* Geskiedskrywer Wiets Buys skryf oor die Boere republieke en helde en dek 'n wye veld daaroor. Hy het heelwat boeke en artikels geskryf oor die wel en weë van die Boere volk voor 1902. Sy unieke skryfmateriaal en inligting sluit ook aan by 'n ander geskiedskrywer, Dr Lets Pretorius se artikels en verhale oor… Continue reading Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog
Kategorie: Rothschilds
Oorloë het geen wenners – Wars have no winners
* Alles gaan vandag meestal oor geld, ekonomie en wie dit beheer. Daar bestaan nie iets soos regverdigheid vir die skending van menseregte en lewens wat verwoes word nie. Dit loop hand aan hand saam met resolusies, die misbruik van minderwaardige meerderhede loop oor in oorloë waar die bloed vloei. Oorloë wat dae, dekades… Continue reading Oorloë het geen wenners – Wars have no winners

