Die woorde van ‘n gemengde en veelvolkige Afrikaner reënboognasie verduidelik self wat die begrip is. Die nasie is en bly veelvolkig en multi-kultureel. Die Boere volk is nie deel daarvan nie. Al wil die Afrikaner nasie hoe graag elke tentpen, organisasie inspan of lok, of die Boere volk se lewens probeer beheer in Suid-Afrika of hulle onder die Afrikaner bus probeer ‘warm’ hou, is die Boere volk en haar kroos steeds buite hierdie sfeer van Afrikanerdom teen wie daar gediskrimineer word. Enige ander ‘Afrikaanssprekendes lede’ het volkswortels wat niemand regtig kan kaap nie, al dink die manipuleerders so.

*
Die Afrikaner skepping kan nie en het ook sedert 1652 nie vir die Boere volk vryheid, ekonomiese vryheid of selfs hul onafhanklikheid met die Boere republieke bewerkstellig, gesteun of laat voortleef na 1902 en Uniewording / 1948 regering nie. Hulle was gekant teen die Boere republieke, selfs dit wat in die Kaapkolonie gestig is.
EERSTENS, het geen veelvolkige nasie ‘n mandaat om namens die Boere volk op te tree nie. Afrikaner leiers het hul eie keuses gemaak en doen dit steeds. Hulle het hul gewig in die unie regering ingedwing onder die heerskappy van die Engelse (Unie regering), wat uit London beheer is. Hulle is dus geneties Kroon Onderdane. Al wat hulle doen is om voordele vir hulleself te bewerk maar hulle kan nooit onafhanklikheid vir die Boer verkry nie, want hulle het geen basis vir dit nie.
Geskiedskrywer Wiets Buys verduidelik dit in diepte tydens gesprekvoering oor die Afrikaner nasie, die Boere volk en selfbeskikking en onafhanklikheid. Luister na die fluister, ken u wortels, geskiedenis en kultuur.
https://www.youtube.com/watch?v=_tKbuFNftNA
Wiets Buys se artikel oor die Afrikaner
https://wietsjbuys.com/n-nasie-deur-woorde-geskep-die-skepping-van-die-afrikaner/
Die Kaapse Afrikaner ideologie van voor 1900 het na 1902 aangegaan om te bestaan en het nie die Boere volk of hul Boere republieke (18) gerespekteer om dit te behou nie. Daar is in die proses aangegaan vir ‘een land’, maar het voortgegaan en voorsiening gemaak vir al die ander etniese groeperinge in die land, wat Khoi san, Griekwa en verskillende swart groepe daarby insluit onder die name van Reservate, Kroongebiede, Tuislande en wat na 1994 met ‘grondeise’ verander het in KEV (CPA) of Trustgebiede (hansards).
Lees meer oor die Boere volk se identiteit – Wiets Buys
https://wietsjbuys.com/corrective-historiography-and-the-boer-identity/
Die bydraes van konsentrasie helkampe en verskroeide aarde beleid was uitgevoer deur Brittanje en al haar bondgenote, Engeland was nooit alleen in hierdie bloedige oorlog met die handjievol Boere volkslede betrokke nie.
Wiets Buys skryf daaroor in heelwat verskillende artikels op sy webtuiste.
https://wietsjbuys.com/the-bridge-linking-financial-interests-tothe-destruction-of-boer-sovereignty/
https://wietsjbuys.com/the-shocking-financial-lessons-of-the-anglo-boer-war-1899-1902/
https://wietsjbuys.com/the-destruction-of-the-boer-identity-wiets-j-buyss-conceptualisation-of-the-british-total-war-strategy-in-the-anglo-boer-war/
https://wietsjbuys.com/?s=gold+
Dis baie duidelik dat die stroom van gemengde veelvolkigheid troebel waters veroorsaak juis dit wat vandag in Suid-Afrika aan die gang is. Die Boere volk word in geheel direk geraak, reeds sover terug as 1900. Alles word en is met opset so gedoen om elke lid van die Boere volk te verswaar met vraagtekens oor hul eie geskiedenis en wortels, veral gefokus op die jonger generasies dat almal skielik veelvolkige Afrikaners geword het. Moedswillige en doelmatige rassisme sedert 1987, wat hoogtyvier, byt elke lid van die Boere volk aan die hakskene en word oral met bloed besmeer tydens opstokery, terreurdade, misdade en aanvalle teenoor die Boere volkslede.
