*
St Helena is ‘n klein, afgeleë eiland, een van die baie eilande waarheen ons Boere vegters verban was. Hier het die manne onder dwang om eensaamheid, ‘n hele tyd verwyl. Heelwat respek van meer as 100 jaar gaan uit aan al hierdie bannelinge en vegters van die Boere volk. Hulle het alles in hul vermoeë gedoen om nie hul vryheid te verloor of aan die Engelse en bondgenote af te staan nie. Daar is oral op verskillende eilande, grafte van Boere vegters en -seuns wat hier opgeëindig het. Hierdie eiland en die ander wat aansluit, is ‘n kosbare geskiedenis wat deel uitmaak van die Boere volk se geskiedenis en moet nie vergeet word nie.

*
Daar was duisende sterftes onder konsentrasiekampe en verskroeide aarde beleid van die Britte en haar bondgenote.
Die feit dat van die vegters hul wapens onder dwang moes neerlê beteken nie die Boere volk het die oorlog destyds verloor nie. Hulle was gedwing om dit te doen. Hulle moes keuses maak en het dit vir hul vroue en kinders gedoen om nie verder in helkampe vernietig word nie.
Die oormag opgeleide soldate uit alle hoeke van die aarde het ‘n handjievol Boere volkslede probeer vernietig vir goud, diamante en ander minerale in die 18 Boere republieke. Agter hierdie bondgenote se soldate sit ‘n geldmag wat alles haarfyn beplan het. Die Boere republieke wat onafhanklikheid en internasionale status verkry het, was nie ander volke of nasies se grondgebiede waarmee deesdae gespog word nie. Grondgebiede is wettig bekom want dit was alles Niemandsland.
Boere Krygsgevangenes en Bannelinge 1901
Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk
Legkaart vir ons volk se voortbestaan
https://sthelenaisland.info/boer-cemetery/
Die Oorlogmuseum van die Boere republieke in Bloemfontein hou steeds ’n interessante versameling handwerk wat deur Boerekrygsgevangenes in die kampe in St Helena gemaak is in bewaring, daar is soortgelyke museum op die eiland self.
*

Duisende Boere en jong seuns, almal volkshelde, is ongelukkig gevang deur Brittanje en haar bondgenote, en verban van hul Boere republieke, vroue en gesinne wat in konsentrasiekampe agtergebly het nadat meer as 30000 Boere huise geplunder en afgebrand is. Die gevegte van Britse kant, het voortgeduur en die aanslag het vergroot. Tientalle soldate en selfs mediese persone uit ander lande het Brittanje gehelp om die slagting te doen.
Die Boere volk is in die begin totaal onderskat vir wat hulle kon uitrig. Hulle was nie opgeleide soldate soos die lande wat saamgespan het om hulle uit te wis nie, maar het eie vaardighede gehad waar hul hulself opgelei het. Daarvan getuig die heelwat artifakte wat die Boere vegters en seuns op eilande gekerf en gemaak het om hulself besig te hou. Van die artifakte word steeds in Boere museums bewaar en heelwat privaat huishoudings besit heelwat daarvan as familie erfstukke wat kosbaar en onvervangbaar is.
*
Large numbers of Boers were taken prisoner after battles such as Elandslaagte (21 October 1899) and Paardeberg (18-27 February 1900). Initially, the POWs were sent to camps in Cape Town and Simon’s Town. When it became apparent that these would soon be full, a decision was taken to send them out of South Africa to the island of St Helena.
By 1902, there were three camps on the island. The number of Boer prisoners continued to increase as the war progressed, leading to further camps being established in Bermuda, Ceylon (Sri Lanka), and India. It is estimated that, by the end of the war, some 26 000 prisoners of war had passed through these camps. To combat this, numerous activities were introduced to keep the prisoners occupied. One of these activities was the production of a wide variety of hand craft. Thus, the making of curios, toys and many other kinds of artifacts by the prisoners began as an attempt to while away the hours and relieve some of the boredom in the camp. As time passed, however, a thriving home industry developed in most of the camps and the POWs were able to earn money through the sale of their handcraft.
https://samilitaryhistory.org/vol113as.html
*
OP DIE EILAND IS EENSAME PAAIE GESTAP
Mans en seuns is van hul families vervreemd deur die barbaarse optrede van die Britte en haar bondgenote. Net om die vryheid van die Boere volk te steel en al die minerale regte en grond te bekom, vir die Uniewording van 1910 en daarna.

