Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan. Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig. Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy
Kategorie: besighede betrokke by opheffing
Truck drivers in SA – unemployment
The situation of double standards of the authorities in South Africa is out of hand and created more crime. The burning pot of red revolution and their masters watch them for decades. Under the lockdown, some have 20 parents against 500 plus at their "peaceful marches". But, who is then in control of the… Continue reading Truck drivers in SA – unemployment
Megaboer spreek hom uit oor ander, oa bikers
Serfontein reageer oor "motorfietse" durf waag om aan moord-optogte deel te neem en is myns insies behep met sy eie posisie as "megaboer". Ondermeer is hy deel van die advieskomitee van Ramaphosa oor grondhervorming en -onteiening. Dit wil voorkom of hierdie "megaboer" die hele monopolie van landbou wil behartig. So 'n tipe "hoofseun" oor miljoene… Continue reading Megaboer spreek hom uit oor ander, oa bikers
Finances – Finansies – Robert Kiyosaki
Die kennis en mag om te weet wat finansies is, waaroor die verskeie dele van enige besigheid gaan, die waarde van geld en dit wat gedoen kan word om self, families en volkslede onafhanklik te maak moet ons juis aanspoor tot groter hoogtes. Ons blanke volklede wat ons daagliks teen hierdie rassistiese swart… Continue reading Finances – Finansies – Robert Kiyosaki
Trucks burning – businesses burning
2018 - 2019 - Myns insiens is die moedwillige terrorisme en terreur teenoor maatskappye en besighede as en wanneer trokke of treine moedwillig aan die brand gesteek word. Elke trok wat uitbrand in Suid-Afrika behoort aan iemand wat weer verbonde is aan besighede wat geraak word wat van padvervoer gebruik maak. Die trok opsigself is… Continue reading Trucks burning – businesses burning
Business Trust Community Investment Programme
The Business Trust Community Investment Programme was established to pilot a market-based approach to development in poor communities. The Business Trust carried out its work by building partnerships and encouraging a cooperative approach to the pursuit of South Africa’s development objectives. The idea was that relationships could be built and trust enhanced by working together… Continue reading Business Trust Community Investment Programme