Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog

* Geskiedskrywer Wiets Buys skryf oor die Boere republieke en helde en dek 'n wye veld daaroor.  Hy het heelwat boeke en artikels geskryf oor die wel en weë van die Boere volk voor 1902.  Sy unieke skryfmateriaal en inligting sluit ook aan by 'n ander geskiedskrywer, Dr Lets Pretorius se artikels en verhale oor… Continue reading Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog

Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius

* Daar is heelwat vrae en antwoorde wat verskaf word in die Boere boek, maar dit mag ook wees dat van die volkslede nie daarmee saamstem  nie.   Dis elke lid van die Boere volk se mensereg om self oor hul wortels, waarvandaan hul afkomstig is, besluite te maak.      Volgens Dr Lets Pretorius se… Continue reading Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius