ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea

Hoe ver is Engeland vanaf die punt van Kaapstad? - en dit om te kom oorlog maak teen die Boere vir hul minerale in die grond.   Ander aanvalle is geloods voor hulle die Boere geteiken het in die twee onafhanklike Boere republieke.  Boer vroue en kinders is gedwing om hul huise en eiendomme/plase te verlaat… Continue reading ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea

Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa

This book - "Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa" was explained in the video,  by the speakers and it is how  South Africa became an Artificial state - Land was annexed by the British empire and not by us, or as some do believe we created that… Continue reading Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa

Britse konsentrasiekampe Hester de Beer

  Meer inligting oor ouma Hester de Beer kan gevind word in die publikasie "Familie-geskiedenis van 'n DE BEER-STAMLYN IN SUID AFRIKA oor drie honderd jaar" op die issuu.com website. Die skakel is https://issuu.com/witblits/docs/debeer_stamboek Hester en Frederik is die sewende geslag. Soms kry ‘n mens merkwaardige historiese bronne. Eensgesind het onlangs in verbinding getree met… Continue reading Britse konsentrasiekampe Hester de Beer

Vlag / Flag

Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse?   Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak.   Daar  skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit.  Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag

“Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)

Emily Hobhouse wrote:   "poor women who were being driven from pillar to post, needed protection and organized assistance. And from that moment I was determined to go to South Africa in order to render assistance to them". Emily Hobhouse,  was 'n merkwaardige en respekvolle Engelse dame wat veral die Boere vroue, kinders en ou mense… Continue reading “Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)