BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)

*

Dr. Gregory Stanton, the founding president of Genocide Watch Internationa.   He is a research professor and expert in genocide studies that evaluated farm attacks in South Africa and stated that some elements matched early-to-mid stages of his “10 Stages of Genocide” model.   The pattern of genocide is not in 1 to 10 but it is possible that all criteria can be done in one day.    Dr. Stanton pointed to high farm attack and murder rates targeting farmers.    When was that?   During 2012 he visited South Africa.

Genocide Watch Manual on Genocide and Genocide Prevention

*

Stanton argued that certain factors—such as polarizing rhetoric or songs like “Shoot the Boer”—exhibited early warning signs of escalating violence, placing the situation at elevated stages on his analytical scale.   Stanton conducted research trips to South Africa around this period to highlight violent crime against rural farming communities.  Most of the attacks against the farmers and their family members are brutal attacks, raping of women, etc.  That is not a normal crime scene to visit or to be investigated.  It is happening also in other countries, like the middle eastern countries

Genocide is a process that develops in ten stages that are predictable but not inexorable. At each stage, preventive measures can stop it.
The process is not linear. Stages occur simultaneously. Each stage is itself a process. Their logic is similar to a nested Russian matryoshka doll. Classification is at the center. Without it the processes around it could not occur. As societies develop more and more genocidal processes, they get nearer to genocide.  But all stages continue to operate throughout the process.

We all know that the political parties, ANC, EFF and the DA also sing their so-called struggle song today.   Their purposes is that it must go on and on, a never ending killing.   They did not stop this songs or any person for that matter.  At the end, those that denied the genocide(s) are not familiar what a genocide is.   They are the rulers in the country, not the BOERS.

https://www.polity.org.za/article/presentation-by-dr-greg-stanton-founding-president-of-genocide-watch-2014-12-04

*

Daar is sekere kriteria hoe ‘n volksmoord of genocide plaasvind en dit word deur internasionale kenners bepaal.    Heelwat volksmoorde vind nie binne 24 uur plaas nie en kan jare neem om die hele volk op verskillende vlakke uit te wis.   Die maatskaplike en ekonomiese sy van enige volksvooruitgang, is deel daarvan.  Daar is ‘n hele aantal punte of kriteria waarna kenners op internasionale vlak gekyk word om te bepaal of dit volksmoord is al dan nie?     Daar is internasionale kenners wat lande en gemeenskappe of veral minderhede wat vermoor en onderdruk word, besoek het en presies weet wat die tekens is vir volksmoord(e).

Die volk se kultuur, tradisies, taal, geskiedenis en alles gaan gepaard met aanvalle en uitwissing volg.    Dit is dus nie net die fisiese moord op ‘n persoon van so ‘n volk en gemeenskap nie.   Alle kriteria wat uiteindelik op Volksuitwissing dui is besig om binne ons binnekringe te gebeur.

 

*

 

There are TEN stages of genocide identified:
Daar is TIEN stadiums van uitwissing van volk wat geidentifiseer en omskryf is

Tien stadiums van genocide – vernietiging van volk (genocide of people)

HOEVEEL VAN DIE VOLGENDE FASES WEET U WAT AL PLAASGEVIND HET:

1.     Klassifikasie – Classification

2.     Simbolisering – Simbolizing
3.     Diskriminasie – Discriminating
4.     Verontmensliking – Dehumanisation
5.     Organisering – Organisation
6.     Polarisasie – Polarization
7.     Voorbereiding – Preparation
8.     Vervolging – Persecution
9.     Uitwissing – Extermination
10.   Ontkenning – Denial

https://www.genocidewatch.com/tenstages

*

Kodesa en grondwet – Idasa

Wat nog meer bydrae tot bogenoemde punte is wat die Boere volk deurmaak op die stadium.

Wie het grondwet help skryf en bewerkstelling na 1980 in Suid-Afrika.  Afrikanerbond en afrikaner organisasie het deel gehad aan IDASA en KODESA.   Wie is Giliomee?   Afrikanerbond

Dakar 1986 – Notes of H Giliomee

Regstellende aksie  – Affirmative Action  – Dakar 1989

AGRIBEE Swart bemagtiging en grondhervorming in SA Landbou

Kodesa  – liberaal kommunistiese grondwet skrywers

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Diskriminasie, swart bemagtiging en onteiening, speel gelyktydig af, wat gepaard gaan met die plaasaanvalle, moorde en selfs die moordlied, Kill the BOER kill the FARMER, loop hand aan hand.   Dan volg die werkloosheid as gevolg van hierdie wetgewings, besighede wat hul deure sluit.    Dis alles deel van ons grootste ekonomiese en maatskaplike agteruitgang asook vernietiging van ons menswees in die land sowel infrastrukture en oornames in gebiede wat aan die Boere volk behoort (Boere republieke).

