De wet is een van duisende wat opgestaan het om te veg vir die vryheid van die Boere republieke en lewe van hom as Boere generaal het van hom 'n Boereheld en -vegter gemaak - sy naam is opgeteken in die argiewe as Boer van die Boere republieke. As daar na sy lewe gekyk word,… Continue reading Christiaan de Wet 1854-1922
Kategorie: Christiaan de Wet fonds
Christiaan de Wet (Vrystaat)
Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)