Sonkrag – Solar energy

Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan.  Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig.   Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy

Megaboer spreek hom uit oor ander, oa bikers

Serfontein reageer oor "motorfietse" durf waag om aan moord-optogte deel te neem en is myns insies behep met sy eie posisie as "megaboer".   Ondermeer is hy deel van die advieskomitee van Ramaphosa oor grondhervorming en -onteiening.  Dit wil voorkom of hierdie "megaboer" die hele monopolie van landbou wil behartig.   So 'n tipe "hoofseun" oor miljoene… Continue reading Megaboer spreek hom uit oor ander, oa bikers

Wie en wat is ONSPLEK

ONSPLEK besigheidsgids, is tans besig om blanke besighede te lys en ook ons eie, volkseie besighede te nader om gerus van die geleentheid gebruik te maak om hulself hier te adverteer.   Dis 'n goeie podium en wegspringplek as dit nog klein is of selfs 'n bekende in die dorp wat al jare aan die gang… Continue reading Wie en wat is ONSPLEK

Finances – Finansies – Robert Kiyosaki

Die kennis en mag om te weet wat finansies is, waaroor die verskeie dele van enige besigheid gaan, die waarde van geld en dit wat gedoen kan word om self, families en volkslede onafhanklik te maak moet ons juis aanspoor tot groter hoogtes.     Ons blanke volklede wat ons daagliks teen hierdie rassistiese swart… Continue reading Finances – Finansies – Robert Kiyosaki

Police – smile you are on candid camera with the cake

This is the notification from Police and the photo on twitter, while the people and especially the business people faced the thousands of looters around them, they enjoy the expensive party and cake, etc.  Just smile, you are all safe.   You are on candid camera. Aangenaam verras met hierdie een hoe daar fees gevier word,… Continue reading Police – smile you are on candid camera with the cake

Load shedding – Sabotasie en vernietiging

"Beurtkrag" is net so 'n geskepte woord as "reënboognasie".  Ons elektrisiteit word gekaap en met opset van ons weggehou - toevallig so voor die verkiesing om mense te manipuleer en te saboteer.   Dit wat ons vandag verhoed om aan te gaan in huishoudings en besighede is niks anders as sabotasie van al ons krag-eindverbruikers nie. … Continue reading Load shedding – Sabotasie en vernietiging