“Nationalisation – Nasionalisering”

Die mosie van die EFF wat 'n paar jaar gelede al ingedien is om die liberaal verligte grondwet (kommunisties) te wysig, is steeds hangend en daar word hard gewerk om alles te implementeer.  Vorige besware wat ingedien is, is nooit in aanmerking geneem nie, dus, kan die ANC, EFF en ander partye die grondwet wysig… Continue reading “Nationalisation – Nasionalisering”

Communism – Boshevism – “so-called reform” “so-called land reform”

Heelwat wat vandag plaasvind, selfs onder naam van die virus, is aanduiding van 'n herhaling van die 1917 Bosjevistiese kommunisme of iets soortgelyk.   Swart bemagtiging word steeds veral teenoor alle blankes in Suid-Afrika toegepas, om te vernietig.  Juis om hul besighede agter grendel te hou en so te vernietig waar niemand besigheid doen/ finansies ontvang… Continue reading Communism – Boshevism – “so-called reform” “so-called land reform”