Dit is feite wat al vir langer as ‘n eeu uitstaan dat daar meer as een blanke volke in suider Afrika is. Nie alle blankes is afrikaners nie. Onder die vlerke van die ‘afrikaner’ word heelwat lede uit ander volke en stamme verwelkom om een groot veelvolkige reënboognasie te vorm. Beide volke en nasies bestaan uit mans en vroue. Elke volk het ‘n reg om hulself deur hul eie leiers in hul eie gebiede, die Boere republieke te regeer. Boere republieke behoort almal herstel te word, dit behoort aan die afstammelinge van die Boere volk, nie aan ander volk en veelvolkige afrikaner nasie nie. Toevallig het swartes, khoi san en griekwas hul grondgebiede wat hulle voor 1900 beset het, na 1994 opge-eis. Niemand het hul grond gesteel nie, want hul grondgebiede is in vorige grondwette beskerm as hul eiendom.

Heelwat van die stamme en selfs afrikaners uit die Kaapkolonie het saam Brittanje en haar bondgenote TEEN die Boere republieke en Boere volk geveg, selfs finansieel bygedra daartoe. Hoe kan Afrikaners aanspraak maak op alles van die Boere volk, of dat hulle Boere is as hulle teen die Boere volk geveg het? Hulle lieg vir die wêreld hieroor. Hulle het ook swart bemagtiging begin, in Idasa en voor 1992 se referendum.
Niemand skryf aan swartes, khoi san of griekwas voor dat hulle nie trust of kev (cpa) gebiede mag hê of weer eens opge-eis het nie. Hulle dit met vergoeding (verskeie kompensasies wat biljoene beloop) na 1993 ontvang. Grondeise het uitgevloei uit die grondwet aka manifes van die anc, waartydens slegs die khoi san, griekwas en swartes weer eens hul grond en bates , met vergoeding kon opeis.
Die swartes, khoi san en griekwa stamme en volke bestaan ook elkeen uit meer as een volk of kan ook saam hulle eie reënboognasie vorm. Nie alle swartes is byvoorbeeld zoeloes of xhosas nie. Heelwat inligting is sedert 1902 van ons as Boere volk weerhou, dat daar onder andere nie ‘n Boere volk is en dat hulle deel van afrikaners is. Die Boere volk is nie skielik almal afrikaners nie. Niemand kan hul wortels verander nie, nie die Afrikaners of Zoeloes nie en nog minder die regering of Verenigde Nasies. Dit is nie onmoontlik of uitgesluit dat dit ook onder swart en gekleurde volke gebeur nie en so word volke van hul wortels vervreem.
Die Boere republieke en burgers het nie hul wortels verander nie. Hulle bly deel van die Boere volk en is niks van die afrikaners nie. Die Boere republieke is almal wettig bekom en behoort aan die nageslagte van die Boere volk.
Weer eens, Afrikaners is ‘n veelvolkige multi-kulturele reënboognasie, deurdat ‘n verskeidenheid van veelvolkige lede hulle verteenwoordig. Afrikaners kan onmoontlik namens ‘n volk praat of besluite maak. Hul lede gee hulle daardie mandaat, nie alle volke is deel van hulle nie. Die Zoeloes verskil ook van die Khoi san volke en selfs ander swart stamme soos Xhosa, Sotho of Tswanas. Na 1994 het almal tog nie skielik anc lede geword nie of hoe? Die vernietiging van kultuur, tradisies en geskiedenis het nie oornag gebeur nie. Dit het reeds voor 1902 begin en is daarna voortgesit deur verskillende gebeurlikhede, veldslae, oorloë, rassisme, diskriminasie, manipulasie en kapings.
Die Boere volk is ‘n blanke etniese groep in Suid-Afrika, wat ook later hul onafhanklikheid verkry het in die Boere republieke. Afrikaners is ‘n veelvolkige multi-kulturele reënboog nasie, wat voor 1830 nooit die Kaapkolonie wou verlaat nie en hul lojaliteite teenoor die Britse kroon uitgeleef het. Dit is nie net blankes wat aan hierdie Afrikaner nasie behoort nie.
*
Ek is ‘n Boer – WIE is jy?
