae opgevreet deur hierdie rotte.   Dodelike plae breek uit en veroorsaak siektes, wat aanleiding gee tot hospitale en klinieke wat nie kan voorbly om mense te probeer ‘dokter’ vir hierdie peste nie.

 

2019
Samwu leads protest against City of Johannesburg - SABC News - Breaking  news, special reports, world, business, sport coverage of all South African  current events. Africa's news leader.
2026 —
Dis ‘n goeie vraag hoeveel hiervan is onwettige immigrante wat hier saamhardloop in enige protesaksies sedert 1994.   

Die president noem op vryheidsdag niemand mag teen immigrante optree nie, maar wie het hulle landin gebring met oop grense?  Wie het hulle toestemming gegee om besigheidsgebiede en ander gebiede te beset?

Betogings en protesaksies, hulle kom met stokke, wat ook as ‘n wapen beskou word in wetgewing.   Kyyk na die foto’s wat landwyd gewys word.

*
Q

The group is calling for stricter enforcement of immigration laws, tighter border control, and decisive action against crime networks they claim are linked to undocumented foreign nationals.“Today is a reiteration of the fact that we are tired of illegal immigrants taking over our spaces, overstretching our resources, and rendering us, in our own country, as useless. We want to make sure that we reiterate to our government and illegal immigrants that the time to play is over. We want our country back, and we are not negotiating on that,” says Ngobese-Zuma

.

*

https://omny.fm/shows/update-noon-1/march-march-protest-against-illegal-immigration

Knaend word blankes, die Boere volk die skuld gegee omdat immigrante voorkeure kry bo die burgers van die land se kinders.  Hierdie is nie die enigste nie, maar oral word kinders van plaaslikes weggewys omdat daar nie plek is vir hulle kinders in skole en opvoeding nie.

Oral word bande op teerpaaie gebrand, wat besoedeling veroorsaak en gate in paaie brand, waar voertuie die paaie nie kan gebruik nie.  Dit is en bly terreurdade wat deur protesgangers veroorsaak word.

Dit is nie die eerste protesaksie teen immigrante nie – dit was in 2008, sowel ander jare soos 2012 en 2021  ook gedoen maar die regering het dit vinnig laat stop, mens wonder hoekom – gaan dit oor misdaad en getalle om die plaaslike bevolkings te oorheers.  In 2012 was daar duisende immigrante wat hierheen gestroom het vir werk, maar daar was niks nie

Johannesburg's Central Business District has been brought to a halt as  anti-immigrant protests intensified under the “March and March Until We  Win” movement. Hundreds of demonstrators marched through key streets in the

https://www.youtube.com/watch?v=zjEAN71rYV0

Thousands of South Africans 🇿🇦 marched in Johannesburg today to defend  national sovereignty amid pressure from US President Donald Trump.  Organized by the ANC on Human Rights Day, the crowds called for

*

Kaapstad – misdaad en anargie

https://www.youtube.com/watch?v=vDjrqKsnrvM*
Verskillende inligtingstukke, beeldmateriaal en protesaksies, wat die land vernietig, wat strukture, paaie, treine en kommunikasiemiddele vernietig, wat probeer om myne te ontgin, soos nou in die Krugerwildtuin en Witwatersrand, waar verskillende gifstowwe gebruk word om Suid-Afrika en buurlande se water te verwoes met gif, en al die mense, diere en omgewing saam die afgrond in te neem.

Niemand sal regtig weet hoeveel onwettige immigrante hierby betrokke is nie.  In die verlede het heelwat immigrante deelgeneem aan plundertogte en vernietiging van geboue.  Hulle beset eenvoudig oop ruimtes ,al is dit privaat plotte en word oornag deur ‘nuwe materiaal sinkgeboue’ voorsien deur ‘onbekendes’ om dit uit te voer, en dit grens aan ONTEIENING sonder vergoeding.   Hofsake volg en kos heelwat finansies.   Die regsbank was nog nooit daar vir die wettige burger in die land of hul besighede nie

https://www.youtube.com/watch?v=zjEAN71rYV0 

**

BOERE REPUBLIEKE BEHOORT NIE AAN ANDER VOLKE OF NASIES NIE

DIE HERSTEL VAN BOERE REPUBLIEKE SOOS DIT IN 1902 WAS MOET INTERNASIONAAL HERSTEL WORD

ANDER VOLKE HET GEEN MANDAAT OM NAMENS DIE BOERE VOLK TE PRAAT OF BESLUITE TE MAAK NIE

DAAR IS NIE NET TWEE BOERE REPUBLIEKE NIE

Die Boere volk is internasionaal erken en vryheid is aan hulle gegee, lank voor 1900.

Die eens 15 of meer Boere republieke wat na 1700’s ontstaan het, is deur die Burgers, naamlik die BOERE volk van die verskillende BOERE republieke opgebou, niemand anders nie.     Dis die Vryburgers, die Boere kommando’s , Grensboere en ander Boere, wat op grondvlak gelewe het, en soewereiniteit, vryheid en onafhanklikheid nagestreef het.   Dis hoe Boere republieke ontstaan het.   Dit is wettig gekoop in verskeie transaksies , met geld, dienste gelewer en bloed. 

