Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee

Notice the "AB member" at the Bond meeting between other "familiar faces of parliament and so-called leaders" when Ramapadda addressed them on behalf of "Afrikaners".   One of the many elders was presented to the cameras as Hermann.    Ironical, the club members make sure they have a (so-called) mandate to speak and make decisions on… Continue reading Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee

Advertisements

RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Ramaphosa,  het in November 2017 verklaar:  "We condemn the farm killings that continue to take place in our country,  Because we can never justify any form of taking of life.  The farm killings must be brought to an end"   Front National would very sincerely appreciate it if president Ramaphosa could explain to us how it… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Gemaskerdes

Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte.  Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe,  wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien.  Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes

Grond – Land (SA)

Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat.  Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals.   Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

There are various groups of political parties and also sponsors involved in this building.  More sponsors than you can think, involved in this small country with so much minerals to take away.    The main building and the website will tell their own story of what it is about and who the government received money… Continue reading Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

ABN en Dinokeng

Vind meer uit oor wie en wat die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN) is en waar pas Dinokeng in die prentjie.  Nie alle blankes, Afrikaners of Boere is deel van die ABN wat samesprekings voer met mekaar en ook met regering, wat selfs glo dat die Grondwet onfeilbaar is.  Hoeveel van hierdie groepe waarna verwys word,… Continue reading ABN en Dinokeng

Suid-Afrikaanse Parlement

Parlement van Suid-Afrika bestaan uit 400 lede en verteenwoordig verskeie politieke partye.    Wie beheer die Suid-Afrikaanse parlement?  Radikale ekonomiese transformasie word wyd bespreek in veral die Suid-Afrikaanse Parlement se onderskeie vergaderlokale.   Notules wat wel geneem word, word as Hansards verwys.    Na 1994 het die Parlementêre Moniteringsgroep (PMG) ontstaan en vir die Hansards verantwoordelik is.   Wie… Continue reading Suid-Afrikaanse Parlement