https://sainthelenaisland.info/boerprisoners.htm
The vast majority of captured male Boer fighters were sent as POW’s into exile, more than 26,000. About 5000 of these were sent to St Helena, beginning with the very first batch of over 500 arriving by boat in April 1900. This first shipment also included Transvaal general Piet Cronjé, his wife and a number of officers.
These were housed separately at Half Tree Hollow until the end of the conflict, while for the rest of the Boers a tented camp was set up at Deadwood Plain in the north-east of the island. In early 1901 a second Boer POW camp was set up at Broad Bottom in the south-west of St Helena, in order to keep the different factions (Transvaalers vs Freestaters) separate. Many were skilled craftsmen and applied this on St Helena too, they established cultural activities/institutions, in music, the arts, as well as in sports.
https://sainthelenaisland.info/boerprisoners.htm
*
Dit is die Britte en haar bondgenote wat die BOERE repubieke kom aanval het, die Boere het nie na Engeland, Amerika, Kanada, Australië, New Zealand of ander lande gereis om hulle aan te val of te vernietig nie. Waarom was die Boere volk in die 15 Boere republieke (plus), net eenvoudig uitgelos nie. Minerale was die groot aantrekkingskrag en mag om een magtige land te word is later gevorm deur hulle wat teen die Boere geveg het. Die Boere krygers het soms hulp, en vrywilligers gehad, soos die Rebelle uit die Kaapkolonie.
Dit is egter nie waar dat Afrikaners uit die Kaapkolonie saam met die Boere volk gestaan het nie, maar juis TEEN die Boere republieke geveg het om hulle te vernietig. Die eerste paar BOERE republieke wat in die Kaapkolonie wat deur Boere gestig is, is ook vernietig nes die ander na ABO 1 en 2. Afrikaners het selfs 30000 pond per jaar x 3 (1899-1902) aan Brittanje en haar bondgenote verskaf plus meer as 50000 soldate.

Enige volk wat in ‘n hoek vasgekeer is, gedreig word met uitwissing, sal dit doen. DAAROM was daar ‘n TREK om weg te kom onder die bewind van die Engelse en andere wat later die kitare se snare voos gespeel het om minerale te annekseer (verwys na die konvensies wat beskerming aan die immigrante en mynmagnate vverleen het).

