* Op kritieke stadiums waar juis goud en diamante ontdek is, kon die Britte en al haar bondgenote nie wag om toe te slaan nie. As enige buitelandse regering onafhanklike lande met 'n sterk weermag aanval, is dit menslik dat enige Boer of burger van die ou ZAR of Vrystaat, hulself sal verdedig. Sou Rusland… Continue reading UITSPANFONTEIN, DE PANNEN – 5 February 1902 (ABW)
Kategorie: Anglo Boere Oorloë
ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea
*Most of the Boer farms (40000 plus) in the two independent republics, were destroyed by the British under their "Scorched Earth" policy - including the systematic destruction of crops, the slaughtering or removal of livestock, the burning down of homesteads and farms - to prevent the Boers from resupplying themselves from a home base,… Continue reading ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea
1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika
* Die jaar 1902 is 'n verfrissende gedagte - dit roep na Vryheid. Die Boere volk is sedert 1880 gestop om onafhanklikheid te behou daarom al die Anglo-BOERE oorloå. Met die tweede Anglo BOERE oorloë nog sterk in die Boere volk se geheue, het 'n Rebellie nie lank daarna gedurende 1914 posgevat. Die Boere… Continue reading 1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika
Movies and Films / Flieks (SA)
* Lys van SA flieks wat gemaak is - 'n paar uit die ABO uit …, wat seker nie al is nie. Hierby is ook ‘n paar youtube video’s te sien. Ook ‘n paar dokumentêre films/inligting. Een dokumentêr oor Angola asook Rhodesië List of movies of SA: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_South_African_films Indien iemand skakels het van belangrike Anglo… Continue reading Movies and Films / Flieks (SA)
Vlag / Flag
Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse? Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak. Daar skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit. Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag
Boere volk – Grondsake – Land issues
* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef. Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues
Britse “magte” – British power
Die Britse magte het nie net in Suid-Afrika helkampe gehad nie, maar daar het al baie burgers in verskeie lande onder hierdie magte deurgeloop. Elkeen is in hul eie lande aangeval en van alles beroof. Hulle moet sekerlik baie trots wees oor al die bloed aan hul hande. 19 January 2016 The British people suffer… Continue reading Britse “magte” – British power
Eiendomsreg – Property rights
Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede. Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Read the communist constitution and see for yourself - there are no guarantees and no protection at all. Not even the blacks in South Africa have any guarantees. * Ramaphosa… Continue reading Eiendomsreg – Property rights
“Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)
Emily Hobhouse wrote: "poor women who were being driven from pillar to post, needed protection and organized assistance. And from that moment I was determined to go to South Africa in order to render assistance to them". Emily Hobhouse, was 'n merkwaardige en respekvolle Engelse dame wat veral die Boere vroue, kinders en ou mense… Continue reading “Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)





