Krugerdag 10 Oktober

*

Verseker was die instelling van Krugerdag vir die voorsate ‘n belangrike gebeurtenis om te herdenk en ook vir toekomstige byeenkomste.  Dit was as openbare vakansiedag verklaar vanaf 1882 tot 1899 in die onderskeie Boere republieke, spesifiek die ZAR.  Na Uniewording, was daar ‘n ‘ondebreking van die vakansiedag’, want die Boere republieke is ingedwing onder die Britse vlag en Unie regering (Verwys na 1902 Vredesverdrag).   Die spesifieke dag is eers weer vanaf 1952 tot 1993 jaarliks op 10 Oktober her ingestel.     


*

Stephanus Johannes Paulus Kruger is op 10 Oktober 1825 op die plaas Bulhoek naby Steynsburg,  gebore.  Dis 200 jaar later.   Vandag word hy gereken as een van die presidente van die Boere republieke, veral die ZAR.   Hy word veral onthou vir sy bydraes tydens die Konvensies te Pretoria, Bloemfontein en London.  Hy en die mede Boere republieke het almal ‘n stryd gevoer tydens die Anglo-Boere oorloë teen die Engelse regering en haar bondgenote.

 Sy lewe as President van die ZAR Boere republiek is wêreldbekend en was by baie aangeleenthede gemoeid.   Hy was ook lid van ‘n Boere kommando en het saamgeveg tydens die ABO.  Tydens die verskillende konvensies was hy nou betrokke, Pretoria, Bloemfontein en veral London.   Sy geboortedag word herdenk deur die Boere volk asook ander belanghebbendes en is nie afgedwing nie.  Heelwat van ons vakansiedae is so, dat X verklaar word, maar baie sien dit net as nog ‘n rus en vakansiedag.

Stephanus Johannes Paulus Kruger is op 10 Oktober 1825 op die plaas Bulhoek naby Steynsburg,  gebore.   Vandag word hy gereken as een van die presidente in die Boere republieke, veral die ZAR.   Hy word veral onthou vir sy bydraes tydens die Konvensies te Pretoria, Bloemfontein en London.  Hy en die mede Boere republieke het almal ‘n stryd gevoer tydens die Anglo-Boere oorloë teen die Engelse regering en haar bondgenote.

Sy woning in Pretoria is vandag ‘n museum,  ‘n brandende fakkel wat sal voortbly leef in die Boere volk se geskiedenis en geheues.   Oorsee sit heelwat van die Boere volk en andere ook, wat hom respekteer vir wat hy vir die Boere volk se vryheid en republieke gedoen het.

By hierdie huis het Paul Kruger gereeld na lede van die publiek geluister en is hulle met ope arms verwelkom.   Paul Kruger was in hierdie huis woonagtig vanaf 1884 tot 1900 wat hy daarna die huis moes verlaat tydens die oorlog.

Die Britte het hierdie huis later as ‘n menasie ingerig.  Gedurende 1920 tot 1932 is die huis as ‘n kraamhospitaal aangewend.  Dit word in 1934 as ‘n munument verklaar.

Die Paul Kruger Huis is ontwerp deur die argitek Tom Claridge en gebou deur die bekende sakeman AH Nellmapius. Die sement waarmee die huis gebou is, is met melk aangemaak om dit sterker te maak aangesien die beskikbare sement van swak gehalte was.

*

May be an image of text that says 'SIX ERAS OF KRUGER HOUSE PRETORIA AFRIKAANSE MOEDERS MOEDERSBOND AFRIKAANSEMOEDERSBOND BOND HOSPITAAL TAAL. MATERNITY HOGPITAL. M3b Admission: Adults R60 Children R35 Date: 17 September 2025 Time: 10h00 Contact: matildas@ditsong.org.za za Celebrating Heritage Month with Venue: 60 WF Nkomo Street Pretoria Parking available at Kruger Church, opposite the Kruger Museum Public lecture and display STORIES ON THE STOEP Coffee R30 arts & culture rts GOUDIATRICA DITS DITSONG NG YEARS 200 OF Stephatus nharnes Pandus nsee'

*

Agter in die erf is belangrike goue gedagtes, die amptelike treinwa van die ZAR wat deur die President gebruik is vir amptelike besoeke.

