Besoedeling in ou Boere republieke

*

This article is about the Boer people of the Boer republics, their areas that were bought legally by their Boer commandoes and the leaders of the Boer republics.   It was intentional done and bought legally and fairly in the past, with different treaties and transactions, as well as cattle with African tribes in those areas that only occupied the land.   African tribes did not buy any land in southern Africa.   At that stage, there were not a South Africa.    The Boer people moved from the Cape Colony because they did not want to be part of the English empire.  They wanted freedom and independence of all their republics created. Today the country is in a state of total chaos, violence and lawlessness and the Boer people who have lost their Boer Republics during 1902, are not only oppressed but also being chased off their ancestral lands. 

 

Water Requirements for Mining Operations in South Africa: A Focus on  Mineral Extraction and Processing Methods - EPCM


*

Besoedeling op alle vlakke

Besoedeling stop nie by die omgewing nie, dit kring verder uit en beïnvloed gemeenskappe, volke en stelsels wat soms gerieflik gemanipuleer word deur groter wyer magte.    Dit is nie net omgewings wat besoedel word nie.   Onwettighede en misdade word juis gebruik om alles te vernietig, soos infrastrukture, water, gesondheidsdienste, skole en verskillende volke wat teen mekaar aangehits word met geheime agendae.   Dit is landwyd, maar let op hoeveel besoedeling  gaan aan in die ou Boere republieke en dit sluit elke aspek hierby in.

 In Suid-Afrika is daar verskillende volke waarvan meeste reeds hul eie gebiede vir dekades het, behalwe die Boere van die Boere republieke.

Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Richtersveld –  KHOISAN AND CPA

Gold and diamonds -1886 –  Griqualand West

*

VERNIETIGINGSPROSES

Sekere gebiede word geteiken, juis met die oog daarop dat dit ‘onherstelbaar’ is aan die einde van die dag.   Veral gebiede soos die Boere republieke wat binne die Republiek van Suid-Afrika val, wat aantreklik en aanloklik gemaak word vir sindikate, onwettighede, onwettige immigrante en veral onwettige mynaktiwiteite om hulself en hul meesters te verryk.  Hierdie tipe van uitvoerings is al vir jare deur liberaliste beplan en daarom was die oorgang in 1994 vir hulle van kardinale belang.

Hierdie vernietigingsprosesse, het ‘n invloed op die ekonomiese verrotting van ‘n land en regering waar heersers dit aanwend om hulself te verryk.  Alles laat ‘n bloedspoor van omstandighede agter wat nie maklik herstel kan word nie.  Mynaktiwiteite wat in die Republiek van Suid-Afrika en selfs sedert Uniewording plaasvind of sedert die Britte dit begin kolonialiseer het, gebeur veral in gebiede vanwaar die 20 Boere republieke eens was.

EKONOMIESE BESOEDELING

Dus word die Boere republieke se gebiede totaal en al geplunder en dit was van dag een af die hele idee, daarom was die Boere oorloë uitgevoer, sodat die minerale regte geannekseer kon word.

Die meer as 20 Boere republieke se grondgebiede behoort aan die BOERE volk en nie aan die res van hierdie mynmagnate, immigrante en ander nuutgestigte volke of nasies wat alles probeer oorneem en vernietig.    Die Boere volk is letterlik sedert 1830’s begin uitjaag uit hul Boere republieke, met geweldadige aanvalle – hulle doen dit steeds vandag met plaasaanvalle en moorde.  Die Boere volk is deel van die meer as 20 Boere republieke en hulle was dit vir eeue sedert die ontstaan van Boere republieke.  Die Boere volk is reeds net na 1652 gestig nadat hul hier geland het toe daar Boere republieke uitgeroep is deur die Vryburgers, wat nie deel van die Britte wou wees nie.

*
*

DIE BOERE VOLK

Dis die Boere volk wat uit die Kaapkolonie, weggetrek het om van die Britse kolonialisme af te vlug en nie Afrikaners nie.      Die twee Anglo-Boere oorloë wat gevolg het, was deur Brittanje en haar bondgenote in suidelike Afrika uitgevoer.    Die Boere volk is gestasioneer in die die meer as 20 BOERE republieke en dit is so aangeteken as Boere vegters en -vroue.

