* Geskiedskrywer Wiets Buys skryf oor die Boere republieke en helde en dek 'n wye veld daaroor. Hy het heelwat boeke en artikels geskryf oor die wel en weë van die Boere volk voor 1902. Sy unieke skryfmateriaal en inligting sluit ook aan by 'n ander geskiedskrywer, Dr Lets Pretorius se artikels en verhale oor… Continue reading Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog
Kategorie: Wiets Buys
Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke
Die woorde van 'n gemengde en veelvolkige Afrikaner reënboognasie verduidelik self wat die begrip is. Die nasie is en bly veelvolkig en multi-kultureel. Die Boere volk is nie deel daarvan nie. Al wil die Afrikaner nasie hoe graag elke tentpen, organisasie inspan of lok, of die Boere volk se lewens probeer beheer in Suid-Afrika of… Continue reading Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke
Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys
* Lees gerus die werke van Wiets Buys, rakende sy navorsingswerk en geskiedskrywer van die Boere volk, oor hul identiteit, hul pad van vryheid en bloed wat gevloei het tydens die verskillende veldslae en aanloop tot Anglo-BOERE oorloë EEN en TWEE. Niemand kan hierdie dele van die geskiedenis uit die Boere volk ruk nie, al… Continue reading Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys


