UITSPANFONTEIN, DE PANNEN – 5 February 1902 (ABW)

Botsings en oorlogvoering met waarskynlik die sterkste mag destyds, was met die Britse koloniale regering wat die Boere binneland toe gevolg het en later weer geslaags geraak het tydens die Anglo-Boere oorloë.   Engeland het verseker nie gewag dat ons voorgeslagte sou sit en niks doen daaraan nie.    Op kritieke stadiums waar juis goud en… Continue reading UITSPANFONTEIN, DE PANNEN – 5 February 1902 (ABW)

Kommando sisteem – Commando system (FN)

Dit was 360 jaar gelede wat die Kommando sisteem begin het in suidelike Afrika.   Dis deur die Thabo Mbeki regering afgeskaf saam met Lekota toe hy Minister van die ANC kabinet was.   En ons, waar sit ons vandag?   ons het ook buurt en plaaswagte begin.   Maar die kommando sisteem was 'n baie sisteem waarvan almal… Continue reading Kommando sisteem – Commando system (FN)

Regstellende aksie (Kommando)

Voor 1994 was daar heelwat meer veiligheidsmeganismes in plek om boere op plase en platteland te beveilig - na 1994 het dit alles verander.   KOMMANDO'S.    Volgens Hansards is dit eenvoudig verwyder weens verskeie redes, soos dat swart bemagtigingswetgewing en regstellende aksie (employment equity) moes intree (weermag).  Dis die realiteit en weer eens word 'n… Continue reading Regstellende aksie (Kommando)