Tydens die ABO was dit tydelik President Paul Kruger se verblyfplek en het hy ook hiermee na Lourenço Marques gereis waarvandaan hy later in ballingskap vertrek het.    Hierdie wa is in 1894 deur die NZASM ( Nederlandshe Zuid-Afrikaansche Spoorwegmaatskappij) bestel vanaf maatskappy JJ Bijness, Duitsland.   Gedurende 1894 -1900 was hierdie wa gebruik as mobiele Volksraadsetel.


*

Hy was nie net President nie, maar ook nou by die Kerk en geloofsake betrokke.  Paul Kruger was een van die stigterslede van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika in Rustenburg 1859.   Gedurende Februarie 1859 is die Gereformeerde Kerk Suid-Afrika in Rustenburg deur ds Dirk Postma gestig.   Daar is baie ander waarby hy betrokke was.

Gereformeerde Kerk.

Paul Kruger Kerk / Gereformeerde Kerk Pretoria Kerkstraat – Monumente,  Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika          Reformed Church in Pretoria CBD

*

Die binnekant en preekstoel

Paul Kruger Kerk / Gereformeerde Kerk Pretoria Kerkstraat – Monumente,  Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

*

Wat ‘n fantastiese kerk was dit nie.

‘n Ou foto van nagmaal wat bedien is in Pretoria.  Ongeveer 1900.

Paul Kruger Kerk / Gereformeerde Kerk Pretoria Kerkstraat – Monumente,  Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika

Dit is die oudste Gereformeerde Kerk in Pretoria.    Regoor die Krugerhuis, die woning van die President van die ZAR, Paul Kruger.     

Kerkstraat, is na bewering die langste hoofstraat in die wêreld.

*

*

Hierdie geskiedkundige gebou is opgrig tydens die bewind van die ZAR, hoeksteen gelê 10 Oktober 1896 deur die 71 jarige President Paul Kruger.

https://monument-sa.co.za/paul-kruger-kerk-gereformeerde-kerk-pretoria-kerkstraat/

https://www.istockphoto.com/photo/paul-kruger-church-pretoria-south-africa-gereformeerde-kerk-reformed-church-gm2202186456-619799368

https://monument-sa.co.za/kruger-huis-pretoria/

Oud president Paul Kruger en Boere republieke

*

Boere republieke en President Paul Kruger is sinoniem verwant

 

Die Trek, die Boere republieke en hartseer verhale vertel die Boere volk se verhaal

Die Boere volk wou nie deel wees van die Britse regering nie , daarom het hulle die Kaapkolonie verlaat na 1836.   Hulle het later hul vryheid verdedig met Anglo-Boere oorlog I en II. 

Duisende grafte en afgebrande huise getuig van die oorloë wat die Boere volk moes trotseer om hul vryheid te behou.   Vegters was vanuit al die Boere republieke, nie net die twee onafhanklike Boere republieke nie.  Hierdie derduisende sterftes en gesinne wat Paul Kruger probeer beskerm het, het die Britte en haar bondgenote tot aan die spits gedryf om die Boere volk te probeer vernietig.   

Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies

Anglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde

Tydens die Konvensies is erkenning gegee aan die Boere volk se bestaan as volk in die onderskeie Boere republieke.  Dit was Boere republieke vir ‘n REDE genoem, vir die BOERE volk    Daar is rekening gehou dat Engeland beslis nie alleen was teen die Boere volk nie en het die aanslae teen ‘n klein volkie wyd voorgekom.   Soldate en perde is vanuit verskillende lande deur Brittanje hartlik verwelkom.  Perde is spesiaal geteel vir hierdie oorloë.

ABO Perde  –  ABW horses

Aan die einde is die Boere volk se grond en menseregte totaal en al geannekseer deur Brittanje en haar bondgenote.   Na Anglo-Boere oorlog II moes hulle terugkeer na geen huis en voedsel was alles gesteel of verbrand. 