*
Jacobs Ladder on the Island

*
Rudie Rousseau het gaan ondersoek instel op die EILAND om die duisende Boere krygsgevangenisse se voetspore na te volg wat na St Helena verban is.
St. Helena is not just a remote island—it is a living community shaped by ocean isolation, colonial history, endurance, and the quiet beauty of life at the edge of the world.
https://www.youtube.com/watch?v=ZMI98omLqJQ
*
Hulle is ver weggestuur om te gaan sterf op ‘n verlate eiland, maar die Boere volk is sterk baba’s, veral die jong seuns wat dapper geveg het vir die BOERE volk se vryheid. Hierdie Boere vegters se vroue en families het hartseer agtergebly, onbewus daarvan waar hul familielede hulself bevind. Hartseer om so afskeid te moes neem, vir sommige was dit beskore om terug te keer, ander het hier ‘n ewige rusplek gevind. Mag hul in vrede rus tot eendag wanneer die klippe sal uitroep om die Skepper dan in beheer te plaas.
Die voetspore van die Boere volk, Boere vegters en seuns, wat na St Helena verban is, word hier gevolg deur Rudie en sy kollega. Dankie hiervoor.
https://www.youtube.com/watch?v=1qdf4XYYtLw
Napoleon, Egipte, Ottomans, Palestina
*
AGTERGROND – BACKGROUND
Wat wel interessant is, is hoe die Afrikaners destyds, reeds voor die Groot Trek die Britse kroon verkies het. Hulle het ook nie destyds die Boere republieke in die Kaapkolonie gesteun nie. Daar was drie Boere republieke in die Kaapkolonie, wat nie deur Afrikaners uitgeroep is nie.
There has never been any Afrikaner republic and the Boers were not part of the multi-ethnic Afrikaner rainbow nation. Even today they boast about how multi-ethnic and multi-cultural they are.
What is interesting is how the Afrikaners at that time, who had already chosen the British crown before the Great Trek, did not support the Boer republics in the Cape Colony or even inland. They demolished it all. The Afrikaners and Afrikanerbond party were part of the Rhodes government in the Cape Colony.
*
STELLENBOSCH was ook ‘n Boere republiek. Daar was drie Boere republieke in die Kaap Kolonie.
https://www.youtube.com/watch?v=UOGttnKQvT0
Na die Kaapkolonie was dit die Boere volk wat grond onderhandel het wat niemandsland was en Boere republieke uitgeroep. Daar is nie net twee onafhanklike Boere republieke nie, maar meer wat ook internasionale status verkry het. Daar was destyds reeds RESERVATE (vir Swart groepe) en KROONGEBIEDE (vir Griekwa en Khoi san) wat nie ingesluit is by die Boere republieke.
https://www.youtube.com/watch?v=sZ_rumgnGbs
*
Verklarings deur Afrikaner organisasies – hul hou gedurig vergaderings met die kommuniste
https://onafhanklik.com/2024/04/23/afrikaner-verklaring-2024/
https://onafhanklik.com/2024/04/23/multi-kulturele-afrikaner-organisasies-en-politieke-party-vf/
ABN en Dinokeng
Veelrassige organisasies – ABN
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Die Afrikanerbond verteenwoordig Afrikaners wat werklik verbind is tot Suid-Afrika en positief wil bydra tot die skep van ʼn suksesvolle Suid-Afrika wat geleenthede bied vir alle Suid-Afrikaners. Daar is geen mandaat vanaf die Boere volk
https://www.afrikanerbond.co.za/
https://www.afrikanerbond.co.za/articles
Afrikaners het nie net duisende soldate verskaf aan die Britse bondgenote teen die Boere republieke nie, maar ook finansieel bygedra daartoe. (ABO) Die Afrikanerbond party en hul ondersteuners.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Swart bemagtiging onderrokke
*
Lees die artikel rakende inligting oor die Afrikaner en Wiets Buys
https://onafhanklik.com/2026/08/14/afrikaner-identiteit-wiets-buys-briekmerke/
Die Boere boek van Dr Lets Pretorius
https://dieboereboek.co.za/
https://www.youtube.com/watch?v=kVcPLAAWjAU
Wys vir die Boere volk die teendeel dat daar ooit ‘n Afrikaner republiek was, want daar was nog nooit enige Afrikaner repubiek nie en die Boere was ook nie deel van die veelvolkige Afrikaner reënboognasie nie. Hulle spog selfs vandag steeds daarmee hoe veelvolkig en multi-kultureel hulle is maar gee voor al die geskiedenis van die Boere volk behoort aan die Afrikaners. Dat hulle slegs in een vereenigde land glo en probeer bedryf het na 1902, die 1910, 1948 en 1961 regerings. Die Afrikanerbond het geen mandaat om namens ander volke besluite te maak nie, beslis nie vir die Boere volk nie.
Net soos wat daar verskillende swart, khoi san en griekwa stamme of volke/nasies is, is daar ook onder die blankes verskillende volke en ‘n veelvolkige Afrikaner multi-kulturele reënboognasie.
Aparte gebiede bestaan steeds vandag onder die interim en anc regerings –
SLEGS VIR DIE KHOI SAN, GRIEKWA EN VERSKILLENDE SWART GROEPE – KEV (CPA) EN TRUSTGEBIEDE
Dit was nie die Boere wat hul aan die kant van die Britte geskaar het nie, anders was daar vandag geen terugblik, trauma of fisiese bewyse van die Boere republieke, konsentrasiekamp, grafte en afgebrande huise en vernietiging van voedsel tydens die veldslae en oorloë. Afrikaners het selfs mildelik bygedra tot hierdie oorloë teenoor minderheidsvolke wat soos hulle lyk en praat en dit gebeur oral, is nie net hier in suider Afrika wat dit gebeur het nie. Swart, khoi san en griekwa volke het ook mekaar onderling onderdruk, vee, vrouens en kinders gesteel, mekaar uitvermoor en besette gebiede afgeneem.
Ander volke in suidelike Afrika het in dieselfde tydperk, gebiede wat hulle in suider Afrika beset het as hul eiendom beskou. Daar was hewige gevegte na 1800 tussen die verskillende swart etniese groepe en gekleurde groepe (Mfecane). Hul grondgebiede is “beskerm’ in die 1910 grondwet en dit wat daarna gevolg het. Die hele spul maak asof dit blankes of Boere is wat hulle ingedryf het in hul Reservate of Kroongebiede, maar inderwaarheid het hul hul eie gebiede BESET, nes hulle dit vandag doen. Al die gebiede, wat kwansuis ‘gesteel’ is, en waarop hulle sedert 1815 woon, is deur hul voorvaders beset, nie die Boere volk of kommando’s nie.
Grondeise na 1994 is deur RSA se parlement aan dieselfde spul toegeken met heelwat vergoedings wat in SA Hansards beskikbaar is. Dit word onder hul eie wetgewing goedgekeur deur die ANC regering na 1994 as Trust of KEV (CPA) gebiede.
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
CPA’s in SA – 2021
Richtersveld 1847
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*