Een Boere republiek kan nie bo ‘n ander uitgesonder word as hoofprefek of as die nuwe ‘boere volk’ nie, omrede daar meer as 20 Boere republieke was, en almal het deelgeneem aan die Anglo-Boere oorloë 1 en 2.    ‘n Nuwe boere volk kan nie skielik aanspraak maak op gebiede van die Boere volk wat nie aan hulle behoort nie.

Daar bestaan slegs EEN Boere volk, regoor al die Boere republieke.   Feitlik alle Boere republieke het hul eie Boere republiek simbole en vlae gehad, ‘n eie geskiedenis hoe die gebiede uitgeroep is, terwyl sommige selfs hul eie Presidente aangewys het.  Die Boere volk het ‘n trotse wortelstelsel wat in al die Boere republieke gebore is.   In sommige kringe word spesifieke vlae tydens byeenkomste gewys en dit is iets om op trots te wees.

Met alle respek teenoor die hartseer van ons verledes, sal enige volk trots wees op hul nalatenskappe, soos oorlog, konsentrasiekampe, verskroeide aarde beleid wat toegepas is en Boere vegters wat landuit verban is.

*

DIE UNIEVLAG VAN 1928.      

‘n Vlag soos die Unie vlag (1928) hoort nie daar tydens enige Boere volk byeenkomste of verrigtinge nie.   Die Unie regering en hul aangesteldes uit London, was nooit deel van die Boere republieke nie en het ook nooit die Boere republieke erken nie.  Die Boere volk is na 1902 eensydig van hul vryheid beroof deur ‘n verdrag wat nooit nagekom is nie.    Die Unie vlag is in elk geval deur liberale in 1928 in gebruik geneem.   Dus hoekom word ‘n Unie vlag as van waarde beskou en afgedwing op Boere volk se geleenthede?

Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae

Oud president Paul Kruger en 20+ Boere republieke

Die Boere republieke se vlae is almal histories van aard wat aan die Boere volk behoort en nie aan enige multi-kulturele nasie of ander volk nie.   

https://www.youtube.com/watch?v=7cqPUPQRRKY

Waarom die Unie vlag getoon word, is grieks en hoort nie tussen die Boere republiek se geskiedenisvlae nie.   Dit is niks anders as menseregteskendings van die Boere volk.   Dit is besoedeling wat plaasvind deurdat persone die misbruik van die Boere republieke ten toon stel.

Waarom word hierdie vlae gebruik in ‘n vals demokrasie waar misdaad, korrupsie en moorde hoogty vier?

*

VIERKLEUR EN ANDER BOERE REPUBLIEKE SE VLAE

Vlae soos die Vierkleur en ander Boere republieke wat by die huidige hofsake getoon word, soos daar gesien is, hoort nog minder getoon te word, omrede dit ‘n trotse volksgeskiedenis en simbool weerspieël en het niks met die demokratiese hofsake van 2020 of daarna te doen nie.

Die Boere volk is en was nog altyd trots op hul vlae en hoort nie vertrap te word in strate tydens rassistiese optogte en hofsake nie.   Hierdie hofsake het niks te doen met die Boere volk nie.   Die hofsaak is deel van die vals demokrasie wat gevul is met korrupsie, diskriminasie, rassisme en bedrog.   Al die Boere republieke se vlae en simbole behoort streng gesproke aan suiwer die spesifieke Boere republiek en die Boere volk en behoort nie aangewend te word in die hofsaak verrigtinge nie.

https://www.youtube.com/watch?v=n2Y10eTmTHg


*

MYNAKTIWITEITE, SPESIFIEK DIE OU BOERE REPUBLIEKE

Dit is nie net myn-aktiwiteite wat plaasvind nie, maar groot industrieë sowel as rioolnetwerke, kragstasies, en ander staatsentiteite wat nie hul kante bring om besoedeling ten alle koste te beveg of te beperk nie.   Regdeur die land word myn-aktiwiteite toegelaat sonder dat daardie gebiede weer herstel moet word soos wat dit was nie.