Ek wat ‘n BOER (in) , is nie ‘n Afrikaner of Pedi of Sotho nie en sal nooit ‘n Afrikaner of enige iemand anders kan wees nie. Afrikaners of kommuniste kan nie lede van die Boere volk se wortels verander nie, al probeer hulle hoe hard. Net so sal die Zoeloe nooit ‘n Khoi of San of Xhosa of Boer wees nie. Niemand kan enige volk se diepgeankerde wortels verander nie.
Die Boere volk glo anders en hul strewe was nog altyd om deur hulself beheer en bestuur word op hul eie grondgebiede, ONAFHANKLIK en in vryheid. Al van vroeg af is daar BOERE repubieke geskep, wat die Afrikaner en Engelse eenvoudig van die tafel afgevee het. Sodoende het hulle destyds die wortels van die Boere volk probeer uitwis.
Let wel. Die BOERE volk en Boere republieke is en was deel van die BOERE volk, nog nooit ‘n stukkie Afrikaner of deel van die Afrikaner multi-kulturele nasie nie. Dit was die BOERE kommando wat die Engelse en haar trawante, haar bondgenote, terreur lande getrotseer het vir vryheid vir die Boere volk. Wees trots op wie en wat jy is.
As ‘n persoon ‘n Afrikaner is, moet nie dit wat aan die Boere volk behoort, maak of dit Afrikaner eiendom is nie. Afrikaners was deel van die Engelse in die Kaapkolonie – daar was ‘n BOND party, die Afrikaner bond party, wat vir die Afrikaner se voortbestaan in een groot land probeer veg het. Afrikaners het van vroeg af hul steun aan die Engelse en haar bondgenote verskaf om teen die Boere republieke te veg.
Luister na die beeldmateriaal, BRANDPUNTE van die sanger, Bernard, dat daar meer as een blanke volk en selfs ‘n veelvolkige Afrikaner reënboognasie is. Daar is al vir dekades gepoog om te maak of die BOERE deel van die Afrikaner reënboognasie is, wees gerus, die BOERE volk is nie deel van die Afrikaner se veelvolkige agendae van uitwissing nie.
Die BOERE het nog nooit ontken dat die Afrikaner reënboognasie bestaan of mag bestaan nie. Dit wat aan die BOER behoort, is die eiendom van hulle en hul nageslagte. Dit sluit die Boere se geskiedenis, kultuur, grafte in van al die konsentrasiekampe-helkampe, die afgebrande huise wat geplunder is saam al die voedsel, en daarna alles afgebrand het, nadat van hulle die vroue en dogters verkrag het.
Daar was selfs ‘n Crudop ooreenkoms in die Kaapkolonie , grondgebiede wat aan die VRYburgers gebied is om te boer en ‘n bestaan te voer in die gebiede. Die Boere wou nie onder die Engelse of ander wat voorskriftelik gewees het beheer word nie.
*
Colyn Serfontein aan die woord
*
Bronne en ander inligting
BOER EN AFRIKANER
Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius
Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys
Lees gerus hul geskiedkundige boeke en navorsing wat gedoen is deur skrywers van die Boere volk Dr Lets Pretorius en Wiets Buys.
*
Afrikaners is veelvolkige reënboognasie – hulle verteenwoordig NIE die BOERE volk nie. Daar is heelwat minderhede uit ander bevolkingsgroepe , gemeng , wat soms Afrikaans praat en deel hiervan is.
Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
‘Afrikaner’ verklaring 2024
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Afrikaners
Hulle hou steeds gereeld vergadering met die kommunistiese regering, heelwat word deur Soros befonds. Nes die huidige parlement, grondwet en ook alle wetgewing soos swartbemagting, regstellende aksie en onteiening (of besettings) ook deur die liberaal bevonds word.
ABN en Dinokeng
Veelrassige organisasies – ABN
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Hulle is veelvolkig en multi-kultureel, maar soms word die “statistieke’ van aanvalle beskrywend en val alles onder die ‘vleuels’ van afrikaners.
Statistics – attacks and killings of Afrikaners by blacks – January-May 2019
*
Mfecane het nog nooit ophou bestaan nie, maar nou word die blaam op onwettige immigrante, wat al baie lankal in die land is, onwettige dade pleeg, geplaas.
