Christiaan de Wet 1854-1922

De wet is een van duisende wat opgestaan het om te veg vir die vryheid van die Boere republieke en lewe van hom as Boere generaal het van hom 'n Boereheld en -vegter gemaak - sy naam is opgeteken in die argiewe as Boer van die Boere republieke.   As daar na sy lewe gekyk word,… Continue reading Christiaan de Wet 1854-1922

16 Junie / June 2021

Concentration camp day - any people, provided it is a people, has remembered days or specific moments of those days and what happened.   Even great moderate nations have their own remembering days. And coincidentally, June 16 and December are known dates to most of us and will always remain of those days to remember. Of… Continue reading 16 Junie / June 2021

British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die Britse konsentrasiekampe wat deur die Britse koloniale regering destyds geskep het spesifiek vir die Boere, die vroue en kinders veral tydens die twee Anglo Boere oorloë.    Hieragter skuil beslis meer as wat ons tans weet en kennis dra.  Nie lank nadat hul die onafhanklike gebiede geannekseer het,… Continue reading British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Concentration camps – ABW

  Twee onafhanklike Boere republieke het duisende mans, vroue en kinders se bloed betaal en het in die proses alles verloor nadat die Engelse regering alle plase (30000 +) met voedsel en vee, afgebrand het.  Twee Anglo Boere oorloë het alles verander.   Ons grootouers en hul families,  was in armoede gedompel en groot dele van… Continue reading Concentration camps – ABW

ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea

Most of the Boer farms (40000  plus)  in the two independent republics, were destroyed by the British under their "Scorched Earth" policy - including the systematic destruction of crops, the slaughtering or removal of livestock, the burning down of homesteads and farms - to prevent the Boers from resupplying themselves from a home base, many… Continue reading ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea

Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa

This book - "Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa" was explained in the video,  by the speakers and it is how  South Africa became an Artificial state - Land was annexed by the British empire and not by us, or as some do believe we created that… Continue reading Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa

Gedenkdag – onthou 16 Junie-June 2019 – Remember this day

Onthou 16 Junie 2019 is konsentrasiekampdag - As verrigtinge bygewoon word, neem 'n paar blomme of saadjies saam en gooi dit langs die pad of plaas dit by die name.   Stap so bykans 120 jaar terug op ons voorouers se voetspore en onthou wat ons grootouers en voorsate vir ons gedoen het.  As dit nie… Continue reading Gedenkdag – onthou 16 Junie-June 2019 – Remember this day