Wetgewings en regulasies wat deur die owerhede ingestel is, word nooit nagekom nie.

Die mense wat in stede en dorpe woon wat nie hul respek betoon teenoor die omgewing, vars water besoedel in riviere en damme, verdien om nie hier te leef nie.   Die immigrante en onwettiges maak dit duisend maal erger.   Elke persoon, mens, dier en omgewing is afhanklik van water.  Die politieke partye in parlement doen absoluut niks, want alles word geplunder, afgebreek en niks word onderhou deur hul swart bemagtigers nie.   Indien hulle nie hul deel doen om besoedeling te beperk in alle opsigte nie, is hul besig met ekonomiese vernietiging en besoedeling van elke lewe?

*

BESOEDELING IS ‘N REALITEIT

Let op hoeveel van die kommerwekkende besoedeling vind plaas in die meer as 20 Boere republieke, wat sedert 1902 deur Brittanje geannekseer is, later deur die Unie, 1948 regering (Britse statebond) en die ANC regering beheer uitgeoefen word, om eenvoudig alles te vernietig.   Die ryk minerale wat uitgehaal word, word letterlik uitgevoer, maar die spoor van verwoesting word aan die burgers agtergelaat.

Melrose huis  – Vrede van Vereeniging

Verdrag van Vereeniging 1902

Metro-rade in SA reeds vernietig – Johannesburg en Pretoria

Water – Besoedeling/Pollution   

Cholera en riool

Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte

Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant

Water pollution South Africa –  Vaal, etc.

Mining and water – Cullinan mine

Landbou, voedselproduksie en besoedeling

Pollution: South African HOTSPOT –  Eskom power stations  – Witbank

*

BOERE REPUBLIEKE

Heelwat besoedeling en hoë toksiese afval is betrokke in veral die Boere republieke waar daar gemyn word en hierdie gebiede word selde indien ooit herstel tot wat daardie grondgebiede oorspronklik was.   Landbou grondgewasse was hier aangeplant en die grondgebiede is eenvoudig na 1902 opgeslurp en beset met mynontginnings en later is hierdie mynaktiwiteite met al die suurwater en mynwaters vir ons as nageslagte nagelaat om die seer oë te beheer.

Terloops met elke myn aktiwiteit waar die huidige regering permitte uitreik, gaan daar ook verpligte herstel van die plaas of gebied, met behulp van wetgewings gepaard, maar dit word eenvoudig geignoreer, sodat daardie areas nooit herwin kan word vir landbou doeleindes nie.

Persone, veral onwettige immigrante, wat plak in hierdie gebiede (informele sektor) is sieklik en die omgewing is besig om eenvoudig te sterf van al die besoedeling wat plaasvind.  Dit raak elke aspek van mynaktwiteite.

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

21 gedagtes oor “Besoedeling in ou Boere republieke”

  1. […] Sonder hul propaganda het hul geen been om op te staan nie.   Alle grondgebiede wat so bekom word, word meestal aan mynmagnate (veral oorsee) beskikbaar gemaak en sodoende verloor plaaslike platteland hul inwoners wat eenvoudig ‘onteien’ word.Besoedeling in ou Boere republieke […]

    Like

  2. […] “The DA believes that the ANC is continuing to use expropriation without compensation as a convenient ruse to deflect attention away from their massive, two-decade-long failure to address land reform in South Africa. Indeed, the HLP report found that increasing evidence of corruption by officials, the diversion of the land reform budget to elites, lack of political will, and lack of training and capacity have proved more serious stumbling blocks to land reform. The DA wants South Africans to be real owners of land with the right to choose, unlike the ANC and the EFF [Economic Freedom Fighters] who want the state to be landlord and the people to be permanent tenants on the land,” Mbabama said.*BYKOMENDE INLIGTINGMajuba (SA) AmajubaSwart bemagtiging is soos boomwortelshttps://onafhanklik.com/2025/02/02/besoedeling-in-ou-boere-republieke/ […]