SA: Land invasions – Grond besettings
Besettings: Grondhervorming
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Wiskundeles SA Mathematic lesson
*
DIE WITKRUIS MONUMENT IS NOOIT DEUR ENIGE POLITIEKE PARTY GESTEUN OF SELFS VERTEENWOORDIG DEUR HULLE NIE.
DAAR WAS EEN KEER WAT ‘N POLITIEKE LEIER VAN VF DAAR WAS VOOR DIE VERKIESING.
BEKENDE NAME SOOS LITA FOURIE (RIV), BAREND, HARMSE, DANIE VAN DER WELSTHUIZEN, ANNELINE KRIEL, WAT DIE VERRIGTINGE GEREELD BYGEWOON HET
Mrs Fourie was the founder of the Tabitha organisation against farm attacks and of the White Cross Monument on the Ysterberg in Limpopo
https://monument-sa.co.za/witkruismonument-plaasmoorde-ysterberg-pietersburg-limpopo/
Lita Fourie
Wit kruis monument 2019
Witkruis monument Augustus-September
https://onafhanklik.com/2022/09/16/farm-killers-in-south-africa/
South Africa: Farm and White killings
Farmers in South Africa (killings)
Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa
Swart bemagtiging, blanke armoede en plakkerskampe
ELKE KRUIS HET ‘N NAAM – DANIE VAN DER WESTHUIZEN
https://www.youtube.com/watch?v=I-W_Y1SKSIM
ANNELINE KRIEL
https://www.youtube.com/watch?v=x4gcZqNvUys
https://onafhanklik.com/category/plaaslike-owerhede/
HOE WERK VOLKSMOORD – DIT WORD INTERNASIONAAL BEPAAL EN NIE DEUR DIE SA REGERING OF POLITIEKE PARTYE NIE, DAAR IS PUNTE WAARNA HUL KYK OM VOLKSMOORDE TE BEPAAL – IN 2012 WAS DR STANTON IN SUID-AFRIKA WAT DIT VERKLAAR HET
Genocide – Volksmoord
Volksmoord – Genocide
Genocide – Volksmoord
Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton
*
MEER GESKIEDENISLESSE UIT DIE BOERE VOLK SE LEWENS
Finansiers teen die Anglo-Boere Republieke om die BOERE volk uit te wis.
Die aanvalle en moorde, die martelings, vernietiging van die ryke Boere geskiedenis en hul repubieke, het nie gister begin nie, maar dit duur steeds voort onder die al ‘regerings’ wat na 1910 gevorm is.
BOERE volk word wakker en werk aan gemeenskaplike planne weg van die huidige stelsels, wat die Boere volk se ondergang probeer bewerkstellig.
Duur hofsake wat jare en jare duur oor “kill the Boer” en die Wit kruis monument, aanvalle en moorde, wat ook uitgerek word in die sisteem, wat kwansuis ‘demokraties’ is, is tipies wat rondom ons aangaan.
https://www.youtube.com/watch?v=vrpmeOMcdSM
*
Dr Lets Pretorius
Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys
Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke
*
HERSTEL DIE BOERE REPUBLIEKE SOOS DIT HOORT
Stel eie ‘ONAFHANKLIKES’ aan en ondersteun dit om weg te kom van al die hordes politieke partye, op alle vlakke van regering. Begin by die begin, onderste trapleer – munisipale vlakke. Met meer onafhanklikes op munisipale vlakke, kry elke politieke party minder stemme. Dit kan gedoen word, veral op vlak 3 regerings.
NIE OM DOWE NEUTE NIE.
Onthou gerus, ons is van ons Boere republieke ‘verwilder’ deur misdaad, moorde, aanvalle, minerale – onwettige immigrante wat in myne kom werk het van al die mynmagnate sedert Paul Kruger dae. Honderde duisende is ingevoer na UNIE wording. Daarom was daar ook nog ‘n rebellie in 1920’s in die myne, waar die Smut regering nog meer Boere doodgeskiet het nes die 1914 Boere Rebellie.
Ewe skielik nes vorige kere ‘ontwaak’ sekere stamme om die onwettiges terug te jaag na hul eie lande. Pasop vir die slange in die lang grasse en hulle wat skuil agter bome. FOKUS op beveiliging Boere vriende.
Herstel van Boere Republieke
Vaaldam besoedeling/pollution
Water – Besoedeling/Pollution
Besoedeling in ou Boere republieke
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*