Eiendomsreg – Property rights

Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede.  Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Ramaphosa praat altyd van "OUR PEOPLE" en hy is lief om na ons te verwys as "paddas" wat kook in 'n pot.  Nuus vir die man wat homself 'n president… Continue reading Eiendomsreg – Property rights

Advertisements

Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa

Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop.  Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop.  Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa

Etnisiteit: Konserwatiewe blankes

Net soos wat die Zoeloevolk deel is van Nguni volke, die Griekwas en ander deel is van die Khoikhoi en San groepe, so is en het die Afrikaner en Boere (konserwatiewe blankes) dieselfde reg as etniese volk om te oorleef en ook volgens internasionale reg, keuses te mag maak.  Tans het ons konserwatiewes blankes nie… Continue reading Etnisiteit: Konserwatiewe blankes

Kringloop van omstandighede

Dit wat die huidige president, Ramaphosa aan ons toedig, naamlik die padda in die pot, is juis 'n lewensles wat ons diep oor moet nadink.  Is dit nou ons wat in die pot sit, of die kommuniste self?   Dit moet ons juis aanspoor om weg te beweeg uit sy en sy kaders se vernielsugtige lewensbestaan. … Continue reading Kringloop van omstandighede