    Like

  3. […] Goed en welHulle noem hulself ‘burgerregte’ groepe, maar nêrens is ‘n mandaat hiervoor gegee nie, want dit is inderwaarheid die regering wat dit moet doen. Verskeie groepe doen volgens hul en navolgers goeie werk, waarmee saamgestem word. ( “March and March”-beweging) Daar word landwye protesoptogte en ‘n sogenaamde “nasionale afsluiting” op 30 Junie 2026 beplan. Die aksies spruit voort uit ‘n sperdatum wat aan onwettige immigrante gestel is om die land te verlaat, en betogers eis dat die regering strenger teen onwettige immigrasie moet optree. Niemand is gekant teen sulke optredes nie en laat hulle dit gerus maar doen as die regering te sleg is om op te tree. Indien daar 50 -70 miljoen onwettige immigrante is wat nou nog nie die land verlaat het nadat hulle vir 5-20 jaar onwettig in die land is, aandring op busse, weet net hulle alleen waar dit vandaan moet kom. So vinnig as wat hul uit die land uitgaan, kom massas eenvoudig weer terug.Onwettige immigrante moet self landuit gaan, hulle het mos op eie houtjie hierheen oorgeloop. Nou moet belastingbetalers daarvoor betaal vir hulle gratis verblyf in SA. Die Polisie en betrokke staatsdepartement moet hulle eenvoudig deporteer. Nou word die druk op die land se mense gedoen om jammergat te wees vir immigrante wat weet hoe dit werk, maar nie dokumente in orde wil kry nie. MFECANEIndien die regering ernstig is hieroor, moet hulle ophou om wetgewings te maak om die onwettiges te beskerm teen hulself of teen ander wat ongelukkig is oor die massas. Wetgewings sal nooit hulle beskerm nie. Die geskiedenis van suider Afrika wys dit ook uit, dat daar nog altyd kookpotte in Afrika was tussen swart stamme en volke. Dit help nie om dit te verbloem nie. Was dit die regering se hele plan sedert 1994 om hierdie onwettiges hier toe te laat en speletjies speel.Net interssant, indien Suid-Afrikaners in ander lande wil gaan werk mag hulle dit nie onwettig doen nie en word hulle vinnig gedeporteer. Maar hier in Suid-Afrika word hulle so beskerm deur die GROEN STOELE van parlement. Dubbelsinnighede wat veroorsaak dat sommige uitgewis gaan word.Parlementslede het eerstens ‘n plig teenoor die burgers van die land wat hulle nie uitvoer nie. Onwettiges voer volgens wetgewing onwettighede en misdade uit deur hier te wees en te doen wat hulle wil en word min misdaad vasgevat – maar hulle word beskerm.Indien onwettiges in die eerste plek by grensposte of grensbeheer gestop is of toegelaat word om nie verder te gaan nie, sal daar heelwat minder misdaad in die land wees en al die besettings van geboue en besighede, onteiening is deel van hierdie sogenaamde plan van xxx, in besigheidsgebiede en woongebiede, is op die onwettige immigrante se skouers. Of hierdie onwettige immigrante werk vir een of ander groot kop(pe) in Suid-Afrika is dit tyd dat hulle almal blootgestel word wie dryf handel met onwettige en hul dade. Indien daar bewys word dat groot koppe betrokke is, is hulle medepligtig aan wat in die land aangaan. Dieselfde geld vir sigaretsmokkel en die zama zama se minerale wat onwettig uitgehaal word. Waarom word enige mineraal in elk geval landuit geneem, want dit is nie die eiendom van ander lande nie, maar die burgers sin. Is dit nie toevallig hoe groot is die misdaadfaktor wat hier gepleeg word onder die naam van onwettige immigrante, veral in die ou Boere republieke gebiede plaasvind? Veral die zama zama’s.DOELGERIGDie onwettiges word dan gebruik en aangewend om soveel as moontlik geboue te beskadig, infrastruktuur te vernietig en misdaad so hoog te hou dat die Polisie daar wil ingaan nie. Onwettige immigrante moet die regte pad volg , aansoek doen om wettig in die land te wees. Al hierdie MILJOENE onwettige immigrante is beslis nie vlugtelinge vanuit hul lande nie, want soms keer hulle terug en stuur geld soontoe terug. Hulle werk kwansuis hier in Suid-Afrika, maar indien daar in diepte gekyk word na al die verskillende winkels en ander plekke wat of oorgeneem is wat ook deur plaaslike mense gedoen kan word. Daar het altyd duisende, veral swartes en selfs anderkleuriges, langs die hoof paaie gestaan en hul produkte verkoop, maar dit is lankal nie meer so nie. Skielik is alles oorgeneem deur vreemde kulture se produkte. Onwettige houtwerke kan dalk baie skade berokken aan die plaaslike markte. Dit geld ook vir al die besettings van geboue, word almal deur onwettige immigrante beheer, wat totaal en al onaanvaarbaar is, want hulle kan dit in hul eie lande gaan doen sou hulle so sterk voel om daar mensehandel, dwelms, prostitusie of ander misdade hier te pleeg.BOERE VOLKDie Boere volk sit op die kantlyn en hou dinge dop hoe hulle grondgebiede van alles gestroop word. Dit gebeur al sedert 1903 en Uniewording. Alles deur die toedoen van Afrikaners en Engelse. Afrikaners het saam die Britte teen die Boere en Boere republieke geveg. Afrikaners is en bly ‘n gemengde veelrassige multi-kulturele reënboognasie. Onthou maar net, hierdie is nie die geveg vir die Boere volk nie, hou julle maar altyd paraat en op hoogte wat aangaan rondom ons. Weens al die misdaad en miljoene immigrante wat letterik al die ou Boere republieke oorgeneem het, wonder mens regtig WIE is die dryfveer agter hierdie immigrante om hul eerstens onwettig in die land toe te laat. Dit is al so sedert ZAR en Paul Kruger dae, Pretoria en Bloemfontein konvensies. Destyds al is immigrante (onwettiges en mynmagnate) beskerm. Verdedig julle self Boere waar nodig, maar bly weg uit hierdie ander ‘mfecane gevegte’. Herstel Boere republieke Boere volkBesoedeling in ou Boere republieke* […]

