Riviere in Suid-Afrika

* Riviere is 'n natuurlike landelike vloei van water, wat maak dat mense en volke 'n lewensvatbare bestaansreg kan uitvoer in Suid-Afrika.     Damme word ontwerp en gebou.   Indien ons, die mense,  die ekosisteme, veral van riviere agterweë laat of besoedel en nie in stand hou nie, is dit nadelig vir elke inwoner in die… Continue reading Riviere in Suid-Afrika

Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

* Wie en waarvandaan is Hazim Mustafa?   Hy is van Sudan en 'n besigheidspersoon en met 'n Suid-Afrikaanse vrou getroud.   Hy het aan media gesê hy het president Cyril Ramaphosa se (20) buffels gekoop deur 'n makelaar wat by die plaas werk en dat hy geen idee het dat die diere aan die president van… Continue reading Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

* Grensbakens, drade of mure,  wat eens was in die suidelike Afrika streek was, word selde of ooit onderhou.   Dit word eenvoudig deur misdadigers van aangrensende lande afgesteel en totaal afgebreek.   Suid-Afrika se grense is oop vir almal en is 'n totale klugstorie of sirkus vir elkeen wat wil binnekom.   Dienste, skole, hospitale en selfs… Continue reading Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

Kazungula Brug in suidelike Afrika

* Die brug vertel uit lug uit wat ons wil weet.    Dit kan met die blote oog waargeneem word.   Die verskillende kaarte toon die Kazungula-brug wat Zambië en Botswana oor die Zambezi-rivier verbind. Dit is 'n splinternuwe toevoeging tot die groeiende oorgrens transito- en handelsverbindings in Afrika.   Die lande moet trots wees op so… Continue reading Kazungula Brug in suidelike Afrika

Voortrekker monument 2022

*Vraag:   Wie se geld was die Christiaan de Wet fonds wat gestig is na die Anglo-BOERE oorloë nou eintlik en deur wie word dit bestuur?   In die April 2021 skryf die Afrikanerbond in hul nuusbrief,  as ʼn Kategorie A1 lid, is die saak onder sy lede se aandag gebring vir hulp en bystand veral met… Continue reading Voortrekker monument 2022

SA Staatskaping en Eskom

* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings.    Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid.     Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom

Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz

*Dis absoluut die waarheid wat in die beeldmateriaal bekendgemaak is.   Eskom was die beste vir etlike dekades, 'n eerste wêreldland staatsentiteit wat met 'n minderheid se belastinggeld opgebou is.  Kennis en ervaring kan nie gekoop word nie, nog minder kan so iets vervang word deur swart bemagtigers of regstellende aksies.   Baie ander staatsentiteite het dieselfde… Continue reading Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz

Korrupsie in EU parlement

*Korrupsie vind regdeur alle kontinente plaas, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in die EU parlement.   Heelwat mede kollegas op so 'n hoë vlak leef lank in ontkenning en dan word sommige totaal uitgevang,   Die ondersoek het glo 'n paar maande geduur en gaan steeds voort.   Natuurlik was dit vir heelwat 'n ontnugtering en… Continue reading Korrupsie in EU parlement

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

* Nou ja 15 jaar (PLUS) is 'n lang tyd - die regering moet elke sent aan belastingbetalers terugbetaal wat in al hierdie jare verlore geraak het in ander vreemde bankrekenings.  Dit is langer as 15 jaar wat ons rot en kaal besteel word.   Plus al die brekasies wat vervang moes word as gevolg van… Continue reading 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Boer op Villiers in Vrystaat vermoor

*Simpatie gaan aan die naasbestaandes vir die bejaarde boer, Tobias Spies, wat aangeval en vermoor is.   Sy moordenaar het gevlug met twee selfone en R40.    Hy is verskeie kere met 'n vleismes gesteek.   Nugter alleen weet wat 'n moordenaar met twee selfone gaan maak en dit vir bloed op sy hande en sy hart… Continue reading Boer op Villiers in Vrystaat vermoor

Fireblade OR Tambo

  * Dis dalk ou nuus vir sommiges, maar dit bly nuus.  Die private 'Fireblade" lugvaart-sektor, wat deur die Oppenheimer-familie besit word, het gedurende 2018 hul eerste internasionale vlugte by die private Fireblade-terminaal te Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe uitgevoer.    Dit is op 27 Oktober deur die Pretoriase hooggeregshof goedgekeur.     Sal interessant… Continue reading Fireblade OR Tambo

Geloftedag 16 Desember

* Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid.   Al gebeur dit ook net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer, is dit 100% reg.    Vir die Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te… Continue reading Geloftedag 16 Desember

Iran se waardes en waterkanale

*Indrukwekkend is nie die beste woord om dit alles te beskryf nie.    Ons as volk kan heelwat by ander volke en lande leer, veral diegene wat in geharde warm, dorre wêreld bly en  werk, selfs voedsel produseer.   Iran is een daarvan met 'n interessante en ryk geskiedenis wat sommige steeds in gebruik is.   … Continue reading Iran se waardes en waterkanale

Republiek van Iran en minderheidsvolke

*Iran se verskillende bevolkingsgroepe word op sowat 87 000 000 beraam, waarvan ongeveer die helfte etniese Perse is wat oorwegend in sentraal-Iran woon,  die res is Koerde, Baluchis, Azeriërs, Arabiere, Turkmeense, Lurs en Kaspiese etniese groepe.   Alhoewel die opeenvolgende regerings in Iran daarin geslaag het om etniese opstande aan te pak, het hulle die ideologiese… Continue reading Republiek van Iran en minderheidsvolke

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

* Vanaf samesprekings sedert 1980, die Idasa en Kodesa samesprekings, sowel wetgewings wat teen blankes diskrimineer, soos SWART bemagtiging en regstellende aksie word die Boere volk  en ander groepe heuning om die mond gesmeer om betrokke te raak om 'n land wat reeds gefaal het, te laat werk.   Hulle wag vir die groenlig al sedert… Continue reading AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

Frontorganisasies in SA

* Een artikel in die Afrikaner van die HNP van 18 Maart 2022 vra 'n belangrike vraag onder die opskrif:  "Die regte aas om blankes mee te vang."    Veral die Boere volk.    Daaruit spruit 'n paar stukkies stof tot nadenke.       Is die Solidariteit Beweging en AfriForum nie moontlik hedendaagse frontorganisasies, Afrikaner… Continue reading Frontorganisasies in SA

Jan Smuts en Brittanje (44)

* Hulle was ooglopend meer as net vriende.  Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon.   Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n VALS Boere "nasionalis" en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, asook… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)

Berg Washington-hotel in Bretton Woods

* Ontdek meer oor die Omni Berg Washington-oord,  Bretton Woods, terrein van die Bretton Woods-konferensie van 1944 waaruit die Internasionale Bank vir Heropbou en Ontwikkeling en die Wêreldbank gestig is.    Die idee vir so 'n manjifieke hotel het ontstaan by 'n spoorwegmagnaat en steenkoolmakelaar genaamd Joseph Stickney.  Duidelik was geld geen probleem vir die… Continue reading Berg Washington-hotel in Bretton Woods