*
*
BYKOMENDE EN AANVULLENDE AGTERGROND
Langer as ‘n eeu gelede is daar 18 BOERE republieke geskep deur die Boere volk, nie enige ander volk nie. Daarteenoor was daar miljoene hektaar grondgebiede wat beset is deur swartes, khoi san en griekwas, waarop hulle vandag steeds aanspraak gemaak het en steeds daarop woeker en bly.
Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk
Kultuurskatte, geskiedenis, simbole van alle Boere republieke
Reservate-tuislande-trustgebiede-kev’s is steeds apart van mekaar en nie soos wat daar verkondig word, dat daar weggedoen is met apartheid nie. Inteendeel in die grondwet van 1910 was daar voorsiening gemaak vir slegs die gebiede, maar die Boere volk het in die proses alles verloor ook die grondgebiede (18 Boere republieke) wat hulle wettig bekom het, weens hul rykdomme tot minerale (goud, diamante en ander minerale).
Dit is alles afgemaak deur die Afrikaners tydens die ABO I en II, waar hul saam die Engelse kroon en haar bondgenote gestaan en geveg het. Hulle het selfs finansieel bygedra aan die Engelse kroon en haar bondgenote om die Boere republieke te help vernietig.
*
DIE GROOT LEGKAART HET VOOR 1900 BEGIN
DIE SAAD OOR SWART BEMAGTIGING WAS LANK VOOR 1990 GETROETEL EN AANGEPLANT
Swart bemagtiging het reeds lank voor 1990 begin, in Dakar , by groot Afrikaner organisasies en ander kommuniste en liberaalgesindes wat hulle daarin ondersteun het naamlik die Afrikanerbond, Solidariteit, Afriforum en ander soos TLU.SA, Saai, AgriSA, ens.
Dit is tyd dat elke lid van die Boere volk hulself op hoogte bring wat aangaan in die land om sodoende hulself en hul gemeenskappe beter te beveilig. Die ‘magte’ om ons gaan dit nie doen nie, daarom is die kommando sisteme verwyder in 2004 en word Boere aangeval en uitgewis.
Swart bemagtiging in SA …..
Dakar-Kodesa 1982-1986-1994
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee
Hierdie organisasies is almal veelvolkig en gemeng, multi-kultureel. Soms het selfs lede van die Boere volk meestal uit onkunde hul by hierdie groepe aangesluit en selfs finansieel bygedra hiertoe. Hulle koukus gereeld met die ANC en kommunistiese sytakke na Kodesa.
ABN en Dinokeng
Veelrassige organisasies – ABN
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Die vraag wat hierdie Afrikanergroepe hulself moet afvra is hoe steun hulle regstellende aksie maar later was hul hul hande in daardie skottels van rassisme. Nou is dit duur hofsake waar daar nie regtig wenners is nie. Dit is dan selfs ingebou in die grondwet van 1996 wat hulle ook ondersteun het. Die Afrikanerbond Broederbond het reeds sedert Dakar hul maatskappye (soos Sanlam en ander), begin oopstel vir swart bemagtigers en regstellende aksie. Alles eindig in duur hofsake, terwyl dit die ANC president is wat al die REGTERS aanstel om hierdie sake aan te hoor of uitsprake te maak.
https://fwdeklerk.org/download/the-future-of-multiculturalism-in-south-africa-3/
QUOTE FEBRUARY 2016
They appreciated the need for an improvement of black education, but now they feel
that the ANC is taking control of and anglicising Afrikaans education and institutions.
Initially, Afrikaners supported affirmative action, but they reject it being abused to
anglicise institutions and to bring them under ANC control through the ideology of
representivity. Afrikaner voters exchanged minority control for a democratic
constitutional state, but they are becoming most concerned that the country is
beginning to change into a transformation state. In short, many Afrikaners feel that
they voted for democracy but still ended up with a negotiated revolution.
