Minerale in SA – Boere republieke, reservate en kroongebiede

*

Minerale het ‘n baie groot rol gespeel waarom die Boere republieke deur Brittanje, haar bondgenote wat Afrikaner en ander etniese groepe ingesluit het, wat oorlog gevoer het om die hele land aan die BONDgenote te oorhandig.  Moord en doodslag het die Boere republieke gevolg.   Brittanje en al haar bondgenote het getrou die Konsentrasiekampe en Verskroeide aarde beleid toegepas op die handjievol BOERE vegters, kommando’s, vroue en kinders.   Sodat hul die grond en minerale rykdom kon impalm.

*

Die Boere volk het hul onafhanklikheid en vryheid verloor.   Die titaniese stryd teen die Britte en haar bondgenote het gegaan oor minerale in die grond.

Nie een Boere republiek is Afrikaner republiek nie.  Daar was nie net TWEE Boere repubieke nie, maar 18 republieke.    Oor die 39000 het in Konsentrasiekampe gesterf in al die 18 Boere republieke – meer as een geslag.   Anglo-Boere oorlog EEN het in Natalia Boere republiek plaasgevind te Majuba berg en is voorafgegaan deur verskillende veldslae teen die vyande.

Majuba (SA) Amajuba

Oud president Paul Kruger en Boere republieke

Al die vegters het uit al die 18 Boere republieke deelgeneem aan veldslae en Anglo-Boere oorloë.   Grafte is ‘n stille getuienis vandag, dat daar nie net TWEE Boere republieke was nie.  Dit was OOK nie Afrikaners wat die Boere republieke geskep het nie, maar die BOERE volk.

Beide die konvensies het voorskrifte gehad dat die Boere republieke voorsiening moet maak vir buitelanders, mynmagnate en hul werkers in al die myne.   Die Boere volk het nooit na 1902 hul selfbeskikking of vryheid teruggekry nie – almal is daarna sommer ‘afrikaners’ begin noem , wat leuens is dat die Boere volk nooit bestaan het nie.  Let op hoeveel immigrante en veral onwettiges het na 1994 hulle tuisgemaak in die ou Boere republieke.

*

South Africa History (I)

https://www.youtube.com/watch?v=DBnNhPgBvDY

*

Suid-Afrika – geskiedenis (1)

https://www.youtube.com/watch?v=oBXxzEJ98wA

*

Slag van Belmont

https://www.youtube.com/watch?v=Px9NyCRcb2k&t=178s

UITSPANFONTEIN, DE PANNEN  5 February 1902 (ABW)

*

Hoe toevallig is dit nie, die Boere volk word beskuldig dat hulle arm en agterlik was, tog kon die verskillende BONDgenote wat die Engelse bygestaan het in die Anglo-Boere oorloë nie wag om hul tande in hierdie rykdom van die Boere republieke en ook kroongebiede/reservate in te slaan en in te palm nie.

DAAROM het Brittanje en al haar bondgenote die hele land geannekseer, dit was nie net Brittanje alleen nie.   Mynmagnate het van oral gekom en die destydse ZAR regering verpes met hulle honderde duisende buitelanders wat soos aasvoëls op die kleiner Boere republieke toegesak het, selfs dit in Konvensies voorskriftelik gemaak .   Die toestroom van mynarbeiders het nog nooit opgehou nie.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) –  ABO

ABO Perde – ABW horses

Mynmagnate en hul arbeiders is in die destydse konvensies “beskerm”, en vandag word die onwettige immigrante sedert 1902 tot datum, steeds beskerm met allerlei wetgewings.  Honderde duisende werkers kom steeds uit ander lande om in die myne te kom werk.   Oral het mynmagnate die duurste wonings en paleise opgerig, met geld wat uit die Boere republieke en reservate/kroongebiede uitgehaal is.   Die bewyse is daar, groot museums getuig daarvan.

https://weet.co.za/skoolwerk/minerale-revolusie/

Barney Barnato se lewe het van ’n nagmerrie in ’n sprokie verander.    NIKS is toevallig nie.  Hy het gevorder van ’n brandarm kind in Londen se agterbuurte tot die man wat met sy dood, toe hy net 46 jaar oud was, as die rykste man van die 19de eeu beskou is.

https://www.theheritageportal.co.za/article/barnato-park-story

https://weet.co.za/geskiedenis/barney-barnato/

133 years ago today, on 10 June 1892, The Bowes Museum in Barnard Castle  first opened to the public. The museum was purpose-built for John and  Joséphine Bowes to house their world-class

https://web.facebook.com/TheBowesMuseum

*

Rhodes wou die hele Afrika inpalm vir die Britte en haar bondgenote.

Met al die verskillende oorloë is dit bewys dat Brittanje hierdie veldslae en oorloë nie alleen kon aanpak nie.

https://weet.co.za/geskiedenis/cecil-john-rhodes/

Geheime organisasies van Milner-Rhodes

British colonial empire in Africa (SA) – Rhodes and BSAC

*

Lionel Phillips (mynmagnaat)

Herbert Baker huise en geboue

Baron Rosmead (ABW)

Johannesburg –  Egoli-Goud  –  Witwatersrand

Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS

*

Johannesburg –  Man-Made Urban Forest in the World –  others

Paul Kruger 10 Oktober

*

WAS DIE BOERE VOLK AGTERLIK EN BOERE REPUBLIEKE ‘N ARM LAND EN VOLK?

NEE, BESLIS NIE, DIE GESKIEDENIS NA 1910 TOT DATUM GETUIG DAARVAN

TEL GERUS VAS WAAR AL HIERDIE MYNE IS, WANT MEESTE IS IN DIE BOERE REPUBLIEKE GELEë

Met Uniewording 1910 het die mynontwikkelings voortgegaan en ‘ontwikkel’ – daarna het die 1948 regering sowel 1961 regerings oorgeneem met Republiekwording, waar al die Boere republieke hierby ingesluit is, sonder dat daar ooit een sent aan die Boere volk betaal is om hulle grondgebiede te herstel soos dit hoort.   Toevallig het alle kroongebiede en reservate se bewoners hul gebiede behou en kompensasies is wyd uitbetaal aan die bewoners, Khoi san, Griekwas en verskillende swartes.

1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika

FAK – AFRIKANER ORGANISASIE SKRYF

“Sedert Republiekwording in 1961 het die aantal myne met ongeveer 11 persent toegeneem terwyl die totale salarisse en lone verdien, die waarde van minerale verkoop en van voorrade verbruik, met tussen 50 en 60 persent vermeerder het. Gedurende dieselfde tydperk het die staat se aandeel in die winste uit mynbouondernemings met byna 200 persent vermeerder en inkomste uit belasting alleen is tans 90 persent meer as in 1961. Hierdie feite is des te meer merkwaardig as in gedagte gehou word dat die totale aantal werknemers (alle rasse ingesluit) gedurende dié tydperk geleidelik met ongeveer 11 000 verminder het om die totale aantal werkers in myne vandag van 98% van dié wat in 1961 in diens was, te staan te bring.

Die feit dat mynwerkers in die East Rand Proprietary Mines Ltd., tans op die feitlik ongelooflike diepte van meer as 11 000 voet onder die oppervlakte werk, spreek van vernuf en die vasberadenheid om die aarde se rykdom te ontbloot.

As verder in aanmerking geneem word dat Suid-Afrika net een persent van die aarde se oppervlak beslaan en deur maar net ’n half- persent van die wêreld se bevolking bewoon word, is dit verbasend dat hierdie land gedurende die afgelope dekade, deurentyd meer as 70 persent van die vrye wêreld se goud en platina, meer as die helfte van die diamante (in waarde) en oor die 90 persent van Afrika se steenkoolproduksie opgelewer het. Dit sou baie moeilik gaan om enige ander land ter wêreld te vind, wat so ryk beskore aan mineraalbronne is.”

*

ESKOM EN ELEKTRISITEIT

2021

https://www.eskom.co.za/wp-content/uploads/2021/04/PowerstationsMAP.jpg

2008

Map of South Africa showing the location of all the power stations ...

Die rol van steenkool in die opwekking van elektrisiteit in Suid-Afrika word goed weerspieël deur die feit dat die getal eenhede wat nou jaarliks deur die Elektrisiteitsvoorsieningskommissie (EVKOM) verkoop word, die 1961-syfer met meer as 185 persent oorskry, terwyl die hoeveelheid steenkool deur hierdie instansie verbruik, met 50 persent toegeneem het.

2008
https://www.researchgate.net/figure/Map-of-South-Africa-showing-the-location-of-all-the-power-stations-Source-ESKOM-2008_fig3_30511825

2023
https://roddyfox.com/2023/02/07/south-africas-new-geography-of-energy/

Steenkool / Coal

Swart long siekte en swart steenkoolstof

Die waarde van onedele minerale wat in 1970 geproduseer is, het sowat R650 miljoen bedra teenoor die R275 miljoen in 1961.

Aangesien goud nog steeds Suid-Afrika se vernaamste bron van mineralerykdom is, met ’n verkoopswaarde in 1970 van sowat R828 miljoen teenoor die R575 miljoen in 1961, of andersom gestel, ’n waarde van meer as 50 persent van die verkoopswaarde van alle minerale in 1970 geproduseer, het die Staat gedurende die afgelope tien jaar weer eens besluit om hierdie lewenskragtige inkomsteverdiener in verdienstelike gevalle finansieel te steun. Drie skemas waarvolgens die Staat hulp aan kwynende myne verleen, is ingestel…. ”

*

*

MEER ARTIKELS EN BRONNE

Mfecane, Dfecane, aparte gebiede

Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024

Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid

Boere volk geskiedenis en kultuur

Herstel van Boere Republieke

Vaaldam besoedeling/pollution

Water – Besoedeling/Pollution

Besoedeling in ou Boere republieke

Lees gerus hul geskiedkundige boeke en navorsing wat gedoen is deur skrywers van die Boere volk Dr Lets Pretorius en Wiets Buys.

Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius

Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys

Dr Lets Pretorius

Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar