* Suid-Afrika is nie net omstrede vir hul diskriminerende wetgewings teen elke blanke minderheidsvolk nie, maar bekend as die land met die meeste misdaad, sindikate en korrupsie ter wêreld. Verskeie sogenaamde multi-kulturele politieke partye neem deel hieraan en hulle onderskryf die 1996 Grondwet (1955 anc-pac-sak manifes) en word daaronder ingesweer. Dit word met opset gedoen… Continue reading Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte
Kategorie: Skending Menseregte
Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika
* Die ONAFHANKLIKHEID vir 'n volk beteken inderwaarheid, volle vryheid op elke gebied van hul samelewing en gemeenskap se betrokkenheid. DIT alleen kon die Engelse en haar bondgenote, wat Afrikaners en ander soos Olaf Bergh wat swartes opgelei het, daarby insluit, nie hanteer het nie. Daarom het hulle teen die handjievol Boere, vegters, vroue en… Continue reading Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika
Internasionale reg tot lewe
* Die reg tot lewe is 'n internasionale reg vir elke burger in Suid-Afrika sowel ander lande, sonder enige diskriminasie, rassisme en korrupsie. Begin eerstens in eie land om die probleme intern op te los en daarna kan daar na ander lande gekyk word. Sodra die grootste probleme soos rassisme, diskriminasie, korrupsie, verkragtings en moorde… Continue reading Internasionale reg tot lewe
Volksmoorde en skending van menseregte
* Die sionistiese staat Israel en haar bondgenote, Amerika, Brittanje en ander wat wapens, kamera tegnologie, hoë mure en finansiële hulp aan Israel verskaf, oortree alle ooreenkomste en verdrae rakende skending van menseregte, bomme, besettings met geweld en is die oorsaak dat daar nie net EEN nie, maar meer as een volksmoord plaasvind. Israel… Continue reading Volksmoorde en skending van menseregte
Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie
* Almal noem dit die beste grondwet in die wereld - wat aangedui word as die 'hoogste reg' in die land. Maar almal glo beslis nie wat op die stukkie papier staan nie. Nie almal het steun aan die 1996 Grondwet gegee of was ten gunste daarvan nie, omdat dit vandag die Boere volk… Continue reading Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie
Onregte van besettings deur oorlog en geweld
* Wie steel al die lande en minerale, met besettings, oorlog en geweld? Wie pleeg al die volksmoorde regoor al die kontinente, met besettings, oorlog en geweld? Dit is 100% skending van menseregte van verskeie minderheidsvolke regoor al die kontinente wat plaasvind en ook met herhaling plaasgevind het. Minerale speel oral 'n rol waar groot… Continue reading Onregte van besettings deur oorlog en geweld
Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening
* Die kommuniste was in hul noppies met so 'n maklike oorgawe deur liberaal verligte Afrikaners in 1994. Meer het op die Boere en konserwatiewe Afrikaners gewag na 1994. Wetgewing wat rykes nog meer ryker maak en armes nog armer - dit is nie net beleid nie. Nie net word daar gediskrimineer teenoor Boere en… Continue reading Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening
Veelparty koalisie skemas
* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan. Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke. Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie. Die DA se 'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas
Volksregte – Rights of people
*Daar is geen internasionale voorskrifte hoe groot 'n volk is of behoort te wees nie. Omrede daar minderhede is wat heeltyd deur meerderhede en veral demokratiese stelsels, onderdruk en uitwissing toelaat, word minderheidsgetalle sodoende drasties verminder. Die Boere volk het in verskeie stadiums hierdeur gegaan - konsentrasiekampe, verskroeide aarde het alles te doen… Continue reading Volksregte – Rights of people
“Funny farm”
* Dis nie 'n ware plaas nie, nog minder 'n grap. In die hart van Gauteng is hierdie plek, eintlik 'n hool, waar sommige mense vasgevang is en nooit uit sal kom daaruit nie. Dis in Alberton geleë. Dis eintlik skokkend om die binnekant van so 'n terrein met 'n kamera te sien… Continue reading “Funny farm”
Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging
Oorsake van werkloosheid is lankal aan die gang. Die rewolusie is al sedert 1994 vol aan die gang en het voor 1960 al begin. Die virus moenie blameer word vir swak bestuur en verkeerde, rassistiese wetgewing wat 'n demper plaas op alle vooruitgang in Suid-Afrika nie. Daar is steeds die miljoene, die 100% van regerings… Continue reading Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging
Human rights violations – Menseregteskending
Die skending van menseregte is deesdae wêreldwyd 'n baie groot en intense probleem wat plaasvind en daagliks toeneem. Dit is normaalweg waar sekere minderhede in 'n land, onderdruk word deur dieselfde (of selfs ander kleure of beide soos in Suid-Afrika) kleur en ander etniese rasgroepe van bevolkingsgroepe wat die meerderheid vorm. *Dis nie… Continue reading Human rights violations – Menseregteskending
Attacks and murders – WHITE SA farmers
Simpatie aan die families en naasbestaandes wie so aangeval en vermoor is, dit is nie net die afgelope maand nie, maar vir langer as 26 jaar. Dis 'n hartseerpad vir die wat agterbly en sal wonde, veral emosionele wonde, lank neem om te genees. Voor 1994 was daar militêre hulp en bystand, in die vorm… Continue reading Attacks and murders – WHITE SA farmers
Corruption and Crime – Human right abuses
Afgesien van swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie teenoor slegs blanke bevolking, word ons daagliks beroof van ons reg tot lewe en skending van menseregte binne 'n sogenaamde demokrasie wat kommuniste (Slovo en Soros) en liberale blankes (Dakar en ander plekke buite ons landsgrense) in hul eie vrye denke vir hulself, "onderhandel" het met mekaar? … Continue reading Corruption and Crime – Human right abuses
Ramaphosa : Immigrants/Immigrante
Ramaphosa stated that South Africa needs to reduce the cost of starting a business. Investments will be needed to build a better "economy" and he also focused on the immigrants. Various points were discussed to reduce costs - electricity, data, public transport, education and health-care. There are more opinions of the situation and… Continue reading Ramaphosa : Immigrants/Immigrante
Racism, Discrimination, Crime and Corruption – UN (prevention)
* In South Africa, various legislations are only against the white minority group of people (Affirmative Action and Black Economic Empowerment) that violated their human rights. Dhe ANC, with other political parties, destroyed this minority's economical, cultural and social rights since 1994. It is all written into their so-called "rainbownation"'s constitution with more than 100… Continue reading Racism, Discrimination, Crime and Corruption – UN (prevention)
Human Rights Commission – Eben Etzebeth
What did Eben say on his facebook profile? "It is completely untrue and unfounded to claim that I physically or racially abused anyone in Langebaan as has been reported on social media. Multiple witnesses can corroborate that. I am and will always strive to be a true ambassador to this beautiful rainbow nation and… Continue reading Human Rights Commission – Eben Etzebeth
“Kleptokrasie” – “Ongeloofwaardig”
Kleptocracy is different from a plutocracy; A kleptocracy is a government ruled by corrupt politicians who use their political power to humiliate and violate human rights; they plan and receive kickbacks, bribes, and special favors at the expense of the populace, or simply direct state resources to themselves, relatives or associates. Kleptocrats may use political leverage to… Continue reading “Kleptokrasie” – “Ongeloofwaardig”
B-BBEE – violation of Boer people’s human rights – sport quotas
* There is currently a double standard at play here in South Africa with various B-BBEE legislations - it is not only normal crime, corruption, the attacks and murders of the Boer and conservative Afrikaner people. To discriminate against any race group ( also here in South Africa ) is an international crime and violation… Continue reading B-BBEE – violation of Boer people’s human rights – sport quotas
Expropriation of land – Violation of international rights
* VIOLATION of the International Declaration of Human Rights. Article 17. (1) Everyone has the right to own property alone as well as in association with others. (2) No one shall be arbitrarily deprived of his property. South Africa has signed and ratified a number of similar Treaties. Expropriation – in particular if there is a… Continue reading Expropriation of land – Violation of international rights


















