* In 1965 het twee Columbia-universiteitsosioloë Richard Andrew Cloward en Frances Fox Piven 'n strategie gelei om die Nuwe Linkses se beplande transformasie van die Verenigde State in 'n Sosiale Demokrasie te kataliseer. Dit is niks anders as kommunisme nie. In die 2 Mei 1966-uitgawe van "The Nation" het hulle hul voorgestelde strategie in… Continue reading Alinsky – Cloward-Piven – Soros Strategieë
Kategorie: ABO Anglo Boere Oorlog
Skatte van Afrika
* Word die antieke dorpies en stede ingesluk deur die hitte, golwe van sand en woestyn? Chinguetti is in Noord-Mauritanië geleë en dit word ook die sewende heiligste stad in Islam genoem. Dit is volgens hul antieke waardes, die tuiste van sommige van die wêreld se belangrikste Middeleeuse Korantekste. Dit is in 777… Continue reading Skatte van Afrika
Oud president Paul Kruger en Boere republieke
* Soms word daar ellelange verdraaide stories oor die oud president, Paul Kruger en ander Boere leiers opgedis wat as die waarheid verkondig word. Alles gaan daaroor om die Boere volk se kultuur en geskiedenis te kaap en ook sodanig te wysig as sogenaamde Suid-Afrikaanse oorlog. Daar was nog nie eers 'n Suid-Afrika op rekord… Continue reading Oud president Paul Kruger en Boere republieke
Die Engelse ryk teen die Boere volk
* Die Engelse was nie alleen in gevegte betrokke teen die handjievol BOERE vegters, vroue en kinders in helkampe nie. Hulle is bygestaan deur verskillende ander lande op verskillende terreine. Honderde duisende perde is spesiaal geteel vir die doeleindes vir die Anglo-BOERE oorlog en was alles vooraf beplan en uitgewerk om die perde met stoombote… Continue reading Die Engelse ryk teen die Boere volk
Anglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde
* Die destydse Vryburgers oftewel die Boere volk was dit eens, om weg te breek van die situasie in die Kaapkolonie om hul vryheid in die ongerepte natuurskoon en wildernis te gaan soek. Jare later se nabetragting kom daarop neer dat Boere vroue, kinders en hul mans, vir enige iets kans gesien het net… Continue reading Anglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde
Rhodes se BSAC pad deur Afrika
* Magsposisies, beheer en kontrole - dit gaan terug na Rhodes en Milner. Cecil John Rhodes is op 5 Julie 1853 in die klein gehuggie Bishops Stortford, Engeland, gebore. Hy was die vyfde seun van Francis William Rhodes en sy tweede vrou, Louisa Peacock. 'n Priester van die Kerk van Engeland, sy vader het vyftien… Continue reading Rhodes se BSAC pad deur Afrika
Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk
* Maak nie saak hoe groot of klein volke en stamme is nie, hulle het almal een of ander vorm(s) van verskeidenheid kultuurskatte en erfenisse wat oor eeue heen behoue gebly het vir hulle as volk en stam. Kultuurskatte en erfenisse bind 'n volk saam in 'n eenheid. Dit alles maak van hulle 'n volk… Continue reading Kultuurskatte, museums en -erfenisse ‘n bestaansreg van die Boere volk
Afrikaans se kragtige lewenslig
* Afrikaans is lewendig en sal altyd so bly, nie net onder die Boere volk nie. Dit is 'n trots gevoel om te kan kommunikeer in die taal waarvoor 'n liefde ontwikkel is en haar lewensliggie wat daagliks skyn. Afrikaans het nog altyd 'n oop deur gehad tydens die Groot trek. Afrikaans is met ossewa,… Continue reading Afrikaans se kragtige lewenslig
Boere volksvryheid – Boere republieke
* Die Boere volk het reeds op verskillende geleenthede in die verlede internasionale erkenning geniet as Boere volk en bestaan steeds in die RSA. Op die oomblik is hulle sonder hul Boere republieke en dis wat herstel moet word deur ons as Boere volk. Ander volke gaan dit nie vir ons doen nie. Daar is… Continue reading Boere volksvryheid – Boere republieke
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
* Die Ronde Tafel (Round Table) - bewegings, wat in 1909 gestig is in suidelike Afrika, was verenigings van organisasies wat die nouer unie tussen Brittanje, bondgenote en haar selfregerende kolonies wou bevorder. Heelwat ryk en bevoorregtes was (en waarskynlik steeds is) deel hiervan en was nie net uit Brittanje afkomstig gewees nie. Dit het… Continue reading Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Croydon in Lebombo, Eswatini
* Die oorsprong van Croydon in Eswatini is soortgelyk aan die Croydons op ander kontinente. 'n Grondgebied is aan setlaars verhuur. In die 1880's was daar 'n gebied in Swaziland bekend as The Buckhams, vernoem na die man wat die eerste huurkontrak gehou het. Die naam het omtrent daardie tyd na Croydon verander. Croydon, "die… Continue reading Croydon in Lebombo, Eswatini
Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye
* Is daar 'n vergelyking tussen die Russe, Hongarye en Boere volksgenote - lees en besluit self. Die Boere volk van die eertydse Boere republieke, moet oopkop wees en leer deur geskiedenislesse en herhalings van foute, wat voorkom kan word. Nie net met ons nie, maar ook in ander volkere se geskiedenis is daar lesse… Continue reading Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye
Herstel van Boere Republieke
* Daar was meer as een Boere republiek wat deur Brittanje en haar bondgenote afgeneem en oorgeneem is vir al die minerale rykdom, goud, diamante en ander belangrike metale. Al hierdie Boere republieke was Niemandsland en het aan niemand behoort nie, maar dis onderhandel met omliggende swart stamme wat dit nie gebruik het nie. Wettige… Continue reading Herstel van Boere Republieke
Invalsplanne op Boere republieke
* Omstandighede buite die Boere volk se beheer en invloede van sekere kommunistiese wetgewings, het dit vir die volk baie moeilik gemaak om in 'n land soos Suid-Afrika die realiteite te trotseer wat ons verder op ekonomiese en maatskaplike gebied, afbreek en verwoes. Die 'Verskroeide aarde beleid" van Brittanje en haar bondgenote, word steeds in… Continue reading Invalsplanne op Boere republieke
Witwatersrand mineraal ontginnings
* Die Witwatersrand in Suid-Afrika was vir etlike jare letterlik omgedolwe om meestal goud uit die aarde uit te bring vir rykdom, gemak en 'n beter ekonomie vir die land. Tog, as daar geluister word na die armoedige lewensbestaan, dan het die rykdom by al die oop deure en vensters in Suid-Afrika uitgevlieg sonder om… Continue reading Witwatersrand mineraal ontginnings
Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering
* Rewolusionêre oorlogvoering wat tans en selfs sedert 1902 in Suid-Afrika aan die gang is, is niks anders as afbreking van alle infrastrukture, die vernietiging van elke vlak van die samelewing en alle gemeenskappe, plaaslik sowel as immigrante en onwettiges wat moontlik hier kom uitkoms of geleenthede soek. Bomme en geweld, aanvalle, verkragtings en moorde… Continue reading Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering
Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe
* Konsentrasiekampe rondom 1900 in suidelike Afrika is nie vakansie- of vlugtelingsoorde nie, maar niks anders as martel- en strafkampe nie. Meeste van die kampe is spesifiek geskep nadat huise en voedsel afgebrand is, sodat dit moet lyk na 'vlugtelingkampe'. Brittanje en haar bondgenote het openlik die verskroeide aarde beleid met mag en mening toegepas… Continue reading Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe
Wit leuens van Brittanje en ander lande
* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid. Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is. Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande
Oos-Afrika sionistiese voorstel
* Min lande en persone wêreldwyd weet dat daar in die verlede pogings aangewend was om Sionistiese state te skep reeds voor 1905, maar nie as gevolg van die Belfour verklaring van 1917 nie. Wat behels die Oos-Afrika Britse protektoraat se Sudan-Kenya-Uganda voorstel en wie was daarby betrokke? Net bietjie meer as 'n eeu… Continue reading Oos-Afrika sionistiese voorstel
Melrose huis – Vrede van Vereeniging
* Melrose huis is waar die Verdrag van Vereeniging (beter bekend as die Vrede van Vereeniging) 'afgedwing en onderteken" is. Dit is die vredesverdrag wat op Saterdag 31 Mei 1902 geteken is tussen sekere verteenwoordigers van die Boere en die Britte. Hierdie verdrag het die bloedigste oorlog ooit op die suidelike Afrika bodem, die Anglo-Boereoorlog,… Continue reading Melrose huis – Vrede van Vereeniging
















