Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Die natuurskoon rondom ons, veral die boomryke areas, is vir dekades en selfs eeue aangeplant wat verder onderhou word met durf en deursettingsvermoë. Nie almal kan dit bekostig nie, maar bome vra nie baie nie, net liefde en aandag. Bome spring nie vanself in die grond en groei nie. Daar is sommige areas wat dit… Continue reading Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Cameron – Ramaphosa – LandREFORM

Moet verskriklik swaar wees vir 'n bekende verbonde  aan 'n magtige "koninkryk", maar die klein regse vleuel in Suid-Afrika word as 'n bedreiging vir hulle (of vir die meerderheid swartes in Suid-Afrika) genoem.  David Cameron klink eerder paniekbevange op sy ouderdom of is dit dalk stof tot nadenke na die Anglo Boere oorloë?   Ons voorouers… Continue reading Cameron – Ramaphosa – LandREFORM

“Caretaker President Ramaphosa” (SA)

Dis 'n goeie vraag waarheen al die inkomste verdwyn, terwyl korrupsie verwante aangeleenthede nie ophou bestaan nie.    Suid-Afrika het 'n magdom van verskillende minerale wat al vir etlike jare gemyn word.  Daarvan getuig al die mynbesoedeling wat ook agtergelaat word.  In 2008 was daar reeds oor die 8000 myne wat nooit gerehabiliteer is nie,… Continue reading “Caretaker President Ramaphosa” (SA)