Boere en Russe – Anglo-Boere oorlog 1899-1902

Verdrag van Vereeniging 1902

Dit wil dus ook voorkom dat die Unie van Suid-Afrika, wat uit London beheer is, vanaf 1909 tot ongeveer 1961,  geen erkenning gegee het aan dit wat saakgemaak het vir die Boere volk nie.    Die wat in beheer was van die Unie van Suid-Afrika, Jan Smuts, Louis Botha en ander, het gerieflik vergeet van die bestaan van die Boere republieke en waaroor alles gegaan het.   Jan Smuts was deel van die Britse oorlogskamer en ander aangeleenthede van Brittanje.

J C Smuts, Balfour, Zionism

Oos-Afrika sionistiese voorstel

Jan Smuts  – VN  Darwin  –  Britse ryk

Na 1961 word alles gerieflik herhaal om die bestaan van die Boere volk te versmoor.   Die feit dat daar skielik ‘naamsveranderinge’ soos Afrikaner Boere volk of Boere Afrikaner volk is, is bewys dat indoktrinasie plaasvind.  Daar was nog nooit ‘n Boere Afrikaner of Afrikaner Boere volk nie.   

Die feit dat dit staan in die 1902 Vredesverdrag, die Boere republieke sou teruggaan na die Boere volk, het op dowe ore geval en is die ooreenkoms wat onderteken is, totaal en al geignoreer.  Daarom het daar ‘n Boere rebellie uitgebreek in 1914.

1914 BOERE Rebellie: Suid-Afrika

*

Die Afrikaners het hul verklaar as Afrikaners, nie as Boere nie.

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

Afrikaners uit die Kaapkolonie tydens ABO is ingesluit by die bondgenote wat hul finansies, tande en kragte gewys het teen die handjievol Boere vegters, vroue en kinders.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  ABO

Die Boere volk weet en hulle onthou, dis nie so lank terug nie. Die ZAR is maar een van die vele BOERE republiek gebiede wat aan die Boere volk behoort en wat wettig bekom is. Die ZAR, ook bekend as Transvaal nes die Vrystaat Republieke bestaan uit verskillende kleiner Boere republieke.

Buite hulle was daar nog ander Boere republieke, wat elkeen ‘n eie geskiedenis, soms ook ‘n President en Volksraad in plek gehad, juis vir die vryheid van die Boere volk wat nie onder die knie van die Engelse en haar bondgenote wou buig nie.

*

PROF PRETORIUS

Lees gerus op oor die Boere republieke, agtergrondsinligting en  verhale wat deur Prof Pretorius geboekstaaf is.

Die Boereboek

https://dieboereboek.co.za/

https://dieboereboek.co.za/publikasies/


*

 


GET THE GREATEST HISTORICAL EPIC ABOUT THE BOERS!

1838
BLOOD, FREEDOM, AND THE BOER IDENTITY


Get ready for an intense, action-packed, and emotionally charged historical epic. Following his meticulously researched “The Creation of the Boer Identity,” Wiets J Buys now brings to life a pivotal chapter in Boer history. 1838: Blood, Freedom, and the Boer Identity is a powerful historical epic that thrusts readers into the Boers’ tumultuous Freedom Migration. This is a saga of immense suffering and near annihilation, yet also one of unwavering courage and fierce resistance. Through sacrifice, suffering, loss, and resilience, they battled for their right to exist. Discover the extraordinary tale of a people who, against all odds, carved out their own republic in pursuit of peace and freedom. 

“For freedom, we sacrificed all!” – Andries Pretorius This historical epic novel, 1838 – Blood, Freedom, and the Boer Identity, is not merely a work of fiction but a dramatized account firmly grounded in historical fact.

https://www.wietsjbuys.com/

Image

Ná sy noukeurig nagevorsde werk, “Die Skepping van die Boeridentiteit,” bring Wiets J Buys nou ‘n kritieke periode in die Boergeskiedenis tot lewe.

1838: Bloed, Vryheid en die Boeridentiteit is ‘n kragtige historiese epos wat lesers in die hart van die stormagtige Vryheidstrek dompel. Dit is ‘n verhaal van geweldige ontbering en byna algehele uitwissing, maar ook van onwankelbare moed en vasberade weerstand. Deur opoffering, lyding, verlies en veerkragtigheid het hulle geveg vir hul reg om te bestaan. Ervaar die merkwaardige sage van ‘n volk wat, teen alle verwagtinge in, hul eie republiek tot stand gebring het in die soeke na vrede en vryheid. “Vir vryheid het ons alles opgeoffer!” – Andries Pretorius

*


DIE BOERE VOLK

Dit is nie net die Boere volk wat onthou nie, daar is ander mede Suid-Afrikaners wat weet presies wie en wat Paul Kruger is en was.   Hy het ‘n groot rol tydens die ‘onderhandelinge’ vir onafhanklikheid en bloedige oorlog wat gevoer is daarna met die Engelse en al haar bondgenote.   Dus is en was Krugerdag die geboortedag van die oud President se verjaarsdag wat heelwat later na Heldedag verander is.    Hy was die President van die ZAR Boere republiek en ‘n BOER in murg en been.   

Nie alle blankes is deel van die veelvolkige en multi-kulturele Afrikaners en haar gemengde organisasies nie.   Net soos wat daar swart en anderkleuriges, veral in die binneland was, was dit so in die geval van blanke minderhede in suider Afrika.  Die inwoners en burgers van die Republieke wat later ontstaan het, het hulle BOERE genoem en was nie deel van Afrikaners nie.

Daar is selfs drie Boere republieke wat in die Kaapkolonie gevorm is, die ander het na 1836 gevolg …

Boers - Wikipedia

https://ditsong.org.za/en/our-museums/kruger-museum/

*

Paul Kruger resigned as Commandant-General, in 1873 and took no political office for a time. He retired to his farm, Boekenhoutfontein. His stint away from politics only lasted a year , the next year he was elected to the Executive Council.

Shortly after that he became Vice-President. Kruger’s life remained heavily centred around politics from 1877 till 1882. In this time Paul Kruger lead a resistance movement and became leader of a deputation.

ABO 1 – Majuba is not in the ZAR or Freestate Boer republics, but in Natalia.

The first Anglo Boer war was 1880 and the British forces were defeated in a battle at Majuba in 1881. At this time Paul Kruger was instrumental in negotiations with the British, which later led to the restoration of Transvaal as an independent state under British rule.

In 1882, the 57 year old Paul Kruger was elected president of Transvaal. He left for England in 1883 to revise the Pretoria Convention of 1881, an agreement which was reached between the Boers and the British that ended the first Anglo Boer War. Paul Kruger acquired many allies in Europe during this time.

In Germany, he attended an imperial banquet at which he was presented to the Emperor, Wilhelm I, and spoke at length with the renowned Bismarck.  The discovery of gold in the Transvaal, changed the political climate of the Witwatersrand. Many goldseekers from around the globe flocked to Africa. The Transvaal Republic regarded gold seekers as ‘uitlanders’ (foreigners).

Kruger’s leadership was put to the test at the end of 1895, when the Jameson Raid took place. The Jameson Raid led by Doctor Starr Jameson. Jameson later became premier of the Cape of Good Hope Colony, or the Cape Colony as it is now called.

In December, 1896 a group of  this unsuccessful raid, started the breakdown of good relations between the British and the Boers and this breakdown of relations ultimately led to the second Anglo Boer War. Kruger was elected as president four times, his last re-election was in 1898.

The second Anglo-Boer War, also known as the South African war, started on October 11, 1899. Paul Kruger attended the last session of the Volksraad and on 29 May, and fled from Pretoria as Lord Roberts advanced on the town. He remained underground for weeks and eventually, he took refuge with his European allies, while the war continued.

https://www.krugerpark.co.za/Krugerpark_History-travel/paul-kruger-history.html

*

This is a summary of the life of Paul Kruger, born in the Cape on 10 October 1825, he took part in the Great Trek and became the President of the South African Republic or Transvaal. This episode covers his position as Field Cornet, commandant, mediator, and forming the Dopper Church. This forms an integral part of the History of South Africa.

https://www.youtube.com/watch?v=nWk-m–wBv4

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar