* Die anc-sakp-pac manifes van 1955 het verklaar dat "Suid-Afrika aan almal behoort wat daarin woon". Die opinie is, dit het die 1996 grondwet geword. Dit is deur die ou NP, DP en Afrikaners, wat tans in parlement sit, aanvaar, want alle politici word onder hierdie grondwet aka manifes van 1955 ingesweer. Diegene wat… Continue reading 1955 anc-sakp-pac manifes
Kategorie: Idasa 1988
1988 Russian delegation: Leverkusen, West-Germany
Afrikaner en Boere Volkslede bespreek heel dikwels die onaangename oorname van die land aan kommuniste in 1994 en die gevolge, aanrandings, moorde, verkragtings, brutale geweld, korrupsie, rewolusie, wat baie erger is as voor 1994. Alles is voorafgegaan deur verskeie liberales wat vergaderings bygewoon het. Dit was nie net bespiegelinge nie, maar wat werklik plaasgevind… Continue reading 1988 Russian delegation: Leverkusen, West-Germany