    Like

  4. […] Goed en welHulle noem hulself ‘burgerregte’ groepe, maar nêrens is ‘n mandaat hiervoor gegee nie, want dit is inderwaarheid die regering wat dit moet doen. Verskeie groepe doen volgens hul en navolgers goeie werk, waarmee saamgestem word. ( “March and March”-beweging) Daar word landwye protesoptogte en ‘n sogenaamde “nasionale afsluiting” op 30 Junie 2026 beplan. Die aksies spruit voort uit ‘n sperdatum wat aan onwettige immigrante gestel is om die land te verlaat, en betogers eis dat die regering strenger teen onwettige immigrasie moet optree. Niemand is gekant teen sulke optredes nie en laat hulle dit gerus maar doen as die regering te sleg is om op te tree. Indien daar 50 -70 miljoen onwettige immigrante is wat nou nog nie die land verlaat het nadat hulle vir 5-20 jaar onwettig in die land is, aandring op busse, weet net hulle alleen waar dit vandaan moet kom. So vinnig as wat hul uit die land uitgaan, kom massas eenvoudig weer terug.Onwettige immigrante moet self landuit gaan, hulle het mos op eie houtjie hierheen oorgeloop. Nou moet belastingbetalers daarvoor betaal vir hulle gratis verblyf in SA. Die Polisie en betrokke staatsdepartement moet hulle eenvoudig deporteer. Nou word die druk op die land se mense gedoen om jammergat te wees vir immigrante wat weet hoe dit werk, maar nie dokumente in orde wil kry nie. MFECANEIndien die regering ernstig is hieroor, moet hulle ophou om wetgewings te maak om die onwettiges te beskerm teen hulself of teen ander wat ongelukkig is oor die massas. Wetgewings sal nooit hulle beskerm nie. Die geskiedenis van suider Afrika wys dit ook uit, dat daar nog altyd kookpotte in Afrika was tussen swart stamme en volke. Dit help nie om dit te verbloem nie. Was dit die regering se hele plan sedert 1994 om hierdie onwettiges hier toe te laat en speletjies speel.Net interssant, indien Suid-Afrikaners in ander lande wil gaan werk mag hulle dit nie onwettig doen nie en word hulle vinnig gedeporteer. Maar hier in Suid-Afrika word hulle so beskerm deur die GROEN STOELE van parlement. Dubbelsinnighede wat veroorsaak dat sommige uitgewis gaan word.Parlementslede het eerstens ‘n plig teenoor die burgers van die land wat hulle nie uitvoer nie. Onwettiges voer volgens wetgewing onwettighede en misdade uit deur hier te wees en te doen wat hulle wil en word min misdaad vasgevat – maar hulle word beskerm.Indien onwettiges in die eerste plek by grensposte of grensbeheer gestop is of toegelaat word om nie verder te gaan nie, sal daar heelwat minder misdaad in die land wees en al die besettings van geboue en besighede, onteiening is deel van hierdie sogenaamde plan van xxx, in besigheidsgebiede en woongebiede, is op die onwettige immigrante se skouers. Of hierdie onwettige immigrante werk vir een of ander groot kop(pe) in