Selfbeskikking (2019 Mandaat)

Tans is al die politieke partye in parlement multi-kultureel en nie vir 'n spesifieke volk nie, wat 'n mandaat vir 'n volk moeilik, of eerder onmoontlik, gaan uitbring tydens enige verkiesing.   Front Nasionaal is 'n politieke volksparty vir Afrikaners, Boere (blankes) juis om 'n mandaat te verkry vir onafhanklikheid. https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-blad-743870385730868/ WAT IS DIE STORIE MET… Continue reading Selfbeskikking (2019 Mandaat)

Advertisements

Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017

Hansards gee die notules van al die onerskeie vergadering sin Parlement.  Lees meer oor die Mafisa, Casp, Ilima en Lesema Grants.  Dit kom al sedert 1998 al waar daar toelaes aan swart plaasboere uitgedeel word deur die parlement.  Dit is regdeur al die provinsies wat dit plaasvind. Voortspruitend uit verskeie Hansards,  volg  aanhalings en uiteensetting… Continue reading Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017

Skending van Afrikaner/Boer menseregte

Almal smag na Vrede en Vryheid in Suid-Afrika.  Die Nguni en Khoisan volke doen dit reeds in hul eie aparte gebiede, maar ook hulle is nie 100% tevrede met die omstandighede waarin hulle hulself na 1994 bevind nie.   Nie een van ons wil gebonde wees aan 'n kommunistiese stelsel nie. Daar word voorgehou ons as… Continue reading Skending van Afrikaner/Boer menseregte

Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika

Met die hulp van sekere prominente finansiers en organisasies, waarvan wêreldbekende kommuniste is en indirekte skakel het met die huidige sowel van die voormalige regeringsleiers, duur rassisme en diskriminasie voort. Organisasies soos OSF-SA, FES, KAS is 'n paar wat fokus  op verskeie aspekte soos diskriminerende wetgewing soos swart bemagtiging,  gepaardgaande regeringsinisiatiewe en privaatsektor projekte wat… Continue reading Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika