“Kleptokrasie” – “Ongeloofwaardig”

Kleptocracy is different from a plutocracy;    A kleptocracy is a government ruled by corrupt politicians who use their political power to humiliate and violate human rights;  they plan and receive kickbacks, bribes, and special favors at the expense of the populace, or simply direct state resources to themselves, relatives or associates. Kleptocrats may use political leverage to pass laws that enrich them or their constituents and they usually circumvent the rule of law.

Image result for human rights violation chain


*

They stole also our whites’ human rights and “kill that too”.  In South Africa they need their own legislations to get rid of a small white minority group of people.   They are afraid and playing games.

There are different wordings … untrustworthy, irresponsible, reckless, unlikely, implausible, unreliable

Untrustworthy

This is because, like with all unreliable narrators, the story is told from his perspective.
Someone or something is unreliable – it can’t be trusted to do something. Things can be unreliable too, like a bike with a wobbly wheel. The word “rely” is a clue to what unreliable means. When you can rely on something, you can count in it — it’s reliable. On the other hand, you’d better not count on an unreliable person.

Why are there so many commissions in South Africa, but nothing good happens after some have “given their testimonies”?    Are they playing their different acts and musical chairs on a daily basis to cover themselves?

Kleptocracies are generally associated with dictatorships, oligarchies, military juntas, or other forms of autocratic and nepotist governments in which external oversight is impossible or does not exist. This lack of oversight can be caused or exacerbated by the ability of the kleptocratic officials to control both the supply of public funds and the means of disbursal for those funds.

Kleptocratic rulers often treat their country’s  treasury as a source of personal wealth, spending funds on luxury goods and extravagances as they see fit. Many kleptocratic rulers secretly transfer public funds into hidden personal numbered bank accounts in foreign countries to provide for themselves if removed from power.

*

Waarom is daar soveel kommissies in Suid-Afrika, maar daar gebeur net mooi niks nadat sommige hul “getuienisse” gelewer het nie.    Elkeen speel mekaar af hoeveel en wie kan die meeste die staatskas beroof en net mooi niks oorkom of vervolg word nie.   Speel regter regter vir mekaar en beskerm mekaar se belange, wat nie hulle sin is nie.

Ons in die pot is wit wat almal gemanipuleer en vernietig word – altans, so dink die kokers.  So word ook ons menseregte gesteel en totaal en al vernietig.     Die wit liberale en klassieke liberales wat die kommunistiese grondwet steun dink hul dubbelstoele wat hul geniet, gaan verewig hou.     Van Kodesa dae af is dit duidelik wie slaan die kitaar om ‘n multi-kultuur grondwet te skep.

OSF.SA – Cato Instituut.

GEORGE SOROS is een daarvan.   Swart bemagtiging daar in Dakar uitgedink en in 2003 het Dirk Herman in parlement sy voorlegging gedoen en vlerkies bygevoeg hoe om van 750000 blankes ontslae te raak,   Vandag is ons blankes miskien sonder vlerke, maar dit is gaan  nie verewig wees nie.   Die Britte het ook in 1900 gedink  hulle gaan ons voorgeslagte uitwis.

*

Kleptokrasieë word oor die algemeen geassosieer met diktatorskappe, oligargieë, militêre juntas of ander vorme van outokratiese en nepotistiese regerings waarin eksterne toesig onmoontlik is of nie bestaan ​​nie. Hierdie gebrek aan toesig kan veroorsaak of vererger word deur die kleptokratiese amptenare se vermoë om sowel die verskaffing van openbare fondse as die wyse van uitbetaling van die fondse te beheer na hul eie bankrekenings.

Kleptokratiese heersers beskou dikwels die tesourie van hul land as ‘n bron van persoonlike welvaart, en bestee fondse aan luukse goedere en uitspattighede na goeddunke. Baie kleptokratiese regeerders dra in die geheim openbare fondse in verborge persoonlike genommerde bankrekeninge in die buiteland om vir hulself te sorg as hulle van die mag verwyder word.  Duursame huise, voertuie en selfs vroue en mans hang rond.

*

Kleptokrasie verskil van ‘n plutokrasie;

‘n Kleptokrasie is ‘n regering wat regeer word deur korrupte politici wat hul politieke mag gebruik om menseregte te verneder en te skend; hulle beplan en ontvang terugslae, omkoopgeld en spesiale gunste ten koste van die bevolking, of rig bloot staatsbronne aan hulself, familielede of medewerkers. Kleptokrate mag politieke hefboom gebruik om wette te aanvaar wat hulle of hul kiesers verryk, en dit omseil gewoonlik die oppergesag van die reg.

Corruption under ANC sky high – Korrupsie hemelhoog onder ANC

ANC – Quatro camps

Corruption  ANC regime – Covid-19

*

Amerika – Dakar – London – Switzerland

Vanaf 1980 tot ongeveer 1994, het die liberaal verligte blankes, broederbond en kommuniste verskeie spreekbeurte gehad in verskeie dorpies buite ons landsgrense en wat later in Suid-Afrika onder Kodesa voortgesit is vir die “daarstel van ‘n grondwet”.  Daar was Dakar, Zambië, Mellspark huis in London, Amerika, Switzerland, Swede en heelwat ander lande.  Daar was bykans geen landsregering wat nie hier aanboord was nie.

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Afriforum en liberale grondwet

Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers

Swart bemagtiging – Regstellende Aksie – Dokumente B-BBEE – AA – documents

>

Tydens al hierdie georkestreerde vergaderings, is die rewolusie sowel as verskillende stadiums van diskriminasies en rassismes, swart bemagtiging en regstellende aksies asook die aftakeling van Afrikaans, die Boer en Afrikaner, bespreek om dit na 1994 uit te voer teenoor veral die blanke minderheidsvolk in Suid-Afrika.

Die rooi Rewolusie het soos ‘n dobber na bo gespring, met brandstigting om elke hoek en draai – eiendom is geteiken en moorde het plaasgevind.  Dorpe en besighede is totaal en al vernietig in die proses.    Steeds word die “KILL THE BOER” gesing, want hul regters word vir hulle aangestel.

Mandela – terreur- terrorism

Kill the boer song

*

LIBERAAL VERLIGTE BLANKES – KLASSIEKE LIBERALES – “die twee stoele” waarop gesit en afgewissel word.  Let op na Cato Instituut aan wie dit behoort en wie bevorder die saak van George Soros.      Saam FW de Klerk en sy stigting.

Cato Institute and Koch Brothers (Muckety)

Kogh Brothers – George Soros – Cato Institute and others

Rina en haar erkenning in haar boek,  dit was op die NP agenda – Regstellende aksie wat skeefgeloop het – hoe het sy gehoop – dit verloop 100% uitwissing?

Sien al haar video materiaal hieroor.

Rina Venter – Legkaarte – die leuens

*

KAS is nog ‘n organisasie daar uit Duitsland, vriende van die FW de Klerk stigting waar daar onlangs multi-kultuur toesprake gehou is.  KAS ondersteun swart bemagtiging en regstellende aksie   Is dit nou nie toevallig dat daar beweer word dat Afrikaners ingestem het tot swart bemagtiging en regstellende aksie nie?   Nêrens kon bewyse daarvoor gevind word nie, maar dit word op KAS podium genoem, wat ‘n internasionale podium is.

Aan die een kant word daar in 2003 ‘n voorlegging gehou aan die parlementslede hoe om van 750000 blankes ontslae te raak – deur niemand anders as Dirk Hermann nie.   Aan die ander kant is daar die “hofsake” om persone wat geskend is, te verteenwoordig – die suksesverhale spreek vanself.   In watter organisasie(s) is hy deel van?

Die “kastige” herstel van regstellende aksies of swart bemagtiging tydens hofsake.   Ironies, die een dame wat in die Polisie was en nie verder kon vorder nie, as gevolg van swart bemagtiging/regstellende aksie, werk ook deesdae vir dieselfde organisasie as die 2003 voorlegging.

Lees die notule / Hansard van ANC parlement en wie teenwoordig was.

Swart bemagtiging – B-BBBEE

*

Dit was voor die 1994 verkiesing waar liberale blankes deelgeneem het aan die gekonkelde grondwet  en so ons ander (konserwatiewe) blankes se menseregte gewetenloos laat skipbreuk lei het.    Dieselfde sogenaamde demokrasie het almal  “kleptokratiese trokkies” gekry, met onderskeie bestuurders wat afgewissel word, wat beurte maak om nie net te steel en te verkrag nie, maar daar word oral gemartel en vermoor.

Tronke is oorvol want die terroris en misdadiger het meer regte as die burgers.

Misdadigers – Criminals (SA)

Crime in South Africa
>

Afrikaans is doodgewurg en honderde duisende volkslede sit in arm blanke kampe.

Afrikaans – Jonathan Jansen – diskriminasie

AFRIKAANS AS MOEDERTAAL

Afrikaans

Die “kleptokratiese trokdrywers”  dink eenders, doen eenders en is alles behalwe “Demokraties” maar ongeloofwaardig, onbetroubaar en beweeg daagliks in ‘n ramp toestand met hul passasiers.   Die wat so gereeld vir hul onbetroubare leiers stem, stem vir hul eie ondergang.

Dis dieselfde “kleptokratiese” trokdrywers wat ook aan boord is van die menseregtekommissie sowel elke ander een.   Dit pla hulle nie as 50-60 miljoen immigrante die land binnestroom om oor te neem met dwelms of mensehandel nie.   Hulle voer net opdragte uit.

Weer eens word hul deur hul eie president aangestel.

*

Laaste maar nie die minste nie, het die Afrikanerbond (ou Broederbond) hul eie weergawe in Maroelamedia wat die Menseregtekommissie as ongeloofwaardig beskou.   FW, Leon en die Broederbonders, het dan help bou aan die MRK, hoe dan anders – hulle behoort in hul skik te wees daarmee wat rondom ons aangaan?

Ongelukkig in die geskiedenis van hierdie kommissie. soos vele andere , bestaan  daar geen geloofwaardige kommissie of selfs regeringinstansie of department of selfs die grondwet of regsbank, waaraan Leon Wessels en ook die Afrikanerbond help skryf het – nee, niks is geloofwaardig in hierdie land nie.

Dis waar dit stop, nadat ons menseregte geskend is en hierdie instansies het dit veroorsaak en help afbreek aan ons menswees.

Onteiening is deel van swart bemagtigings en regstellende aksies.   Rooi rewolusie,

Daar is geen geloofwaardigheid met die Malema, Zuma, Mandela, Mbeki, Ramaphosa waarin hulle hul navolgers met haat en rassisme opstook om ons blankes te vermoor, dalk nie nou nie, maar later en dan gebeur dit daagliks hoe ons mense aan die hand van terroriste gemartel word en uitsterf.

Dis nie al nie, Rina Venter, ook reeds genoem daar het iets fout gegaan het met hulle (NP-BB-Dakar) se swart bemagtiging en regstellende aksie.   So hoe was die swart bemagtiging en regstellende dan anders beplan om uit te voer?   Erger as nou?  Totale uitwissing?   Terug na 1900 die Britse kroon was ook onder daardie indruk

Rina Venter – Legkaarte – die leuens

South Africa – 1990 – Rina Venter

Dus is die waarheid – die Afrikanerbond en al hul blanke liberaliste wat in Dakar, Mellspark, Zambië en Amerika, sowel alle liberale oorsese regerings, praatjies gaan hou het,  was om die land te oorhandig aan anargie, is duidelik nog minder geloofwaardig in enige volk se lewensverhale.

Met een doel, om ons blanke konserwatiewe minderheidsvolk te vernietig.  Kommuniste het dit ook gedoen,

Romanian communism – Nicolae Ceausescu

Niks is vreemd nie, webtuistes lieg nie.   Die Menseregtekommissie word ook nes die Parlement deur o.a. George Soros befonds, nes hy en sy ander kommuniste ook Kodesa befonds het.    Cato Instituut en deel van Kogh broers, wat nog ‘n arm is van George Soros en eerder andersom, word gereeld opgekuier in Amerika deur Afriforum en ander organisasies.

Hoe anders, Soros was dan al hier sedert die jare 1980 al – of wat praat mens alles Helen Zille en Ramaphela?   NP het baie hier toegelaat onder die vaandel van …

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/afrikanerbond-se-mrk-verloor-alle-geloofwaardigheid-in-saak-teen-etzebeth/?fbclid=IwAR3p0bXvBqrye18nOP6pbUnfkyT3aIDakV1lgL90ylwJy57U1G2ggeiu0is

*

Last but not least, the Afrikanerbond (previously Broederbond) has their own wording in Maroelamedia and considers the Human Rights Commission as unbelievable. They then helped build the MRC.

Unfortunately in the history of all the country’s commissions, there is no credible commission or even governmental minister or department or even the constitution or judiciary, as well as Leon Wessels and also the Afrikanerbond helped write during Kodesa – no, nothing is credible in this country. This is where it stopped, after our human rights have been violated and these institutions have caused it and helped to break down our whites’ humanity.

Furthermore, there is no credibility with any cases of Malema, Zuma, Mandela in which they incited their followers with hatred and racism to kill all whites, maybe not now, but later, and then it happens daily how our people are tortured by terrorists and extinction. That’s not all, even Rina Venter mentioned that something went wrong with their (NP-BB-Dakar) black empowerment and affirmative action.   Was there another plan from the NP and Broederbond to humiliate us even more?

Nothing is strange, websites are not lying – look it up yourself.  Like the Parliament, the Human Rights Commission is also funded by George Soros, and he is not the only one, just as he and his other communists also funded Kodesa.

Cato Institute and part of Kogh brothers, another arm of George Soros, are regularly visited in the US by Afriforum and other organizations.

How else, then, has Soros been here since the 1980s, with the previous regime’s permission  – or what do you all call Helen Zille and Ramaphela as workers or trustees in the OSF.SA ?

Sabido –  Remgro – Rupert

Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

*

HRC IN EUROPE – ALSO IN SOUTH AFRICA
Sweden – Raoul Wallenberg Institute – ANC – GEORGE SOROS – EU: OSIFE

*
*
*

Suid-Afrika Parlement – South African Parliament

The South African Human Rights Commission is the national institution established to support constitutional democracy. It is committed to promote respect for, observance of and protection of human rights for everyone without fear or favour.    The Commission was inaugurated on 02 October 1995 under the Human Rights Commission Act 54 of 1994 and as provided for by the Constitution of the Republic of South Africa Act 200 of 1993.

The Constitution is the highest law in the country and it was adopted to heal the divisions of the past and establish a society based on democratic values, social justice and fundamental human rights. These rights are listed in the Bill of Rights, in Chapter 2 of the Constitution.

READ MORE

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

What happened in Marikana?

Both Helen Zille and Ramaphela work for Soros’ organisasion – OSF.SA) since 1993 and even since the Black Sash started before 1980.   Ms Ramaphela is a Trustee of OSF.SA.    The previous government was well aware of his organisation and support of the Black Sash as well.

3 gedagtes oor ““Kleptokrasie” – “Ongeloofwaardig””

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s