LET WEL   

Afrikaners het nooit bygedra tot die skepping of opbou van die Boere republieke nie.   Afrikaner organisasies is almal veelvolkig en multi-kultureel en die Boere is ‘n volk in eie reg.   Afrikaner organisasies verklaar dit self en hulle hou gedurig na Kodesa steeds vergaderings met die kommunistiese regering.

https://onafhanklik.com/2024/04/25/afrikaner-multi-kultuur-verklaring-eloff-buys/

Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

https://onafhanklik.com/2024/04/25/orania-selfbeskikking-afrikaner-verklaring/

Afriforum  – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  ABO

Wie is die Afrikaner organisasies en hul vergaderings wat soos kodesa plaasvind, blankes is nie almal deel van hierdie groepe nie.  Die Boere is nie deel van die Afrikaner veelvolkige nasie nie.

ABN en Dinokeng

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

VOOR 1902 was die Boere volk reeds as ‘n volk erken, daarom was daar verskillende Boere republieke geskep en Boere leiers is gekies.

Tydens al die veldslae en Anglo-Boere oorloë was dit Afrikaners, verskillende groepe bruin, gekleurdes en veral swartes wat SAAM die Engelse regering en ryk (Rhodes) geveg het om die BOERE repubieke te vernietig en ook die Boere volk daarmee saam.

Net soos wat daar verskillende SWART volke was wat in tuislande/reservate of Khoi san en Griekwas in Kroongebiede gebly het voor 1900, het die Boere volk reeds bestaan en wou nie onder die Britse ryk wees nie. 

Daar is MEER as een blanke volk in Suid-Afrika.   Baie min blankes of selfs oorsee, ken die verskil tussen ‘n Xhosa, Zoeloe, Sotho of enige ander swart volk, of Khoi san en Griekwa is ook verskillende volke, maar dieselfde kan van die verskillende blanke volke en nasie gesê word.  Daar is ook verskillende Indiërs in Suid-Afrika en nie net een groep nie.

Afrikaners is ‘n veelvolkige reënboognasie en die Boere volk is nie deel van hulle of hul verskillende organisasies nie.

Afrikaners is ‘n aparte veelvolkige nasie – hulle was NOOIT deel van die Groot trek nie.   Hulle het nooit belanggestel in die ontstaan of goedkeuring van Boere republieke of hul leiers nie.  Hulle het ook nooit belanggestel in vryheid en onafhanklikheid nie, want hulle wou deel wees van die Engelse regering in die Kaapkolonie.

Afrikaners was deel van die Rhodes regering in die Kaapkolonie.  Amerika, Kanada, Australië, New Zealand, Skandinawiese lande, en ander was almal deel van die Engelse magte wat die handjievol Boere in die Boere republieke kom aanval het.    Moenie dink dit was net Engelse soldate nie.

Daar was groepies bruin, swart en internasionale lande se vrywilligers, sowel Rebelle uit die Kaap wat die Boere republieke help veg het teen die bondgenote.   

Die Bondgenote aandeel was beslis nie net een land nie.   Dit is grotendeels die Britse statebond vandag.   Amerika en Australië het spesiaal perde geteel vir hierdie oorloë en veldslae vir die Engelse ryk.

Die heoveelheid konsentrasiekampe, vernietiging van meer as 30000 BOERE huise en die bou van duisende blokhuise en spoorlyne, getuig van rykdom, nie van iets anders OF armoede nie.

Afrikaners het destyds selfs 30000 pond per jaar bygedra in die ABO2 om die Boere te vernietig.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  ABO

*

BLOKHUISE EN SPOORLYNE

Swart en bruines wat help blokhuise bou en ook treinspore is as goedkoop arbeiders gebruik en hulle kampe is nie konsentrasiekampe genoem nie, maar werkerskampe.   Dis ook laasgenoemdes, gekleurdes en swartes,  wat in al die myne kom werk het nadat die BONDgenote saam Engeland die Boere republieke  en ander gebiede geannekseer het.

Die mynmagnate en later unie regering se heersers kon nie wag om al die minerale te begin ontgin en in te palm nie, dit is nie hulle minerale gewees nie.   Al die jare word Boere volk beskuldig as arm en agterlik, terwyl meeste myne juis in die Boere republieke begin ontstaan het, saam reservate en kroongebiede.

Na 1902 is honderde duisende immigrante ingevoer uit Afrika en China om saam die mynmagnate (randlords) te werk in die myne as goedkoop arbeiders, nie die Boere volk nie.   Mens wonder hoeveel van hierdie nasate is werklik sedertdien hier in Suid-Afrika wat kwansuis grond opeis as hulle sin.   WANT die gebiede in suidelike Afrika het aan niemand behoort nie, dit is NIEMANDSLAND gedoop – hulle het grond beset en nooit gekoop nie.

Richtersveld –  KHOISAN AND CPA

Traditional land and leaders  landclaims

CPAs in SA =  2021

Ingonyama Trustland (Zulu people)

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

 

Lewer kommentaar