Die Boere is in 1902 gestop deur afrikaners en hul eenstaat Unie van Suid-Afrika en 1948 regering.   Smuts het daardie ooreenkoms help opstel.   Mynmagnate en arbeiders uit Afrika het soos aasvoëls op die Boere repubieke toegesak – hulle het dit gedoen sedert die Konvensies.

STEL SELF VAS AAN WIE U ‘GETROU’ IS EN HELP OM DIE BOER SE ONDERGANG TE BEWERKSTELLIG

*

MEER AGTERGROND EN INLIGTING

Die Boere volk moet verseker oplettend wees hoe daar met die Boere volk se geskiedenis geploeg word as afrikaner geskiedenis.    Let op die afrikaner webtuistes en sosiale media.    Dit terwyl afrikaners ‘n veelvolkige en multi-kulturele nasie is, is hulle niks van die Boere volk nie of andersom.  Let op hoe word die Boere volk se geskiedenis gekaap dat van die veldslae, konsentrasiekampe, grafte en selfs die Anglo-Boere oorloë en republieke as afrikaner eiendom beskou word.   Dit word openlik gedoen. Daar is tien talle voorbeelde hiervan op webtuistes, selfs in die politieke arena om stemme te werf.

*

Nou word dit weer eens gedoen.   Met die Witkruismonument.   Sien al die Boere repubieke se vlae tydens hierdie geleenthede, tog roem die afrikaners en politieke partye dat hul skielik omgee oor wat by die Witkruismonument aangaan.   Daar is honderde beeldmateriaal en foto’s wat bewys hoe bring perderuiters die vlae in met geleenthede wat die Boere volk op trots is, om dit wat hulle sin is, te herdenk.

Is dit nie ironies hoe hulle skielik oor 3000 kruise in Washington DC gaan plant nie?   Dit het niks met die Boere volk te doen nie.  Gaan kyk maar wie is op daardie lyste, hoe veelvolkig daardie lysie is.  Dieselfde gebeur tydens ander verrigtinge, Majuba, Geloftefees, ens.

Witkruismonument 19 September 2026

SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde

Witkruismonument September 2026

Doen jou eie navorsing , word wys en besluit waar jy behoort te wees.      As jy veelvolkig is en wil wees, niemand keer jou nie, maar dan is jy nie ‘n BOER nie.    Afrikaners kan nie aanspraak maak op geskiedenis, kultuur ens nie.   Die Boere is nie ‘n mengelmoes nie.

Lees self en stel ondersoek in op sosiale bladsye en selfs op webtuistes hoe word die Boere se geskiedenis as afrikaner geskiedenis afgemaak.  Selfs die sogenaamde ‘akkoord’ van 1994 is en word as ‘n afrikaner akkoord beskou.  Die akkoord was ondersoek deur meestal afrikaners, en hulle het betalings ontvang uit die staatskas uit.   Dus moes elkeen hulle salarisse ontvang, terwyl die ondersoeke gegaan het oor die BOERE republieke.    Dus, raai net watter gebiede word ge-eien as afrikaner gebiede – die BOERE republieke.

Dit is alles op rekord, daar is heelwat hansards wat dit uitwys en selfs ‘n publikasie daaroor.

Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)

Hulle lyk soos ons, praat Afrikaans, maar is nie deel van enige Boere republiek ooit gewees nie.  Hulle is en bly veelvolkig, gaan kyk op wie en wat hul organisasies is, daar is nie net een nie.  Hulle hou lankal ook vergaderings met die ANC en kommuniste na Kodesa..

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

Veelrassige organisasies  ABN

DISKRIMINASIE

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Dit veroorsaak ekonomiese en maatskaplike probleme vir enige volk teen wie daar gediskrimineer word.

Daar word teen die Boere volk gediskrimineer om in hul moedertaal onderrig (Afrikaans) te ontvang.

Daar word openlik teen die Boere gediskrimineer omdat daar gesing word om hulle te vermoor .   Geen ander volk word in hul liedere genoem nie.  Politieke leiers diskrimineer – ANC – EFF en die DA.  Daar word nie gesing vermoor die afrikaner, zoeloe of xhosa nie.

Rassehaat, swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening wat volg na moorde, is deel van die aardsvyande se planne om uitwissing te bespoedig.   Swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening, is nie net deur die ANC of SAKP ontwerp nie, maar het by die Afrikaner organisasies en die Broederbond / Afrikanerbond begin, reeds voor 1990.   Vandag word die ANC die skuld gegee, dog is dit die Afrikanerbond in hul wysheid wat dit begin het, niemand anders nie.

Wie beheer die landbou organisasies , afrikaners.

Wie het die unie en 1948 regerings beheer – afrikaners.

Hulle (jan smuts) het die Vredesverdrag help opstel en in 1914 is dit hulle wat die Boere rebelle leiers ter dood veroordeel het.

Wie het die konsentrasiekampe help oppas sodat vroue en kinders nie kon vlug nie?  afrikaners.

AGRIBEE Swart bemagtiging en grondhervorming in SA Landbou

Swart bemagtiging in SA ;..

Swart bemagtiging is soos boomwortels

Boere moet ophou dink dat die afrikaners of hul organisasies eerlik is, want hulle het dit ook tydens die veldslae en Anglo-Boere oorloë gedoen, deurdat hulle saam Brittanje en bondgenote geveg het om die BOERE republieke te vernietig.   Hulle was nog altyd die britse kroon lojaal en het aan hulle kant geveg teen die Boere republieke.

*

Engelse blokhuise is saam al die konsentrasiekampe ingespan, om die verskroeide aarde beleid toe te pas.

BLOKhuise en spoorlyne is gebou, meestal deur swart of anderskleuriges, hulle het selfs wag gestaan om die Boere te blok om by hul huise uit te kom.

Anglo Boer War - Blockhouses - Boer War Forum

https://www.theheritageportal.co.za/article/blockhouses-south-african-war

https://www.angloboerwar.com/forum/13-miscellany/26573-blockhouses?start=12

https://www.alamy.com/the-blockhouse-system-1902-during-the-second-boer-war-british-forces-built-a-large-number-of-fortifications-in-south-africa-which-played-a-vital-role-in-the-protection-of-the-railway-lines-and-bridges-key-to-the-british-military-supply-lines-from-quotsouth-africa-and-the-transvaal-war-vol-viiquot-by-louis-creswicke-the-caxton-publishing-co-london-1902-image336844755.html

Konsentrasiekampe wat vir die Boere, vroue en hul kinders opgestel is, waar hul aangehou is.  Daar was wagte wat hulle opgepas het.

British concentration camps in South Africa : r/MapPorn

Museums is oral, regdeur die wêreld en praat van die Boere republieke en Anglo-Boere oorloë

CANADA – KANADA

Anglo Boer War Photo, Canadians on the veldt in South Africa. 19820205-003

https://www.warmuseum.ca/cwm/exhibitions/boer/boerwarhistory_e.html

AUSTRALIA

The Memorial

https://www.bwm.org.au/

https://www.bwm.org.au/soldiers.php

OLAF BERGH

https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/1193


LUISTER  – en sien wat gebeur het

https://www.youtube.com/watch?v=7IrZ0qc5b5Q

AMERIKA

ABO Perde  – ABW horses

*

Besoedeling in ou Boere republieke

Wiskundeles SA Mathematic lesson

&&

DIE BOERE VOLK

Die Boere volk is nie deel van die afrikaner gemengde nasie nie, nog minder is hulle deel van die Xhosa, Zoeloes of Khoi san.    Net soos wat daar verskillende swart en gekleurde groepe of stamme bestaan het, bestaan daar ook verskillende blanke groepe , volke en nasie in suider Afrika.

Die Boere volk se geskiedenis, tradisies, kultuur, maar veral die oorloë, veldslae wat saam al hierdie Anglo-Boere oorloë, wat deur verskillende lande deurgevoer is.  Selfs uit die Kaapkolonie en Natal het plaaslikes soos Afrikaners, swartes en gekleurdes die Britse aartsvyande aangespoor het om verwoesting te saai.   Hulle het meegehelp om meer as 30000 huise en besighede, plase, vee en alle voedsel af te brand.  Dit wat hulle nie kon steel nie, is eenvoudig verbrand.  Duisende BOERE grafte getuig hiervan.

Die BOERE is en was nooit deel van die Afrikaner veelvolkige reënboognasie nie.   Dit was 18 Boere republieke en is nooit afrikaner republieke genoem nie.

Geen volk of nasie kan op ‘n ander volk se grondgebiede wat hul wettig bekom het, aanspraak maak nie.  Alles wat na 1902 uitgevoer is, is inderwaarheid onwettig.

Hoeveel goud en minerale is landuit – en dan word die Boere as agterlik en arm beskou.

LEES GERUS WIETS BUYS SE ARTIKELS OOR DIE BOER EN AFRIKANER

DIE AFRIKANER
Waar het dit begin …. dit het eenvoudig aangegaan na 1902

https://wietsjbuys.com/n-nasie-deur-woorde-geskep-die-skepping-van-die-afrikaner/

Die AFRIKANERS
https://wietsjbuys.com/cecil-rhodes-the-cape-afrikaners-and-the-antagonism-with-paul-kruger/

DIE COUP
John Hays Hammond
https://wietsjbuys.com/the-engineer-who-helped-plan-a-coup-john-hays-hammond-and-the-jameson-raid/

Afrikaners wou nie trek nie, hulle was deel van die Rhodes regering.

 

Paul Kruger, known as the “Lion of Rustenburg,” forged his formidable reputation not only in battle or in parliament, but deep in the Transvaal bush, battling the formidable beasts that roamed the frontier.

https://wietsjbuys.com/the-lion-of-rustenburg-2/

Dankie Wiets.
https://wietsjbuys.com/


Afrikaners kon nie wag om die Boere repubieke te help vernietig nie.   Wat ‘n skande.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  ABO

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar