Anglo Boere oorloë – Boere republieke

*

Anglo-Boere oorlog 2, het tussen die Britse ryk en al haar BONDgenote  met die verskillende Boere republieke plaasgevind.  Die skote het op 11 Oktober 1899 begin klap.   Dit is volgehou tot 31 Mei 1902 met die sluit van die Vredesverdrag van Vereeniging.  Dit was nie net twee Boere repubieke wat hierby betrokke was nie, want die veldslae het voortgewoed in al die Republieke.   Anglo-Boere oorlog 1 het ‘n hele paar veldslae gehad en dit het by aMajuba berg geeïndig.    Konsentrasiekampe het oor al 18 Boere republieke versprei en aangesluit by die Britse Verskroeide aarde beleid.

*

Belangrike veldslae, nie almal word gelys nie.

• Slag van Talana (20 Oktober 1899) – Natal
• Slag van Elandslaagte (21 Oktober 1899) – Natal
• Slag van Stormberg (10 Desember 1899) – Kaapkolonie
• Slag van Magersfontein (11 Desember 1899) –
• Slag van Colenso (15 Desember 1899) – Natal
• Slag van Spioenkop (23–24 Januarie 1900) – Natal
• Slag van Paardeberg (17–27 Februarie 1900) – ZAR
• Slag van Yzerspruit (25 Februarie 1902) – Wes-Transvaal
• Slag van Tweebosch (7 Maart 1902) – Wes-Transvaal.
• Slag van Roodewal / Rooiwal (April/Mei 1902) – Wes-Transvaal
* Slag van Bronkhorstspruit (20 Desember 1880) ZAR
* Slag van Elandsfontein (16 Januarie 1881) – ZAR Pretoria
* Slag van Laingsnek (28 Januarie 1881) – Natal
* Slag van Ingogo / Skuinshoogte 8 Februarie 1881) – Newcastle
* Slag van Majuba (27 Februarie 1881) – Natal
* Beleëring van Ladysmith (Oktober 1899 – Februarie 1900)
* Slag van Spioenkop (24 Januarie 1900) – Natal
* Slag van Sannaspos (31 Maart 1900) – Vrystaat
* Slag van Bothaspas (8 Junie 1900) – Natal
* Slag van Bloedrivier (16 Desember 1838) – Natal

Die Slag van Bloedrivier

Important battles; not all are listed.

• Battle of Talana (20 October 1899) – Natal
• Battle of Elandslaagte (21 October 1899) – Natal
• Battle of Stormberg (10 December 1899) – Cape Colony
• Battle of Magersfontein (11 December 1899) –
• Battle of Colenso (15 December 1899) – Natal
• Battle of Spioenkop (23–24 January 1900) – Natal
• Battle of Paardeberg (17–27 February 1900) – ZAR
• Battle of Yzerspruit (25 February 1902) – Western Transvaal
• Battle of Tweebosch (7 March 1902) – Western Transvaal.
• Battle of Roodewal / Rooiwal (April/May 1902) – Western Transvaal
* Battle of Bronkhorstspruit (20 December 1880) – ZAR
* Battle of Elandsfontein (16 January 1881) – ZAR, Pretoria
* Battle of Laing’s Nek (28 January 1881) – Natal
* Battle of Ingogo / Skuinshoogte (8 February 1881) – Newcastle
* Battle of Majuba (27 February 1881) – Natal
* Siege of Ladysmith (October 1899 – February 1900)
* Battle of Spioenkop (24 January 1900) – Natal
* Battle of Sannaspos (31 March 1900) – Free State
* Battle of Botha’s Pass (8 June 1900) – Natal
* Battle of Blood River (16 December 1838) – Natal

Daar is baie ander veldslae wat bymekaar aansluit.

Respek aan die Boere voorsate, kommando’s, jong seuns en dogters en al die mammas wat help veg het vir oorlewing.

*

Soos gesien kan word is dit nie net TWEE Boere republieke soos wat aan die Boere volk voorgehou word nie.

Minerale rykdom het hierdie bondgenote (Brittanje, Kanada, Amerika, Australië, New Zealand, Skandinawiese lande, Europese lande, Afrikaners van die Kaapkolonie, bruin en swart groepe uit suider Afrika), getrek soos ‘n magneet.    Duisende mynmagnate het ingekom via die hawens van Kaapkolonie en Natal.

In hulle pad van oorwinning, was die Boere republieke en ‘n klein Boere volkie waarmee hulle moes rekening hou.  Brittanje en al haar bondgenote het ver oor die see gereis om slaags te raak met die Boere republieke se kommando, vroue en kinders.   Die Afrikaners uit die Kaapkolonie sowel bruin en swart stamme het aangesluit en meegedoen om die Republieke totaal en al uit te wis.    Hulle ekonomie wat nog nie oud was nie, totaal en al te vernietig.   Die slagting was groter as wat aanvanklik geskryf word deur die kastige oorwinnaars.

Verskeie opgeleide en militêre eenhede van die Britse statebond het deelgeneem aan hierdie oorloë.  Soldate het uit verskillende lande aangekom as versterkings vir die Britse regering teenoor ‘n handjievol Boere kommando’s van die Boere republieke.     

Duisende blokhuise is deur die Britte gebou en beman.   Spoorlyne is ook gebou deur swart en bruin volke om Engeland by te staan.   Hulle het ook van die blokhuise beman.

Boere vrouens is weggevoer van die plase, waarna vroue en dogters verkrag is, hul vee geplunder en gesteel het en alle voedsel afgebrand het.   Heelwat van die vee is ook na die Kaapkolonie vervoer waarna van dit uitgevoer is na ander lande.  Toestande was haglik vir die Boere volk, maar hulle het die stryd voortgesit en van voorrade gebruik gemaak wat van die Britte afgeneem is en hulle nog swaarder verliese toegedien.

Die Rothchilds het die Anglo-Boere oorloë gefinansier, omrede hulle bewus was van die minerale rykdom, goudneerslae, diamante en heelwat ander minerale is net na 1902 geannekseer   Hierdie sogenaamde gekompliseerde oorloë en veldslae was beslis veldslae wat die Boere kinders vandag steeds herdenk en onthou, al is daar meer as 100 jaar verby.      Dit het gegaan daaroor om die goud en minerale te bekom, te beheer en sodoende het oorlog uitgebreek en is dit deur hulle gefinansier.  Hulle het beide kante van die oorlogvoerings gefinansier.   Hul missie sluit aan by die nwo waarvan hulle deel is, om bevolkings uit te wis.   So word volksmoorde uitgevoer en hulle gebruik ander volke om hul vuilwerk te doen.   

The Rothschilds helped start a war. Then they tried to stop it. And then they funded it anyway. For nearly a century, the Rothschild banking dynasty had been the financial backbone of the British Empire — financing wars, governments, and colonial expansion across the globe. But their biggest bet was South Africa. Specifically, the goldfields beneath it. This is the story of how the Rothschilds’ obsession with gold triggered a war they couldn’t control — and began their own decline.
The Rothschild family is a wealthy Ashkenazi Jewish noble banking family originally from Frankfurt, Germany. The family’s documented history starts in 16th-century Frankfurt; its name is derived from the family house, Rothschild, built by Isaak Elchanan Bacharach in Frankfurt in 1567.

https://www.youtube.com/watch?v=RpTzu6RzZXA

*

READ ALSO – LEES 

Dit sluit aan by die Rothschilds , waar hulle verskillende organisasies skep en vandag word hierdie organisasies steeds gebruik om van volke ontslae te raak.

Geheime organisasies van Milner-Rhodes

Dis die mynmagnate wat Paul Kruger en al die Boere leiers so aangeval het, sodat hul in vrede hul myne kon ontgin.

In 1886, the largest gold deposit in human history was discovered beneath the Transvaal in South Africa. The Boer farmers who controlled the land had no idea what was coming. Within thirteen years, Britain had sent 450,000 soldiers to take it.

https://www.youtube.com/watch?v=2lUtaSRoGrY


As Boere kinders en afstammelinge, moet hierdie haat en moorde teenoor die Boere volk nooit ooit vergeet word nie.   Die grootste aanval het na 1899 begin plaasvind maar is voorafgegaan deur verskillende veldslae.   Dat ons Boere voorgeslagte goeie skutte en ruiters was, kan nooit betwyfel word nie.   Dit sluit die mans, vroue en veral kindervegters en helde daarby in.  Hulle dryfkrag en uithouvermoeë staan uit bo hierdie byna bomenslike oorloë wat plaasgevind het.  Die veldslae sedert Anglo-Boere oorlog I begin is, wa opsigself individueel ook kleiner aangevoerde oorloë.

*

Die Eerste ou plaashuis Kiara Lodge is gevestig op die ou Groenlandplaas van 1882. Die ou sandsteenplaashuis dateer terug na 1882 en is een van die oudste huise in die omgewing.

https://monument-sa.co.za/category/dorpe/clarens/


Die eerste Boere-oorwinning was die verowering van ’n Britse pantsertrein by Kraaipan in Betsjoeanaland.

Battle of Kraaipan - Wikipedia

https://www.angloboerwar.com/forum/6-places/31131-kraaipan?start=6

IMG_20210909_185453.jpg

*

VERWANTE ARTIKELS EN INLIGTING

Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies

Majuba (SA) Amajuba

Vroue inspirasie – Women inspiration

Invalsplanne op Boere republieke

Paardekraal monument, Krugersdorp

Paardekraal belofte

Slag van Stormberg – 10 Desember 1899

Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe

Britse oorlog teen Boere Republieke

Onregte van besettings deur oorlog en geweld

Dit is nie ander volke wat uit die Kaapkolonie weggetrek het nie, maar die BOERE en hul volksgenote wat juis wou wegkom van die Britse regering nie.   Daar was moontlik van die slawe wat vry wou wees wat ook die Trek meegemaak het.  Indien hulle eerder onder die Engelse of Afrikaners wou bly, was dit hulle keuses wat hulle nie uitgeoefen het nie.   As volk het die Boere dus sak en pak, nie almal tegelyk nie, verhuis na ‘n beter lewe in die binneland.

Dieselfde tipe van spel het begin afspeel na wyle Dr Verwoerd se moord in parlement, so is die land oorhandig aan kommuniste.   Dieselfde persone en organisasies was betrokke by die Vredesverdrag van Vereeniging 1902 en ook die 1910 en 1948 regerings.   

DINK MAAR SELF MOOI, WIE IS AL DIE MANNE EN SPESIFIEKE ORGANISASIES WAT HIER DIE KITAAR GESLAAN HET EN DIE LAND REGEER HET.   

Daar was nie vroue hierby betrokke nie en GEEN volk was hier teenwoordig nie.   Geen volk bestaan slegs uit MANS nie.

Daar was GEEN vroue regte nie en geen vrou het deelgeneem nie, so hoe kon hierdie regerings van 1910 of 1948 daarop roem hulle doen dit vir ‘n volk – watter volk bestaan slegs uit mans uit?



Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika

Onafhanklikheid en volksvryheid

Onafhanklikheid van ‘n volk

Boere is ‘n VOLK nie net landbouers

Herstel van Boere republieke en Boere volk

Herstel van Boere Republieke

Herstel Boere republieke Boere volk

Ossewaens, Groot trek –  Herstel Boere republieke

Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk

ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

Kultuurskatte, geskiedenis, simbole van alle Boere republieke

Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys

Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog

Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke

Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek  Dr Pretorius

Grondgebiede van Boere volk

Verskroeide aarde –  Scorched earth

Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied

Afrikaners en Nederlanders

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  ABO

Britse oorlog teen Boere Republieke

ABO Perde –   ABW horses

Britse konsentrasiekampe Hester de Beer

Konsentrasiekampe ABO

Konsentrasiekampe tydens ABO 

Gewapende grondbesetters in SA

Zimbabwe –  “bread basket” into a “basket case” ~~~ No farmer  – No food

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

 

Laat 'n boodskap