Kommunisme SA 2021 Communism

Sewe-en-twintig jaar van ‘n rowwe onbeskaafde grondpad, die teer nouliks sigbaar – infrastrukture totaal verniel – lui dit ‘n klokkie?   Die tydperk, 1961 tot 1994, waartydens hard gewerk is vir volkseie en ander wat totaal verwoes is.    Dit kom nogal ooreen met die 27 jaar tydperk na 1961, wat anc leiers destyds ‘gevonnis’ is vir smokkel met wapens,  sabotasie en vernietiging van al die kommunikasie en elektrisiteitnetwerke, sowel die bomplanters op die algemene publiek en kerke.   Heelwat families was hierdeur geraak.

MANDELA'S LEGACY EXTENDS FROM SOUTH AFRICA, THE CONTINENT, TO THE WORLD |  VOICE OF DETROIT: The city's independent newspaper, unbossed and unbought

*

ROOI REWOLUSIE

Die sabotasie wat voor 1960 begin het, het nooit na 1994 opgehou nie.   Infrastrukture wat biljoene rande beloop, onvervangbaar, is tot niet en die regering van die dag, 1994, seëvier met hul boeke vol korrupsie uit die staatskas.
Hartseer oomblikke nie net vir die blankes nie, selfs hul eie swart en ander ‘ondersteuners’ het aan die spene gesuig wat dolleeg nagelaat is.   Leiers erken openlik hul aandeel in hierdie rooi rewolusie en totale chaos in Suid-Afrika.

RED REVOLUTION

Twenty-seven years of a ‘rough and uncivilized dirt road’, the tar barely visible – infrastructure totally destroyed – does it ring a bell?    Some roads totally destroyed since 1994.   This is quite similar to the 27-year period after 1961, when anc leaders were ‘sentenced’ at the time for smuggling weapons, sabotaging all communications and electricity networks of the previous government, state entities, as well as the bombers on the general public and churches.    The sabotage that began before 1960 never stopped after 1994.   Infrastructure worth billions of rands is irreplaceable and the government of the day, after 1994, triumphs with its books full of corruption from the state coffers. Sad moments not only for the whites, even their own blacks to stay in poverty.   Leaders openly acknowledged their part in this red revolution and total chaos in South Africa since 1960 – they call it ‘economic freedom’.

Red revolution at Koeberg

Open borders – free AK 47 smuggling into SA

To kill the white citizens in South Africa

*

Wie was die anc leiers werklik?    Waarom is hulle nie verantwoordelik gehou vir hul dade nie?  LEES MEER
Who are the ANC and communist leaders that is behind all this chaos in South Africa?

READ MORE –

ANC –  Quatro camps

Moorde Killings/Rapes: QUATRO

Mandela – Culture Watch

Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994

ANC and its revolution

Corruption under ANC sky high –  Korrupsie hemelhoog onder ANC

CORRUPTION 
Corruption – Bosasa – Guptas – Armsdeals – etc

Can we call it all WAR CRIMES –  the violation of human rights?   that started already with the Anglo Boer Wars ?
ANC – Lethuli-house can of worms – “Nyani skeletons” – so-called “apartheid” (segregation) and ‘white privileges”

*

NOTE – The British annexed all land before 1900, even the two independent Boer republics.    The Union of South Africa was created in London, not by us.

*

Kodesa en hul grondwet is basies vir konserwatiewe blankes nie net ‘n klap in die gesig nie, maar ‘n spul vals beloftes wat nog nooit gerealiseer het nie.  Na 1994 het alles eenvoudig voortgesnel op die pad van verwoesting dat menige burgers landuit gevlug het.   Sommige besighede word daagliks geplunder en eenvoudig verwoes.  Dis die ‘demokrasie’ wat die kommuniste en liberaliste onderhandel het om die kodesa tafels.   Selfs die voorafgaande gesprekke in Afrika en ander lande wat deur Soros befonds is, word as deel daarvan beskou.

Codesa and their ‘so-called democratic constitution’ are basically for Conservative whites not just a slap in the face, but a bunch of false promises that have never been realized.    After 1994, everything simply accelerated on the path of devastation that many civilians fled the country. Some businesses were looted daily and simply destroyed. It is the ‘democracy’ that the communists and liberals negotiated around the Codesa tables. Even the previous talks in Africa and other countries funded by Soros were part of this.

2021

South Africa riots: 25,000 troops deployed to quell violence, what Zulu  king said and Zuma's Indian connection-World News , Firstpost

*

LEES MEER – READ MORE

Places in the sun were not granted to the conservative white citizens in South Africa during the period, but everything that worked well and was handed over to them in 1994 was looted and demolished.    Where are all the state entities as well as the many power stations to no avail?

Black middle class growth –  B-BBEE and black privileges

Mandela – terreur- terrorism

Black Pimpernel

Vula Secret Safari

South Africa – KZN province –  Operation Vula –  RASET –  B-BBEE legislation

Plekkies in die son was nie aan die konserwatiewe blankes in Suid-Afrika gedurende die tydperk gegun nie, maar alles wat goed gewerk het en wat aan hul oorhandig is, is geplunder en afgebreek.   Daar is geen staatsentiteit wat sterk opgebou is, meer werkend nie.   Die vele kragstasies is tot niet.

Swart bemagtiging en regstelaksies – B-BBEE and EE

Dit alles gaan gepaard met donderwolke van rassistiese wetgewings en steeds woedende haatveldtogte soos swart bemagtiging en regstellende aksies wat deel gevorm het van die sogenaamde demokratiese grondwet van 1996.

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Wat is nou eintlik sodanig demokraties in hierdie grondwet vervat – eenvoudig vanuit ‘n konserwatiewe blanke oogpunt, niks.   Selfs nie eers hul eie ondersteuners, wat opgehef moes word, het daarby baat gevind nie.   Dit is nie deur die toedoen van vorige blankes se skuld dat armoede bly voortbestaan het nie.

BUT what about the BLACK MILLIONAIRES, there are more …

NAME THEM  AND HOW IS THAT POSSIBLE …

29 000 millionaire civil servants

*
*

Van die miljoene immigrante wat uit die noorde en ooste gestroom het en steeds voortwoed, het dit in die tydperk versprei soos net ‘n immigrante veldbrand dit kon doen,   Word hulle betaal hiervoor – hoe het hulle hier beland?

Expropriation

The absolute madness of false accusations against white citizens about land theft and other assets, a whole chapter was devoted to it so that after 27 years there is still an attempt to take away land and other assets without compensation as the communists and liberal whites proclaim in their 1996 constitution.

They are not satisfied with the situation or happy with the 1996 constitution created by themselves during Codesa.    Liberal and classical whites supported this constitution 100% and there is a high chance that more of those whites (and others) have already left the country.

The liberal and classical whites who try to challenge this, must do their homework on those constitutional writers who formed part of the Open Society Foundation SA and Cato Institute of George Soros’ ‘mecca’ that finances the 1996 constitution, parliament and legislation.

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Human Rights Whites/Menseregte – blankes

Codesa (writers) – Kodesa (skrywers

Expropriation of properties

Onteiening ‘n tydbom –  geen voedsel

Expropriation RACISM Onteiening

*

Die absolute waansin van vals beskuldigings oor gronddiefstal en ander bates, was daar ‘n hele hoofstuk aan afgestaan sodat daar na 27 jaar steeds gepoog word om grond en ander bates sonder vergoeding af te neem soos wat die kommuniste en liberaliste in hul grondwet verkondig.   Liberale en klassieke blankes ondersteun hierdie grondwet 100% en daar is ‘n groot kans dat meer as 50% van die blankes die land reeds verlaat het.

Die liberale en klassieke blankes wat dit probeer betwis moet hul huiswerk gaan doen oor daardie grondwetskrywers wat deel gevorm het van die Open Society Foundation SA en  Cato Instituut van George Soros se ‘mekka’ wat grondwet, parlement en wetgewing finansier.

George Soros – Open Society Foundation

Dakar 1986 – Notes of H Giliomee

Cato Institute and Koch Brothers (Muckety)

Hul moet gaan naslaan wie het hul gefinansier toe daar agter die konserwatiewe blanke se rug gekonkel is in Dakar, Zambië, Engeland, Switzerland en vele ander plekke.   Hoe klink die Melrose huis waar daar ook diep spore deur, liberale, anc en ander kommunistiese leiers getrap is?

South Africa – Revolution – Ongoing

Mandela and his guests

Mandela (Mells Park House)

Mislukte Suid-Afrika –  SA Failed

Secret talks before 1994

Daar is baie blankes wat gerieflik op twee of meer as een stoel sit.   Pik en FW was nie die enigstes nie.  Nie net het hul hulself oop en bloot aan die kant van kommuniste geskaar nie, hul en hul organisasies doen dit vandag, na 27 jaar steeds.   Soos dit nou in daardie grondwet uitgespel word, kan die regering doen wat hul wil met bates annekseer, sonder vergoeding – hulle stel hul eie waardeerders aan en die huidige situasie word wyd ondersteun onder mekaar.

Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-Afriforum

Die liberale en klassieke blankes wat om die kodesa tafel gesit en onderhandel het, het seker gemaak daarvan dat die brose vlerke van konserwatiewe blankes en hul besighede geknip word, daarom die voortdurende swart bemagtiging en regstelaksies, wat net in die guns van die bevoordeeldes en families in sekere regeringskringe beklink is.       Daarom sal alles in die stryd gewerp word om iets in die plek van ‘Eskom’ te bring, let op wie hierby betrokke is.   Nog ‘n groter hap gaan van ons belastingbetalers geneem word.

Hoeveel liberale blankes hardloop hiermee saam waar daar voorstelle gemaak is deur blankes om hul eie te vervolg met swaar wetgewings?   Dis ook in Hansards vervat.

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

*
*

People have a right to rule themself, independently.

Elke volk het ‘n reg tot hul eie gebied, onafhanklik met hul eie regering, taal, kultuur, identiteit, onderrig.   Volke se reg tot selfbeskikking en volle onafhanklikheid.

Peoples international right to self-determination

Self-determination for the oppressed people


Daar was 100% uitvoerbare oplossings op die tafel voor 1993 dat elke volk die geleentheid gebied word om oor hul gebiede te regeer, dat hulself verantwoordelikheid moet neem vir hul eie leiers, regering stelsels en totaal onafhanklike grondgebiede.

Waarom was die blanke konserwatiewes eenkant gestoot onder swart bemagtiging en regstellende aksie in om vernietig te word.   Hoofsaaklik om hul besighede by te kom sodat daar van hulle ontslae geraak kan word.

*

Tuislande was 100% reg en was nie ‘apartheid’ soos sommige dit steeds sien nie.  Indien dit wel die waarheid was, waarom is al hierdie gebiede steeds na 1994 aparte Trust en CPA gebiede na grondeise?

Duisende aparte gebiede is goedgekeur en uitgegee, met finansiële steun sowel ander bates wat toegeken is.

Voor 1994 het Tuislande hul eie stemreg gehad en nie soos verkondig word dat daar nie stemreg was nie.   Swartes het steeds vir hul onafhanklike state gestem, nie deur blankes afgedwing nie.

Voor 1961 was die gebiede as Reservate bekend, wat die Britse regering geannekseer het, lank voor 1900.  Nie ons in 1961-1994 nie.   Niemand het hul grond geneem nie, hul bly steeds daarop.

Van die ou Tuislande het 100% geslaag in hul doelwitte en selfs goedere uitgevoer, op pad na volle onafhanklikheid.  Bophuthatswana het ‘n eie geldstelsel gehad.   Waarom het daar liberale blankes en kommuniste teen hierdie volke gediskrimineer wat onafhanklikheid verlang het.   In watter armoede sit hierdie mense nie vandag nie?   Niks met die blankes te doen nie.   Die dag toe Dr Verwoerd oorgeneem het, was daar reeds aparte gebiede in die ou Unie van SA wat reeds daar was vanaf 1840.   Hul het hul eie gebiede gehad, ons het hul nie daar ingedruk nie.

Apartheid – 1854

Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules

Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

Ou Tuislande was voor 1961 bekend as Reservate waar swart stamme gewoon het.   Die Britte het ook Khoisan en Griekwa gebiede geannekseer en dit Kroongebiede genoem.

English Crown and the Boers

Trustgebiede -Tuislande – Reservate

Bophuthatswana – homeland

Bophuthatswana Homeland (SA)

Met Kodesa is die ou Zoeloegebied onderhandel en verander na Ingonyama Trust, met bypassende wetgewing.   SLEGS vir die Zoeloes tot voordeel (kommunale reg).

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Khoisan en Griekwa volke het ook na 1994 grondeise ingestel en sit met miljoene hektaar grond en gebiede.   Voor 1994, reeds voor 1900 was die gebiede as ‘Britse kroongebiede’ bekend.

Richtersveld 1847

Richtersveld –  Diamonds

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

CPAs in SA – 2021

Indigenous land (old homelands) – Trustland  – CPA –  landclaims

Traditional land and leaders – landclaims

Gupta –  Denel – Ramaphosa –  CPAs

Duisende tradisionele leiers, swart, khoisan en ander word met belastings onderhou.

Traditional leaders South Africa: 8840

Indien broederbond aka afrikanerbond, die  liberale of klassieke liberale organisasies of forums vir of namens blanke konserwatiewe volk wil praat,  het hul geen mandaat daarvoor nie.   Al hierdie organisasies is en bly multi-kultureel en kan hul net namens hul eie lede praat of onderhandel.   So daar was met opset besluit om nie die konserwatiewe blanke volk hierby te betrek vir hul eie  liberale troontjies saam die kommuniste nie.

Al die presidente het gekom en gegaan en met elkeen is nuwe korrupsie gebore of ander verder geneem.   Moorde en misdaad het die hoogtepunte na 1994 bereik.

*

As Botswana en ander klein landjies dit kan doen, waarom nie ons ook nie?  Waarom moet konserwatiewe Boere en blankes steeds die verantwoordelikheid neem vir die duur onderhoud van ander volke se leiers en hul vroue/hoofmanne en algehele plundering van die staatskas?

Armoede en werkloosheid in SA gaan aan sedert 1800s

Wat het die leiers na 1994 sover vir Suid-Afrika gedoen?   Armoede is erger terwyl werkloosheid seëvier en immigrante uit Afrika vrylik die land in hul miljoene binnestroom.

Dit is wat sedert 1902 ook gebeur het nadat Brittanje minerale regte geannekseer het was ook so beplan deur hulle en hul liberale vriende.   Pres Paul Kruger was destyds netso in ‘n hoek ingedruk.

Honderde duisende immigrante het oral ingestorm of is ingevlieg deur Brittanje om in haar myne te kom werk.   Ons, die arm blankes na die ABO, is later die skuld gegee vir al die armsalige akkommodasie rondom myne en Brittanje pluk al die vrugte van minerale rykdom.

Daar was nie geriewe vir hierdie immigrante geskep nie – die hostelle was van die swakste akkommodasie ooit en kon nie as akkommodasie dien nie.

Vernietiging van volke en kommunisme sedert 1900

Die geskiedenis en toekoms is verweef inmekaar.   Mens hoef nie ver te gaan soek vir al die vernietiging rondom  ons vandag nie en verseker nie te vra wie verantwoordelik vir al die deurmekaarspul die afgelope 27 jaar is nie.  Die moorde en misdaad, die wanadministrasies, die korrupsie wat daagliks gepleeg word is deel van die sindikate se lewenspatrone om alles en almal in SA te vernietig.

Diegene wat dit openlik uitvoer, word nooit of selde vervolg en kom met al ons belastinginkomstes weg.

Swart bemagtiging en regstelaksies is juis so opgestel om van meer as 750 000 blankes ontslae te raak en daarna sal die besighede vou.   Dit is ook deur kommissie deurgesien.

Verantwoordelikheid bestaan nie

Die regering, hul onderskeie ministers,  burgemeesters en uitvoerende beamptes en direkteure van plaaslike owerhede, die regering-aangesteldes by staatsentiteite sowel die ouditeure wat alles kwansuis ‘doen’ maar nooit iemand skuldig vind nie.   Die stelsel is geen demokrasie nie, maar skelm mafia sindikate.  Hoe anders, hul stel hul eie regsbank en kommissies aan.

Publieke aksies

Hierdie tipe van sindikate word nie in enige grondwet genoem dat die publiek die reg het om dit te eis om die skuldiges se koppe te eis wat alles presies deurvoer nie.    Volgens hulle word hul ingestem en het mandaat om dit alles uit te voer.

Terloops, indien enige lid van die publiek geld steel of selfs net by ‘n winkeldiefstal betrokke is, moet hulle daardie geld met rentes terugbetaal en word swaar gestraf.   Waarom nie die regering en hul voetsoldate nie?  Omdat hierdie inkomstes nooit aan belastinggaarder verklaar word nie, word miljoene so gesteel en dis ons geld wat so in privaatrekenings in verdwyn.   Dit help nie daar is ‘n Ombudsman wat nutteloos is en ook deur die regering aangestel word nie.   Geen kommissie het al ooit regverdig opgetree in belang van die publieke staatskasinkomste nie.

NWO

Ramaphosa  2020 – New Dawn  – NWO

Gaan al hierdie swaar verdiende staatskas wat geplunder word, in die nuwe wêreldregering?   Waarskynlik om hul plannetjies deur te voer.   Al die satelliete wat nou om die aarde gestuur word sodat hul kan spioeneer en beheer?

Die ‘een plan’ van Zuma en Ramaphosa.   Waar die duisende swart en khoisan leiers ingespan gaan word om dit deur te voer?

Development of One Plans – Ramaphosa

*

Die blanke liberale, -media en kommuniste weet hoe die legkaarte in mekaar pas sedert die dae toe daar al vanuit Dakar, Zambië, Zimababwe in Afrika, Switzerland, Engeland en vele ander plekke agter konserwatiewe blankes se rue gaan koukus het.    Wie gee die opdragte?   China of Engeland of beide?

In wie se opdragte is hierdie alles uitgevoer, as George Soros van Open Society Foundation South Africa, alles befonds het.     Wat dit voorafgegaan het, was die Broederbondlede wat in 1982 reeds in Amerika gaan koukus het met die kommuniste om die 1994 regering te laat deurvoer.

Watter ooreenkomste?
Ooreenkomste – Agreements

SA presidents vs finance ministers: 1994 – 2015

Geen verantwoordelikheid was al ooit gekweek of ordentlik toegepas nie, nie deur die presidente van die land of hul onderskeie ministers nie en het hul aangesluit by die vorige ‘regime’.

Corruption of ANC –  Thabo Mbeki

Hulle almal kry miljoene rande aan inkomstes, maar hoeveel word regtig waarlik verdien vir wat hulle gedoen het?   Dit geld ook vir die tradisionele leiers.

Pik Botha was nes die ander, ook baie groot salarisse en bykomstighede gekry, ook in die ekonomiese ontmagtiging waarin die blanke gedompel is met rassistiese en diskriminerende wetgewings, die algehele verval en die toestand van Suid-Afrika hoe dit na 27 jaar van kommunisme en liberalisme daaruitsien.   FW de klerk was nie alleen nie, die Broederbonders het sy hande omhoog gehou.  Hulle is mede aanspreeklik wat om ons aangaan.   Afrikanerbond.

Pik Botha

*

All the president's men: SA's finance ministers since 1994

*

Korrupsie op korrupsie vind plaas, geen een van die kaders word vervolg vir hul dade nie, en dan word daar net weer geld gevra en gegee en ons, die belastingbetaler en verbruiker betaal eenvoudig net.  Kommissies word aangestel deur die ANC om hulself en hul kaders te ondersoek.   Hoe maklik is so ‘n regeringstelsel nie – dis so in hul grondwet vervat, hulle stel hul eie kommissies aan, so hul beheer alles en almal om hulle.  Tot hul ondersteuners word beheer en met ‘n spul leuens gevoer.   Hulle wil beheer word.

Dis nie net die konserwatiewe blankes wat dit weet nie, hulle weet dit al lankal maar is in die minderheid.   Hulle word gedurigdeur aangeval hoe regs hulle is.   Maar as dit so is, is dit ‘n groot pluimpie as ons regs is – wie wil anders wees?

Die liberale en kommunistiese  media het al voor 1994 geweet wat op pad is, dus hoekom sal hulle omgee, daarom het hul daardie onmenslike grondwet onderhandel wat konserwatiewe blanke burgers se menseregte  al vir 27 jaar  skend en hulle bou dan saam aan daardie grondwet sowel wetgewings, dis op hansards hoe hulle dit doen.

Hierdie dinge rondom ons vind al plaas van voor die Anglo-Boere oorloë om totaal en al van sekere minderheidsvolke, veral blanke Boere ontslae te raak.

*

Eskom en die belastingbetaler

Lees meer agtergrond

Eskom –  Nersa –  Christo Viljoen

Korrupsie, diefstal waarvoor niemand hoef te werk as dit gratis oorhandig word nie,  is wat ons leke dit noem, niemand word vervolg nie, want die anc stel die regters aan, ‘n regsbank “bridge” kom al uit 1972 se dae uit, uit die ou NP dae uit… lees maar op daaroor.

The Bridge – Die Brug

SA word letterlik radikaal en kommunisties gebruik, met belastingbetalers se inkomstes, om al hierdie staatsentiteite, staatsdepartemente, hospitale, munisipale owerhede tot niet te maak.   Om beheer uit te oefen.

En dan word netsoveel miljoene immigrante as wat ons burgers is, gratis die land ingevoer om hier te kom plak om alles te plunder, roof of af te brand want hulle kan dit nie elders gratis kry nie.  Hulle is nie in staat om daarvoor te werk as die spul hier arriveer nie.

Hoeveel en wie is al ooit vervolg?