Suid-Afrika is dit tyd dat hulle almal blootgestel word wie dryf handel met onwettige en hul dade. Indien daar bewys word dat groot koppe betrokke is, is hulle medepligtig aan wat in die land aangaan. Dieselfde geld vir sigaretsmokkel en die zama zama se minerale wat onwettig uitgehaal word. Waarom word enige mineraal in elk geval landuit geneem, want dit is nie die eiendom van ander lande nie, maar die burgers sin. Is dit nie toevallig hoe groot is die misdaadfaktor wat hier gepleeg word onder die naam van onwettige immigrante, veral in die ou Boere republieke gebiede plaasvind? Veral die zama zama’s.DOELGERIGDie onwettiges word dan gebruik en aangewend om soveel as moontlik geboue te beskadig, infrastruktuur te vernietig en misdaad so hoog te hou dat die Polisie daar wil ingaan nie. Onwettige immigrante moet die regte pad volg , aansoek doen om wettig in die land te wees. Al hierdie MILJOENE onwettige immigrante is beslis nie vlugtelinge vanuit hul lande nie, want soms keer hulle terug en stuur geld soontoe terug. Hulle werk kwansuis hier in Suid-Afrika, maar indien daar in diepte gekyk word na al die verskillende winkels en ander plekke wat of oorgeneem is wat ook deur plaaslike mense gedoen kan word. Daar het altyd duisende, veral swartes en selfs anderkleuriges, langs die hoof paaie gestaan en hul produkte verkoop, maar dit is lankal nie meer so nie. Skielik is alles oorgeneem deur vreemde kulture se produkte. Onwettige houtwerke kan dalk baie skade berokken aan die plaaslike markte. Dit geld ook vir al die besettings van geboue, word almal deur onwettige immigrante beheer, wat totaal en al onaanvaarbaar is, want hulle kan dit in hul eie lande gaan doen sou hulle so sterk voel om daar mensehandel, dwelms, prostitusie of ander misdade hier te pleeg.BOERE VOLKDie Boere volk sit op die kantlyn en hou dinge dop hoe hulle grondgebiede van alles gestroop word. Dit gebeur al sedert 1903 en Uniewording. Alles deur die toedoen van Afrikaners en Engelse. Afrikaners het saam die Britte teen die Boere en Boere republieke geveg. Afrikaners is en bly ‘n gemengde veelrassige multi-kulturele reënboognasie. Onthou maar net, hierdie is nie die geveg vir die Boere volk nie, hou julle maar altyd paraat en op hoogte wat aangaan rondom ons. Weens al die misdaad en miljoene immigrante wat letterik al die ou Boere republieke oorgeneem het, wonder mens regtig WIE is die dryfveer agter hierdie immigrante om hul eerstens onwettig in die land toe te laat. Dit is al so sedert ZAR en Paul Kruger dae, Pretoria en Bloemfontein konvensies. Destyds al is immigrante (onwettiges en mynmagnate) beskerm. Verdedig julle self Boere waar nodig, maar bly weg uit hierdie ander ‘mfecane gevegte’. Herstel Boere republieke Boere volkBesoedeling in ou Boere republieke* […]

    Like

Lewer kommentaar