South Africa – Suid-Afrika (voor 1994)

Nostalgiese terugblik.   Saluut aan almal.   *** Battle of Cuito Cuanavale - 1987 This video shows the truth about what happened in late 1987 in South-East Angola. The video says it all, but the SADF/Unita forces seriously crushed the Communist forces of Cuba/MPLA! https://www.youtube.com/watch?v=RefL01AipAU *** *** Attack on Katima Mulilo - 23 August 1978 In… Continue reading South Africa – Suid-Afrika (voor 1994)

Grense – Borders – the most dangerous

Historical rivalry, economic inequalities, differences and disputes between neighbouring nations makes borders between them unsafe.     Why is that so and it became sometimes a war zone between different countries?  All people do have rights to live in peace. Soms meng lande onnodig in mekaar se huishoudelike aangeleenthede wat lei tot bitterheid en instroming van… Continue reading Grense – Borders – the most dangerous

Borders – grense

Hoe groot en lank is grense?  Elke land en sy burger het die reg om oor hul eie veiligheid te besluit en na goeddunke hulself beter te beveilig.  Burgers spandeer duisende rande op veiligheidsisteme in plek en as regerings met opset ongewenstes en onwettiges binneland, sal daar meer misdaad en moorde plaasvind.  Heelwat burgers, soos… Continue reading Borders – grense

BORDERS – GRENSE

What is the best way to safeguard yourself and your people?   Previously reported about walls and think about the Americans that also want to keep strangers out of their area.  It is just fair to citizens to do that and also support their governments in that matter - it is either safety or nothing.  Each… Continue reading BORDERS – GRENSE

Borders and disputes – new states

  As daar gekyk word hoeveel lande het onafhanklikheid verkry en heelwat daarvan is eienaardige grensgebiede, is daar ook soms "ooreenkomste" wat gesluit is tussen volksgroepe en hul bestaansreg.   Dus is dit glad nie 'n nuwe ding dat ons eie gebiede dalk ook soms effe verrassend voorkom nie, juis oor daar ooreenkomste in ons verledes… Continue reading Borders and disputes – new states