AND
https://mg.co.za/2020-06-29-why-afrikaner-affirmative-action-was-more-effective-than-bee/
B-BBEE
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Swart bemagtiging onderrokke
Cato instituut is deel van George Soros
VF+ en Afriforum – Cato Instituut
Hulle het verklaar hulle is ‘n veelvolkige reënboognasie (gemengde nasie met verskillende lede uit verskeie groepe van die samelewing).
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA
Waar is al hierdie arm Boere volk vandag? Daar is letterlik honderde duisende van ons in arm kampe wat ‘n bestaan probeer maak. Hulle het min op die tafels en slaap baie koud as mens dit so kan stel. Soms word na hulle verwys as arm plakkers – wie is hulle – stel vas in u omgewing om hierdie arm Boere volk op die been te bring en saam te bring in die Boere volk laers in.
Daar is ander volkslede wat geld gehad het of betyds ook na ander lande uitgewyk het vir werksgeleenthede (nie vlugtelinge nie), (veral die lande wat die grootste oorsaak is van die Boere volk se ondergang) en sodoende hul fondse daar gaan ‘uitgee’. Lees op wie die bondgenote en vyande is van die Boere volk.
*
Dit beteken in der waarheid dat die 18 Boere Republieke soos en met 1902 behoort herstel te word, want dit is deel van die meer as 100 jaar se geskiedenis en kultuur van die Boere volk, nie enige ander volk of veelvolkige reënboognasie nie.
Herstel van Boere Republieke
Afrikaners was en is deel van die Britse ryk en bondgenote wat die Boere republieke gekaap het van die Boere volk. Dis hulle wat die Unie en 1948 regerings beheer het.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Die Afrikaner nasie kan nie aanspraak maak op ‘n ander volk of nasie se grondgebiede nie. Elke volk, die Boere volk het die reg om oor hulself te regeer en hul eie leiers aan te wys, hul eie ekonomie te hanteer in gebiede wat aan hulle behoort.
Die Afrikaners wat deel is van ‘n veelvolkige groeperinge en gemengde nasie, kan nie namens die Boere volk besluite maak en het geen mandaat om namens die Boere volk besluite te maak, wie hulle is, waarvandaan hulle afkoms is. Hulle was meestal saam die Engelse kant en het oorlog en aanvalle teen die Boere volk geloods.
Uitbuiting en vernietiging
Na 1902 word hierdie dele van die Boere volk opgeneem as ‘afrikanergeskiedenis’, terwyl dit alles aan die Boere volk behoort. Die veelvolkige Afrikaner nasie, kan nie aanspraak maak daarop dat dit skielik hulle geskiedenis, kultuur, konsentrasiekampe, grafte en afgebrande huise was nie, want hulle het saam met Engeland geveg om die Boere volk en alles van hulle te vernietig. Tydens uniewording word al die Afrikaner leiers skielik as die leiers van die hele Unie aangewys, waar die Boere volk alles in armoede moes aanvaar wat van hulle weggeneem is. Hierdeur het Afrikaners eenvoudig hul hande in die bloed van die Boere volk, die vroue, kinder en vegters, gewas, met geen gewete in sig nie.
Die Engelse en al haar bondgenote het hierdie vernietigingsprosesse totaal en al ondersteun deurdat hulle dit ook toegelaat het.
Hulle sal nooit skoon anderkant uitkom terwyl hul nageslagte dit steeds doen nie. Dit was ‘n magtige bondgenootspan wat teen die Boere volk geveg het en was nie net die Engelse kroon en hulle duisendes nie.
Daar was magtige duisendes wat hulle saamgevoeg het by die Engelse magte, naamlik Amerika, Kanada, Australië, New Zealand, Skandinawiese lande, swart etniese groepe uit suidelike Afrika sowel die Afrikaners uit die Kaapkolonie, het magspeletjies gespeel. In hierdie tydperk, veral na die vorming van die Boere republieke het lande se mynmagnate (sioniste), van oral gekom om veral in die Boere republieke versamel vir die ryk neerslae van goud, diamante en ander minerale.
Mynmagnate – Randlords
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*