Dit is feite wat al vir langer as 'n eeu uitstaan dat daar meer as een blanke volke in suider Afrika is. Nie alle blankes is afrikaners nie. Onder die vlerke van die 'afrikaner' word heelwat lede uit ander volke en stamme verwelkom om een groot veelvolkige reënboognasie te vorm. Beide volke en nasies bestaan… Continue reading Boere volk geskiedenis en kultuur
Kategorie: Afrikaanse taalmonument
Afrikaans se kragtige lewenslig
* Afrikaans is lewendig en sal altyd so bly, nie net onder die Boere volk nie. Dit is 'n trots gevoel om te kan kommunikeer in die taal waarvoor 'n liefde ontwikkel is en haar lewensliggie wat daagliks skyn. Afrikaans het nog altyd 'n oop deur gehad tydens die Groot trek. Afrikaans is met ossewa,… Continue reading Afrikaans se kragtige lewenslig

