* Anglo-Boere oorlog 2, het tussen die Britse ryk en al haar BONDgenote met die verskillende Boere republieke plaasgevind. Die skote het op 11 Oktober 1899 begin klap. Dit is volgehou tot 31 Mei 1902 met die sluit van die Vredesverdrag van Vereeniging. Dit was nie net twee Boere repubieke wat hierby betrokke was nie,… Continue reading Anglo Boere oorloë – Boere republieke