Sabotage at Eskom – terrorism

Wapenskandaal – Arms deals

Gupta – Denel –  Ramaphosa  – CPA’s

Soros and revolution – Schwartz György

Corruption – Eskom – Parliament

*

Why the past cannot be blamed for Eskom’s woes!

Author: Prof. Christo Viljoen, ex-Eskom board and ex-NERSA member
Date: 2015-04-10

The facts are that the past cannot be blamed for electricity utility Eskom’s present crisis situation.   The real question is why Eskom drew up an emergency recovery plan in case the country should suffer a countrywide electricity blackout?   Even in First World countries it would take several days to get supply up and running again. Eskom’s prediction that the country will in the case of a total blackout without electricity for up to two weeks is optimistic in the face of the size of the network.

There are 87 generators, which will have to be returned to the network one by one after each one has been synchronised.    The size of recipient areas will have to start off with that of a small town and gradually be increased until it finally covers the whole of the country – further hampered by the present fragility of the network and Eskom’s proven management shortfall.

An engineering colleague recently likened Eskom’s position to that of a transport company attempting to deliver a service with 50-year-old buses – unreliable and with spares mostly unavailable when they break down. Plus they are uneconomical in terms of fuel consumption as well as being big polluters.

The facts

  • In 1994 South Africa had an 37,6 GW generation capacity, which if retained and available would have eliminated today’s blackouts. For example, when on 5 December 2014 the present route of load-shedding was introduced, Eskom could only deliver 24 GW of the 28 GW needed. It had already lost 37% of the capacity inherited from the “apartheid-government”.
  • Under ANC government, Eskom network (inherited in 1994) has been supplemented by the Majuba power station (4,1 GW) as well as one generator at Camden (0,6 GW), increasing total capacity to 42 GW. Both Majuba and Camden were contracted for and construction started before 1994. The ANC to date has added nothing and if the capacity of 42 GW was available no load-shedding would have been needed since peak summer demand is only 32 GW.
  • In December Eskom could, in round figures, only deliver 24 GW or 57% of capacity, a loss of 42%, while internationally a maximum of 15% in reserve is regarded as acceptable as a preventative and schedules maintenance reserve. Heavens be with us if the peak demand in the coming winter months should climb to 40 GW.
  • The White Paper on Energy already in 1998 predicted an electricity shortage by 2007. Eskom’s own engineer calculated that one 1,2 GW (equivalent to one Koeberg) every 18 months or one Kriel-size coal power station every three years, was needed. Instead the ANC cabinet, with Penuell Maduna as the minister responsible, placed a moratorium on new Eskom power stations, hoping the private sector would oblige. The moratorium was lifted only six years later without any long-term planning done in the meantime, while most of Eskom’s planning engineers have resignd and emigrated.

Mr Zuma claims the extension of electricity supply to people excluded before 1994 is the reason for load-shedding. This is nonsense. Granted, 4,5 million households have been added to the grid and homes with electricity lifted from 44% to 85%.

The decision to build Medupi and Kusile power stations was only taken in 2005. Medupi, scheduled to start delivering electricity in 2012, has not been switched on yet. Kusile estimated delivery time is 2017. Present Eskom management fails the long-term planning and contract management tests.

Electricity expert Chris Yelland calculated that Eskom loses 3 GW to ‘non-technical reasons, an alternative term for electricity theft and non-payment by consumers. That is the equivalent of one Kriel-sized power station.

Johannesburg City Power experiences 32% ‘non-technical losses’. In Soweto it is 80% If Eskom can solve this problem there will be an additional 3 GW available and phase three load-shedding would become unnecessary.

Eskom already delivers electricity to the aluminium smelters Alusaf (Richards Bay) and Mozal (Maputo) below generating cost, something for which other consumers pay. These contracts should be renegotiated so that Billiton covers the generation cost or the smelters should be closed. At Mozal only 800 jobs will be lost.

Conclusion: The ANC government should shoulder full responsibility for the present electricity situation in South Africa. The past cannot be blamed.

Maladministration of 21 years by the ANC regime and its cadres caused the mess, with a real danger of a national power failure lasting several weeks.

Electricity shortages are set to last for some years and Eskom is described as the biggest threat to South Africa’s economy in 100 years.

We are facing a national disaster thanks to the ANC regime. The past cannot be blamed for the incalculable harm to the economy and the enormous losses in money and jobs.

https://thebugle.co.za/whatshot/view/13785/why-the-past-cannot-be-blamed-for-eskom-s-woes

3 gedagtes oor “Kommunisme SA 2021 Communism”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s